03.05.2013 Views

module 13 : vergelykings met breuke en woordprobleme ... - AdMaths

module 13 : vergelykings met breuke en woordprobleme ... - AdMaths

module 13 : vergelykings met breuke en woordprobleme ... - AdMaths

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Oefening 13.2

4 / 8

1. Nina is 5 jaar ouer as Jacques. Die som van hul ouderdomme is 29.

Bepaal Nina en Jacques se ouderdomme.

2. Die som van Abby se huidige ouderdom en haar ouderdom 7 jaar gelede

is 31. Bepaal Abby se huidige ouderdom.

3. Daniel is 8 jaar ouer as Fanie en Hanno is 2 jaar jonger as Fanie. Die

som van hul ouderdomme is 60. Bepaal al drie persone se ouderdomme.

4. Talisha is 12 jaar oud. Haar ouderdom is 2 jaar meer as die helfte van

Riaan se ouderdom. Bepaal Riaan se ouderdom.

5. Mev. Brink is 8 jaar ouer as 2 keer die ouderdom van haar seun. As die

verskil tussen hulle ouderdomme 20 jaar is, hoe oud is hulle?

6. Fia is 3 jaar jonger as Gideon. Hulle ouderdomme is in die verhouding

2:3. Bepaal hul ouderdomme.

7. Gee die oppervlakte van die volgende reghoek :

a b

8. Die lengte van ‘n reghoek is 3 keer sy breedte, terwyl die omtrek daarvan

20m is. Bereken die oppervlakte van die reghoek.

9. In driehoek ABC is BC se lengte 7m langer as AB se lengte, terwyl die

lengte van AC 13m is. Wat is die oppervlakte van die driehoek?

A

B C

10. Die lengte van ‘n deur is 1 en ‘n half keer so lank soos die breedte. Aan

die bokant van die deur is daar ‘n venster in die vorm van ‘n halfsirkel

soos aangedui in skets. Indien die omtrek van slegs die deur 10m is,

bepaal die oppervlakte van die deur en die venster saam.

A13.2

c

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!