TEGNOLOGIE Verwerking 2009 Graad 9

TEGNOLOGIE Verwerking 2009 Graad 9 TEGNOLOGIE Verwerking 2009 Graad 9

tegnologie.weebly.com
from tegnologie.weebly.com More from this publisher
03.05.2013 Views

Aspek Gevallestudie 2 Vlak 7 (Uitstekend bemeester) Antwoorde is logies en goed gestruktureerd. Duidelike en kreatiewe insig in die probleem. Assessering Vlak 6 (Verdienstelik bemeester) Vlak 5 (Goed bemeester) Vlak 4 (Toereikend bemeester) Vlak 3 (Redelik bemeester) Antwoorde is gegee, maar Antwoorde verskaf gee nie altyd ‘n duidelike die nodige inligting. oplossing vir die probleem nie Vlak 2 (Elementer bemeester) Vlak 1 (Nie bemeester nie) Onvoltooid of onverstaanbare antwoorde. HULPBRONOPDRAG 2: Datum:_______________________ Huiswerk Aktiwiteit: Toets verskillende materiale vir isolering Vraag 1: Vergelyk 3 gekoopte koelbokse/houers en bespreek kortliks hoe elk insulasie bewerkstellig. (5) ___________________________________________________________________________ ___________________________________________________________________________ ___________________________________________________________________________ ___________________________________________________________________________ ___________________________________________________________________________ ___________________________________________________________________________ Vraag 2: Toets die hitte isolering kwaliteit van verskillende materiale. Benodigdhede: • 5 plastiek koppies van dieselfde grootte en dikte. • Ysblokkies • 'n Verskeidenheid van materiaal om te toets, bv. verskillende materiale, watte, karton, eierbokse, papier, borrel verpakkingsmateriaal, aluminium foelie, plastiek, polistreen ens. • Skêr, kleefband. • horlosie Wat om te doen: 1. Kies 4 materiale om te toets en isoleer die koppies met dieselfde dikte van elk. Die 5de koppie bly ongeisoleerd. 2. Sit dieselfde hoeveelheid ysblokkies in elke koppie. 3. Kyk elke paar uur hoeveel ysblokkies nog nie gesmelt het nie. 4. Maak 'n grafiek om die resultate voor te stel. (15) 9 Punt ___ 25

Aspek Hulpbronopdrag 2 Vlak 7 (Uitstekend bemeester) Opdragte voltooi en korrek. Duidelike moeite is gedoen. Vlak 6 (Verdienstelik bemeester) Vlak 5 (Goed bemeester) Opdragte voltooi en korrek. Effense moeite is gedoen. Assessering Vlak 4 (Toereikend bemeester) Vlak 3 (Redelik bemeester) Opdragte onsamehangend voltooi. Baie min moeite is gedoen. ONTWERP Vlak 2 (Elementer bemeester) Vlak 1 (Nie bemeester nie) Opdragte onvoltooid. Geen moeite is gedoen. Ontwerpopdrag Datum:_______________________ __________________________________________________________________________ __________________________________________________________________________ __________________________________________________________________________ __________________________________________________________________________ __________________________________________________________________________ __________________________________________________________________________ Aspek Ontwerp-opdrag Vlak 7 (Uitstekend bemeester) Formulering van probleem oplossing is duidelik en verstaanbaar. Vlak 6 (Verdienstelik bemeester) Vlak 5 (Goed bemeester) Assessering Formulering van probleem oplossing is redelik duidelik Vlak 4 (Toereikend bemeester) Vlak 3 (Redelik bemeester) Formulering van probleem oplossing is vaag Vlak 2 (Elementer bemeester) Vlak 1 (Nie bemeester nie) Formulering van probleem oplossing, nie voltooi en nie relevant nie Spesifikasies Datum:_______________________ __________________________________________________________________________ __________________________________________________________________________ __________________________________________________________________________ __________________________________________________________________________ __________________________________________________________________________ __________________________________________________________________________ __________________________________________________________________________ __________________________________________________________________________ __________________________________________________________________________ 10 Punt ___ 20 Punt ___ 5

Aspek

Gevallestudie

2

Vlak 7

(Uitstekend bemeester)

Antwoorde is logies en goed

gestruktureerd. Duidelike en

kreatiewe insig in die

probleem.

Assessering

Vlak 6

(Verdienstelik

bemeester)

Vlak 5 (Goed

bemeester)

Vlak 4 (Toereikend

bemeester)

Vlak 3 (Redelik

bemeester)

Antwoorde is gegee, maar

Antwoorde verskaf

gee nie altyd ‘n duidelike

die nodige inligting.

oplossing vir die probleem nie

Vlak 2

(Elementer

bemeester)

Vlak 1 (Nie

bemeester nie)

Onvoltooid of

onverstaanbare

antwoorde.

HULPBRONOPDRAG 2: Datum:_______________________

Huiswerk Aktiwiteit: Toets verskillende materiale vir isolering

Vraag 1:

Vergelyk 3 gekoopte koelbokse/houers en bespreek kortliks hoe elk insulasie bewerkstellig. (5)

Vraag 2: Toets die hitte isolering kwaliteit van verskillende materiale.

Benodigdhede:

• 5 plastiek koppies van dieselfde grootte en dikte.

• Ysblokkies

• 'n Verskeidenheid van materiaal om te toets, bv. verskillende materiale, watte, karton,

eierbokse, papier, borrel verpakkingsmateriaal, aluminium foelie, plastiek, polistreen ens.

• Skêr, kleefband.

• horlosie

Wat om te doen:

1. Kies 4 materiale om te toets en isoleer die koppies met dieselfde dikte van elk. Die 5de

koppie bly ongeisoleerd.

2. Sit dieselfde hoeveelheid ysblokkies in elke koppie.

3. Kyk elke paar uur hoeveel ysblokkies nog nie gesmelt het nie.

4. Maak 'n grafiek om die resultate voor te stel. (15)

9

Punt

25

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!