03.05.2013 Views

St Davids Afrikaans GRADE4 2012 word list EXCEL ... - Whuzoo

St Davids Afrikaans GRADE4 2012 word list EXCEL ... - Whuzoo

St Davids Afrikaans GRADE4 2012 word list EXCEL ... - Whuzoo

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

THEME COLUMN1 COLUMN2 COLUMN3

Adjektiewe 1 pretty mooi n/a

Adjektiewe 1 ugly lelik n/a

Adjektiewe 1 small klein n/a

Adjektiewe 1 big groot n/a

Adjektiewe 1 poor arm n/a

Adjektiewe 1 rich ryk n/a

Adjektiewe 1 fit fiks n/a

Adjektiewe 1 lazy lui n/a

Adjektiewe 1 naughty stout n/a

Adjektiewe 1 sweet soet n/a

Adjektiewe 1 old oud n/a

Adjektiewe 1 young jonk n/a

Adjektiewe 1 stupid dom n/a

Adjektiewe 1 clever slim n/a

Adjektiewe 1 dirty vuil n/a

Adjektiewe 2 clean skoon n/a

Adjektiewe 2 fat vet n/a

Adjektiewe 2 thin maer n/a

Adjektiewe 2 short kort n/a

Adjektiewe 2 tall lank n/a

Adjektiewe 2 glad/happy bly n/a

Adjektiewe 2 sad hartseer n/a

Adjektiewe 2 good goed n/a

Adjektiewe 2 bad sleg n/a

Adjektiewe 2 colourful kleurvol n/a

Adjektiewe 2 dull dof n/a

Bed toe 1 dream droom n/a

Bed toe 1 pyjamas slaapklere n/a

Bed toe 1 brush borsel n/a

Bed toe 1 dry droog n/a

Bed toe 1 pillow kussing n/a

Bed toe 1 soap seep n/a

Bed toe 1 blanket kombers n/a

Bed toe 1 evening aand n/a

Bed toe 1 night nag n/a

Bed toe 1 body lyf n/a

Bed toe 1 sleep slaap n/a

Bed toe 1 bathroom badkamer n/a

Bed toe 1 bed bed n/a

Bed toe 1 shower stort n/a

Bed toe 1 awake wakker n/a

Bed toe 2 nightmare nagmerrie n/a

Bed toe 2 lights ligte n/a

Bed toe 2 tap kraan n/a

Bed toe 2 curtains gordyne n/a

Bed toe 2 toothbrush tandeborsel n/a

Bed toe 2 toothpaste tandepasta n/a

Bed toe 2 cupboard kas n/a

Bed toe 2 basin wasbak n/a

Bed toe 2 towel handdoek n/a

Bed toe 2 door deur n/a

Bed toe 2 moon maan n/a

© COPYRIGHT PROTECTED

2012/01/30

Page : 1 of 17

Whuzoo (Afrikaans)

St David's Marist Inanda : Grade 4 (2012)

WITH PRONUNCIATION

Barbara 082.877.8366

Greg 082.330.6302

whuzoo@gmail.com

THEME COLUMN1 COLUMN2 COLUMN3

Bed toe 2 stars sterre n/a

Bed toe 2 bath bad n/a

Bed toe 2 shower stort n/a

Bed toe 2 story time storietyd n/a

Dae van die week Monday Maandag n/a

Dae van die week Tuesday Dinsdag n/a

Dae van die week Wednesday Woensdag n/a

Dae van die week Thursday Donderdag n/a

Dae van die week Friday Vrydag n/a

Dae van die week Saturday Saterdag n/a

Dae van die week Sunday Sondag n/a

Dit is ek 1 hair hare n/a

Dit is ek 1 nose neus n/a

Dit is ek 1 cheek wang n/a

Dit is ek 1 lip lip n/a

Dit is ek 1 tooth tand n/a

Dit is ek 1 eye oog oë

Dit is ek 1 eyelashes wimpers n/a

Dit is ek 1 ear oor ore

Dit is ek 1 mouth mond n/a

Dit is ek 1 chin ken n/a

Dit is ek 1 tongue tong n/a

Dit is ek 1 foot voet n/a

Dit is ek 1 shoulder skouer n/a

Dit is ek 1 head kop n/a

Dit is ek 1 leg been n/a

Dit is ek 2 arm arm n/a

Dit is ek 2 neck nek n/a

Dit is ek 2 finger vinger n/a

Dit is ek 2 chest bors n/a

Eetgoed - Groente bean boontjie boontjies

Eetgoed - Groente cabbage kool n/a

Eetgoed - Groente carrot wortel wortels

Eetgoed - Groente cauliflower blomkool n/a

Eetgoed - Groente cucumber komkommer komkommers

Eetgoed - Groente lettuce blaarslaai n/a

Eetgoed - Groente mealie mielie mielies

Eetgoed - Groente onion ui uie

Eetgoed - Groente peas ertjie ertjies

Eetgoed - Groente potatoes aartappel aartappels

Eetgoed - Groente pumpkin pampoen pampoene

Eetgoed - Groente spinach spinasie n/a

Eetgoed - Groente tomato tamatie tamaties

Eetgoed - Groente SINNE I like beans Ek hou van boontjies n/a

Eetgoed - Groente SINNE Please buy carrots Koop asseblief wortels n/a

Eetgoed - Groente SINNE Lizzy eats cucumber Lizzy eet komkommer n/a

Eetgoed - Groente SINNE I wash the lettuce Ek was die blaarslaai n/a

Eetgoed - Groente SINNE May I eat a mealie Mag ek 'n mielie eet? n/a

Eetgoed - Groente SINNE Sophie cuts onions Sophie sny uie n/a

Eetgoed - Groente SINNE Do you have peas? Het jy ertjies? n/a

Eetgoed - Groente SINNE Granny makes delicious potatoes Ouma maak smaakvolle aartappels n/a

Eetgoed - Groente SINNE Pumpkin is orange Pampoen is oranje n/a

© COPYRIGHT PROTECTED

2012/01/30

Page : 2 of 17

Whuzoo (Afrikaans)

St David's Marist Inanda : Grade 4 (2012)

WITH PRONUNCIATION

Barbara 082.877.8366

Greg 082.330.6302

whuzoo@gmail.com

THEME COLUMN1 COLUMN2 COLUMN3

Eetgoed - Vrugte apple appel appels

Eetgoed - Vrugte banana piesang piesangs

Eetgoed - Vrugte fruit vrug vrugte

Eetgoed - Vrugte grape druif druiwe

Eetgoed - Vrugte guava koejawel koejawels

Eetgoed - Vrugte lemon suurlemoen suurlemoene

Eetgoed - Vrugte orange lemoen lemoene

Eetgoed - Vrugte peach perske perskes

Eetgoed - Vrugte pear peer pere

Eetgoed - Vrugte plum pruim pruime

Eetgoed - Vrugte strawberry aarbei aarbeie

Eetgoed - Vrugte watermelon waatlemoen waatlemoene

Eetgoed - Vrugte SINNE I have two apples Ek het twee appels n/a

Eetgoed - Vrugte SINNE Bananas are yellow Piesangs is geel n/a

Eetgoed - Vrugte SINNE My daughter likes fruit My dogter hou van vrugte n/a

Eetgoed - Vrugte SINNE The grapes are sweet Die druiwe is soet n/a

Eetgoed - Vrugte SINNE Granny likes guavas Ouma hou van koejawels n/a

Eetgoed - Vrugte SINNE We have a lemon tree Ons het 'n suurlemoen boom n/a

Eetgoed - Vrugte SINNE Dad cuts oranges Pa sny lemoene n/a

Eetgoed - Vrugte SINNE Grandfather likes peaches Oupa hou van perskes n/a

Eetgoed - Vrugte SINNE I don't like pears Ek hou nie van pere nie n/a

Eetgoed - Vrugte SINNE Do you like plums? Hou jy van pruime? n/a

Eetgoed - Vrugte SINNE Strawberries are red Aarbeie is rooi n/a

Eetgoed - Vrugte SINNE We eat watermelon in summer Ons eet waatlemoen in die somer n/a

Eetgoed 1 milk melk n/a

Eetgoed 1 eggs eiers n/a

Eetgoed 1 bread brood n/a

Eetgoed 1 butter botter n/a

Eetgoed 1 cheese kaas n/a

Eetgoed 1 fish vis n/a

Eetgoed 1 wors/sausage wors n/a

Eetgoed 1 jam konfyt n/a

Eetgoed 1 chicken hoender n/a

Eetgoed 1 chips skyfies n/a

Eetgoed 1 vegetables groente n/a

Eetgoed 1 fruit vrugte n/a

Eetgoed 1 tea tee n/a

Eetgoed 1 plate bord n/a

Eetgoed 1 knife mes n/a

Eetgoed 2 mug beker n/a

Eetgoed 2 fork vurk n/a

Eetgoed 2 sandwich toebroodjie n/a

Eetgoed 2 meat vleis n/a

Eetgoed 2 coffee koffie n/a

Eetgoed 2 cooldrink koeldrank n/a

Eetgoed 2 junk food gemorskos n/a

Familie children kinders n/a

Familie mother ma/moeder n/a

Familie father pa/vader n/a

Familie daughter dogter n/a

Familie son seun n/a

Familie grandmother ouma n/a

© COPYRIGHT PROTECTED

2012/01/30

Page : 3 of 17

Whuzoo (Afrikaans)

St David's Marist Inanda : Grade 4 (2012)

WITH PRONUNCIATION

Barbara 082.877.8366

Greg 082.330.6302

whuzoo@gmail.com

THEME COLUMN1 COLUMN2 COLUMN3

Familie grandfather oupa n/a

Familie brother broer n/a

Familie sister suster n/a

Familie uncle oom n/a

Familie aunt tante n/a

Familie niece niggie n/a

Familie nephew neef n/a

Familie stepmom stiefma n/a

Familie stepdad stiefpa n/a

Gevoelens (Ek is) 1 angry boos n/a

Gevoelens (Ek is) 1 annoyed omgekrap n/a

Gevoelens (Ek is) 1 cold koud n/a

Gevoelens (Ek is) 1 confused verward n/a

Gevoelens (Ek is) 1 cross kwaad n/a

Gevoelens (Ek is) 1 disgusted gewalg n/a

Gevoelens (Ek is) 1 excited opgewonde n/a

Gevoelens (Ek is) 1 frightened bang n/a

Gevoelens (Ek is) 1 happy gelukkig n/a

Gevoelens (Ek is) 1 hungry honger n/a

Gevoelens (Ek is) 1 jealous jaloers n/a

Gevoelens (Ek is) 1 sad treurig n/a

Gevoelens (Ek is) 1 sick siek n/a

Gevoelens (Ek is) 1 surprised verras n/a

Gevoelens (Ek is) 1 thirsty dors n/a

Gevoelens (Ek is) 2 tired moeg n/a

Gevoelens (Ek is) 2 worried bekommerd n/a

Gevoelens (Ek is) SINNE I am annoyed Ek is omgekrap n/a

Gevoelens (Ek is) SINNE It is cold Dit is koud n/a

Gevoelens (Ek is) SINNE Jan is confused Jan is verward n/a

Gevoelens (Ek is) SINNE Are you cross? Is jy kwaad? n/a

Gevoelens (Ek is) SINNE Marita was excited Marita was opgewonde n/a

Gevoelens (Ek is) SINNE The boy is frightened Die seun is bang n/a

Gevoelens (Ek is) SINNE We are happy Ons is gelukkig n/a

Gevoelens (Ek is) SINNE I am very hungry Ek is baie honger n/a

Gevoelens (Ek is) SINNE Don't be jealous Moenie jaloers wees nie n/a

Gevoelens (Ek is) SINNE She is sad Sy is treurig n/a

Gevoelens (Ek is) SINNE The dog is sick Die hond is siek n/a

Gevoelens (Ek is) SINNE They will be surprised Hulle sal verras wees n/a

Gevoelens (Ek is) SINNE Were you thirsty? Was jy dors? n/a

Gevoelens (Ek is) SINNE I am tired Ek is moeg n/a

Gevoelens (Ek is) SINNE Why are you worried? Waarom is jy bekommerd? n/a

Groot en klein tree boom boompie

Groot en klein plate bord bordjie

Groot en klein kat kat katjie

Groot en klein fork vurk vurkie

Groot en klein table tafel tafeltjie

Groot en klein foot voet voetjie

Groot en klein book boek boekie

Groot en klein hat hoed hoedjie

Groot en klein picture prent prentjie

Groot en klein boy seun seuntjie

Hoe laat is dit 1 one o'clock eenuur n/a

© COPYRIGHT PROTECTED

2012/01/30

Page : 4 of 17

Whuzoo (Afrikaans)

St David's Marist Inanda : Grade 4 (2012)

WITH PRONUNCIATION

Barbara 082.877.8366

Greg 082.330.6302

whuzoo@gmail.com

THEME COLUMN1 COLUMN2 COLUMN3

Hoe laat is dit 1 two o'clock twee-uur n/a

Hoe laat is dit 1 three o'clock drie-uur n/a

Hoe laat is dit 1 four o'clock vieruur n/a

Hoe laat is dit 1 five o'clock vyfuur n/a

Hoe laat is dit 1 six o'clock sesuur n/a

Hoe laat is dit 1 seven o'clock sewe-uur n/a

Hoe laat is dit 1 eight o'clock agtuur n/a

Hoe laat is dit 1 nine o'clock nege-uur n/a

Hoe laat is dit 1 ten o'clock tienuur n/a

Hoe laat is dit 1 eleven o'clock elfuur n/a

Hoe laat is dit 1 twelve o'clock twaalfuur n/a

Hoe laat is dit 1 half past twelve halfeen n/a

Hoe laat is dit 1 half past one halftwee n/a

Hoe laat is dit 1 half past two halfdrie n/a

Hoe laat is dit 2 half past three halfvier n/a

Hoe laat is dit 2 half past four halfvyf n/a

Hoe laat is dit 2 half past five halfses n/a

Hoe laat is dit 2 half past six halfsewe n/a

Hoe laat is dit 2 half past seven halfagt n/a

Hoe laat is dit 2 half past eight halfnege n/a

Hoe laat is dit 2 half past nine halftien n/a

Hoe laat is dit 2 half past ten halfelf n/a

Hoe laat is dit 2 half past eleven halftwaalf n/a

Klanke - a hand hand n/a

Klanke - a clown nar/hanswors n/a

Klanke - a can kan n/a

Klanke - a ball bal n/a

Klanke - a fall val n/a

Klanke - a branch tak n/a

Klanke - a roof dak n/a

Klanke - a man man n/a

Klanke - a car kar n/a

Klanke - a frog padda n/a

Klanke - aa,ee,oo chase jaag n/a

Klanke - aa,ee,oo moon maan n/a

Klanke - aa,ee,oo rabbit haas n/a

Klanke - aa,ee,oo angry kwaad n/a

Klanke - aa,ee,oo cheese kaas n/a

Klanke - aa,ee,oo read lees n/a

Klanke - aa,ee,oo sore seer n/a

Klanke - aa,ee,oo duck eend n/a

Klanke - aa,ee,oo pear peer n/a

Klanke - aa,ee,oo bread brood n/a

Klanke - aa,ee,oo big/large groot n/a

Klanke - aa,ee,oo rose roos n/a

Klanke - aai,ooi,uue,oei 1 shark haai n/a

Klanke - aai,ooi,uue,oei 1 tough taai n/a

Klanke - aai,ooi,uue,oei 1 red rooi n/a

Klanke - aai,ooi,uue,oei 1 throw gooi n/a

Klanke - aai,ooi,uue,oei 1 hay hooi n/a

Klanke - aai,ooi,uue,oei 1 starling spreeu n/a

Klanke - aai,ooi,uue,oei 1 cow koei n/a

© COPYRIGHT PROTECTED

2012/01/30

Page : 5 of 17

Whuzoo (Afrikaans)

St David's Marist Inanda : Grade 4 (2012)

WITH PRONUNCIATION

Barbara 082.877.8366

Greg 082.330.6302

whuzoo@gmail.com

THEME COLUMN1 COLUMN2 COLUMN3

Klanke - aai,ooi,uue,oei 1 wrestle stoei n/a

Klanke - aai,ooi,uue,oei 1 century eeu n/a

Klanke - aai,ooi,uue,oei 1 row (a boat) roei n/a

Klanke - aai,ooi,uue,oei 1 brood broei n/a

Klanke - aai,ooi,uue,oei 1 bleed bloei n/a

Klanke - aai,ooi,uue,oei 1 crow kraai n/a

Klanke - aai,ooi,uue,oei 1 ewe ooi n/a

Klanke - aai,ooi,uue,oei 1 flea vlooi n/a

Klanke - aai,ooi,uue,oei 2 seagull seemeeu n/a

Klanke - aai,ooi,uue,oei 2 swing swaai n/a

Klanke - aai,ooi,uue,oei 2 buoy boei n/a

Klanke - aai,ooi,uue,oei 2 flow vloei n/a

Klanke - aai,ooi,uue,oei 2 lion leeu n/a

Klanke - aai,ooi,uue,oei 2 grow groei n/a

Klanke - aai,ooi,uue,oei 2 scream skreeu n/a

Klanke - aai,ooi,uue,oei 2 snow sneeu n/a

Klanke - aai,ooi,uue,oei 2 wave waai n/a

Klanke - e,i cap pet n/a

Klanke - e,i neck nek n/a

Klanke - e,i mouth bek n/a

Klanke - e,i gate hek n/a

Klanke - e,i net net n/a

Klanke - e,i pen pen n/a

Klanke - e,i lip lip n/a

Klanke - e,i sit sit n/a

Klanke - e,i fish vis n/a

Klanke - e,i fin vin n/a

Klanke - eu,ui,ei 1 hip heup n/a

Klanke - eu,ui,ei 1 house huis n/a

Klanke - eu,ui,ei 1 small klein n/a

Klanke - eu,ui,ei 1 door deur n/a

Klanke - eu,ui,ei 1 train trein n/a

Klanke - eu,ui,ei 1 mouse muis n/a

Klanke - eu,ui,ei 1 boy seun n/a

Klanke - eu,ui,ei 1 garden tuin n/a

Klanke - eu,ui,ei 1 egg eier n/a

Klanke - eu,ui,ei 1 bend buig n/a

Klanke - eu,ui,ei 1 gutter geut n/a

Klanke - eu,ui,ei 1 nose neus n/a

Klanke - eu,ui,ei 1 owl uil n/a

Klanke - eu,ui,ei 1 meat vleis n/a

Klanke - eu,ui,ei 1 suck suig n/a

Klanke - eu,ui,ei 2 giant reus n/a

Klanke - eu,ui,ei 2 knit brei n/a

Klanke - eu,ui,ei 2 dirty vuil n/a

Klanke - eu,ui,ei 2 girl meisie n/a

Klanke - eu,ui,ei 2 tear skeur n/a

Klanke - eu,ui,ei 2 thumb duim n/a

Klanke - eu,ui,ei 2 fight baklei n/a

Klanke - eu,ui,ei 2 cry huil n/a

Klanke - eu,ui,ei 2 fence heining n/a

Klanke - eu,ui,ei 2 whistle fluit n/a

© COPYRIGHT PROTECTED

2012/01/30

Page : 6 of 17

Whuzoo (Afrikaans)

St David's Marist Inanda : Grade 4 (2012)

WITH PRONUNCIATION

Barbara 082.877.8366

Greg 082.330.6302

whuzoo@gmail.com

THEME COLUMN1 COLUMN2 COLUMN3

Klanke - o,u,y wool wol n/a

Klanke - o,u,y flower blom n/a

Klanke - o,u,y him hom n/a

Klanke - o,u,y soup sop n/a

Klanke - o,u,y doll pop n/a

Klanke - o,u,y sister suster n/a

Klanke - o,u,y bridge brug n/a

Klanke - o,u,y fruit vrugte n/a

Klanke - o,u,y bus bus n/a

Klanke - o,u,y nil/zero nul n/a

Klanke - o,u,y write skryf n/a

Klanke - o,u,y he hy n/a

Klanke - o,u,y look kyk n/a

Klanke - o,u,y bite byt n/a

Klanke - o,u,y iron (verb) stryk n/a

Klanke - uu,ie,oe,ou 1 fire vuur n/a

Klanke - uu,ie,oe,ou 1 bicycle fiets n/a

Klanke - uu,ie,oe,ou 1 news nuus n/a

Klanke - uu,ie,oe,ou 1 wall muur n/a

Klanke - uu,ie,oe,ou 1 ant mier n/a

Klanke - uu,ie,oe,ou 1 sneeze nies n/a

Klanke - uu,ie,oe,ou 1 mielie/corn mielie n/a

Klanke - uu,ie,oe,ou 1 shed skuur n/a

Klanke - uu,ie,oe,ou 1 sick siek n/a

Klanke - uu,ie,oe,ou 1 river rivier n/a

Klanke - uu,ie,oe,ou 1 ten tien n/a

Klanke - uu,ie,oe,ou 1 woman/lady/wife vrou n/a

Klanke - uu,ie,oe,ou 1 expensive duur n/a

Klanke - uu,ie,oe,ou 1 old oud n/a

Klanke - uu,ie,oe,ou 1 thief dief n/a

Klanke - uu,ie,oe,ou 2 taste proe n/a

Klanke - uu,ie,oe,ou 2 glare gluur n/a

Klanke - uu,ie,oe,ou 2 peep loer n/a

Klanke - uu,ie,oe,ou 2 foot voet n/a

Klanke - uu,ie,oe,ou 2 cough hoes n/a

Klanke - uu,ie,oe,ou 2 sock kous n/a

Klanke - uu,ie,oe,ou 2 book boek n/a

Klanke - uu,ie,oe,ou 2 gold goud n/a

Klanke - uu,ie,oe,ou 2 cake koek n/a

Klanke - uu,ie,oe,ou 2 farmer boer n/a

Klanke - uu,ie,oe,ou 2 build bou n/a

Klanke - uu,ie,oe,ou 2 mistake fout n/a

Klanke - uu,ie,oe,ou 2 naughty stout n/a

Klanke - uu,ie,oe,ou 2 wood hout n/a

Klanke - uu,ie,oe,ou 2 pants broek n/a

Maande January Januarie n/a

Maande February Februarie n/a

Maande March Maart n/a

Maande April April n/a

Maande May Mei n/a

Maande June Junie n/a

Maande July Julie n/a

© COPYRIGHT PROTECTED

2012/01/30

Page : 7 of 17

Whuzoo (Afrikaans)

St David's Marist Inanda : Grade 4 (2012)

WITH PRONUNCIATION

Barbara 082.877.8366

Greg 082.330.6302

whuzoo@gmail.com

THEME COLUMN1 COLUMN2 COLUMN3

Maande August Augustus n/a

Maande September September n/a

Maande October Oktober n/a

Maande November November n/a

Maande December Desember n/a

My huis - Die badkamer basin wasbak wasbakke

My huis - Die badkamer bath bad baddens

My huis - Die badkamer cloth lap lappe

My huis - Die badkamer curtain gordyn gordyne

My huis - Die badkamer light lig ligte

My huis - Die badkamer mat mat matte

My huis - Die badkamer mirror spieël spieëls

My huis - Die badkamer shower stort storte

My huis - Die badkamer soap seep sepe

My huis - Die badkamer tap kraan krane

My huis - Die badkamer toilet toilet toilette

My huis - Die badkamer toothbrush tandeborsel tandeborsels

My huis - Die badkamer towel handdoek handdoeke

My huis - Die badkamer SINNE I wash my hands in the basin Ek was my hande in die wasbak n/a

My huis - Die badkamer SINNE It's time to bath Dis tyd om te bad n/a

My huis - Die badkamer SINNE Open the curtains Maak die gordyne oop n/a

My huis - Die badkamer SINNE Switch the light on Skakel die lig aan n/a

My huis - Die badkamer SINNE The mat is wet Die mat is nat n/a

My huis - Die badkamer SINNE The mirror broke Die spieël het gebreek n/a

My huis - Die badkamer SINNE I shower every day Ek stort elke dag n/a

My huis - Die badkamer SINNE Open the tap Maak die kraan oop n/a

My huis - Die badkamer SINNE Where is the toilet? Waar is die toilet? n/a

My huis - Die badkamer SINNE My toothbrush is blue My tandeborsel is blou n/a

My huis - Die eetkamer chair stoel stoele

My huis - Die eetkamer cloth lap lappe

My huis - Die eetkamer cup koppie koppies

My huis - Die eetkamer dish skottel skottels

My huis - Die eetkamer food kos kosse

My huis - Die eetkamer fork vurk vurke

My huis - Die eetkamer glass glas glase

My huis - Die eetkamer jug beker bekers

My huis - Die eetkamer knife mes messe

My huis - Die eetkamer plate bord borde

My huis - Die eetkamer saucer piering pierings

My huis - Die eetkamer serviette servet servette

My huis - Die eetkamer spoon lepel lepels

My huis - Die eetkamer table tafel tafels

My huis - Die eetkamer teaspoon teelepel teelepels

My huis - Die eetkamer SINNE The chair is broken Die stoel is stukkend n/a

My huis - Die eetkamer SINNE Granny has a cup of tea Ouma het 'n koppie tee n/a

My huis - Die eetkamer SINNE The food is delicious Die kos is smaaklik n/a

My huis - Die eetkamer SINNE Bring a knife and fork Bring 'n mes en vurk n/a

My huis - Die eetkamer SINNE Why do you need a glass? Hoekom het jy 'n glas nodig? n/a

My huis - Die eetkamer SINNE A jug full of milk 'n Beker vol melk n/a

My huis - Die eetkamer SINNE My plate if full My bord is vol n/a

My huis - Die eetkamer SINNE Use your serviette Gebruik jou servet n/a

My huis - Die eetkamer SINNE Where is your spoon? Waar is jou lepel? n/a

© COPYRIGHT PROTECTED

2012/01/30

Page : 8 of 17

Whuzoo (Afrikaans)

St David's Marist Inanda : Grade 4 (2012)

WITH PRONUNCIATION

Barbara 082.877.8366

Greg 082.330.6302

whuzoo@gmail.com

THEME COLUMN1 COLUMN2 COLUMN3

My huis - Die eetkamer SINNE We sit at the table Ons sit aan tafel n/a

My huis - Die kombuis 1 bowl/dish bak bakke

My huis - Die kombuis 1 cup koppie koppies

My huis - Die kombuis 1 dish skottel skottels

My huis - Die kombuis 1 dishcloth opwaslap opwaslappe

My huis - Die kombuis 1 fork vurk vurke

My huis - Die kombuis 1 fridge yskas yskaste

My huis - Die kombuis 1 knife mes messe

My huis - Die kombuis 1 oven oond oonde

My huis - Die kombuis 1 pan pan panne

My huis - Die kombuis 1 plate bord borde

My huis - Die kombuis 1 pot pot potte

My huis - Die kombuis 1 saucer piering pierings

My huis - Die kombuis 1 shelf rak rakke

My huis - Die kombuis 1 sink wasbak wasbakke

My huis - Die kombuis 1 soap seep n/a

My huis - Die kombuis 2 spoon lepel lepels

My huis - Die kombuis 2 stove stoof stowe

My huis - Die kombuis 2 table tafel tafels

My huis - Die kombuis 2 tap kraan krane

My huis - Die kombuis SINNE My bowl is clean My bak is skoon n/a

My huis - Die kombuis SINNE The fridge is full Die yskas is vol n/a

My huis - Die kombuis SINNE We bake in the oven Ons bak in die oond n/a

My huis - Die kombuis SINNE Bring the plates Bring die borde n/a

My huis - Die kombuis SINNE The cup is on the shelf Die koppie is op die rak n/a

My huis - Die kombuis SINNE Wash with soap Was met seep n/a

My huis - Die kombuis SINNE I eat with a spoon Ek eet met 'n lepel n/a

My huis - Die kombuis SINNE The stove is hot Die stoof is warm n/a

My huis - Die kombuis SINNE Please lay the table Dek asseblief die tafel n/a

My huis - Die kombuis SINNE This is the cold tap Dit is die koue kraan n/a

My huis - Die slaapkamer bed bed beddens

My huis - Die slaapkamer blanket kombers komberse

My huis - Die slaapkamer carpet tapyt tapyte

My huis - Die slaapkamer clock horlosie horlosies

My huis - Die slaapkamer cupboard kas kaste

My huis - Die slaapkamer curtain gordyn gordyne

My huis - Die slaapkamer light lig ligte

My huis - Die slaapkamer mirror spieël spieëls

My huis - Die slaapkamer picture prent prente

My huis - Die slaapkamer pillow kussing kussings

My huis - Die slaapkamer sheet laken lakens

My huis - Die slaapkamer SINNE My bed is warm My bed is warm n/a

My huis - Die slaapkamer SINNE Granny knits a blanket Ouma brei 'n kombers n/a

My huis - Die slaapkamer SINNE Your carpet is brown Jou tapyt is bruin n/a

My huis - Die slaapkamer SINNE You have a big clock Jy het 'n groot horlosie n/a

My huis - Die slaapkamer SINNE My clothes are dirty My klere is vuil n/a

My huis - Die slaapkamer SINNE His cupboard is tidy Sy kas is netjies n/a

My huis - Die slaapkamer SINNE The curtains are closed Die gordyne is toe n/a

My huis - Die slaapkamer SINNE Switch the light on Skakel die lig aan n/a

My huis - Die slaapkamer SINNE There are pictures on the wall Daar is prente op die muur n/a

My huis - Die slaapkamer SINNE My pillow is soft My kussing is sag n/a

My huis - Die tuin 1 wheelbarrow kruiwa kruiwaens

© COPYRIGHT PROTECTED

2012/01/30

Page : 9 of 17

Whuzoo (Afrikaans)

St David's Marist Inanda : Grade 4 (2012)

WITH PRONUNCIATION

Barbara 082.877.8366

Greg 082.330.6302

whuzoo@gmail.com

THEME COLUMN1 COLUMN2 COLUMN3

My huis - Die tuin 1 branch tak takke

My huis - Die tuin 1 bush/shrub bos bosse

My huis - Die tuin 1 dirt vuilgoed/vullis n/a

My huis - Die tuin 1 fence heining heinings

My huis - Die tuin 1 flower blom blomme

My huis - Die tuin 1 fork vurk vurke

My huis - Die tuin 1 gate hek hekke

My huis - Die tuin 1 grass gras grasse

My huis - Die tuin 1 hole gat gate

My huis - Die tuin 1 hosepipe tuinslang tuinslange

My huis - Die tuin 1 leaf blaar blare

My huis - Die tuin 1 plant plant plante

My huis - Die tuin 1 rake hark harke

My huis - Die tuin 1 sand sand n/a

My huis - Die tuin 2 seed saad sade

My huis - Die tuin 2 seedling saailing saailinge

My huis - Die tuin 2 spade graaf grawe

My huis - Die tuin 2 tap kraan krane

My huis - Die tuin 2 tree boom bome

My huis - Die tuin 2 weeds onkruid n/a

My huis - Die tuin SINNE I push the barrow Ek stoot die kruiwa n/a

My huis - Die tuin SINNE Dad cut the branch Pa het die tak gesny n/a

My huis - Die tuin SINNE Bring the can Bring die kan n/a

My huis - Die tuin SINNE The flowers are pretty Die blomme is pragtig n/a

My huis - Die tuin SINNE Lisa is at the gate Lisa is by die hek n/a

My huis - Die tuin SINNE Piet cut the grass Piet het die gras gesny n/a

My huis - Die tuin SINNE Where is the hosepipe? Waar is die tuinslang? n/a

My huis - Die tuin SINNE The leaves are falling Die blare val n/a

My huis - Die tuin SINNE We rake the leaves Ons hark die blare n/a

My huis - Die tuin SINNE The tap is leaking Die kraan lek n/a

My huis - Die tuin SINNE We climb into the tree Ons klim in die boom n/a

My huis 1 backyard agterplaas agterplase

My huis 1 bathroom badkamer badkamers

My huis 1 bedroom slaapkamer slaapkamers

My huis 1 diningroom eetkamer eetkamers

My huis 1 door deur deure

My huis 1 entrance hall voorportaal voorportale

My huis 1 garage motorhuis motorhuise

My huis 1 garden tuin tuine

My huis 1 hall saal sale

My huis 1 home tuis tuistes

My huis 1 house huis huise

My huis 1 kitchen kombuis kombuise

My huis 1 lounge sitkamer sitkamers

My huis 1 outside buite n/a

My huis 1 roof dak dakke

My huis 2 room kamer kamers

My huis 2 toilet toilet toilette

My huis 2 verandah stoep stoepe

My huis 2 wall muur mure

My huis 2 window venster vensters

My huis SINNE I play in the back yard Ek speel in die agterplaas n/a

© COPYRIGHT PROTECTED

2012/01/30

Page : 10 of 17

Whuzoo (Afrikaans)

St David's Marist Inanda : Grade 4 (2012)

WITH PRONUNCIATION

Barbara 082.877.8366

Greg 082.330.6302

whuzoo@gmail.com

THEME COLUMN1 COLUMN2 COLUMN3

My huis SINNE I shower in the bathroom Ek stort in die badkamer n/a

My huis SINNE I sleep in my bedroom Ek slaap in my slaapkamer n/a

My huis SINNE We eat in the diningroom Ons eet in die eetkamer n/a

My huis SINNE Please close the door Maak asseblief die deur toe n/a

My huis SINNE The car is in the garage Die motor is in die motorhuis n/a

My huis SINNE The garden is pretty Die tuin is mooi n/a

My huis SINNE Our house is white Ons huis is wit n/a

My huis SINNE Mom is in the kitchen Ma is in die kombuis n/a

My huis SINNE Go and play outside Gaan speel buite n/a

My huis SINNE Where is the toilet? Waar is die toilet? n/a

My huis SINNE Grandfather sits on the verandah Oupa sit op die stoep n/a

My huis SINNE Close the window Maak die venster toe n/a

Nommers 1 1 een n/a

Nommers 1 2 twee n/a

Nommers 1 3 drie n/a

Nommers 1 4 vier n/a

Nommers 1 5 vyf n/a

Nommers 1 6 ses n/a

Nommers 1 7 sewe n/a

Nommers 1 8 agt n/a

Nommers 1 9 nege n/a

Nommers 1 10 tien n/a

Nommers 1 11 elf n/a

Nommers 1 12 twaalf n/a

Nommers 1 13 dertien n/a

Nommers 1 14 veertien n/a

Nommers 1 15 vyftien n/a

Nommers 2 16 sestien n/a

Nommers 2 17 sewentien n/a

Nommers 2 18 agtien n/a

Nommers 2 19 negentien n/a

Nommers 2 20 twintig n/a

Nommers 2 21 een-en-twintig n/a

Nommers 2 22 twee-en-twintig n/a

Nommers 2 23 drie-en-twintig n/a

Nommers 2 24 vier-en-twintig n/a

Nommers 2 25 vyf-en-twintig n/a

Nommers 2 26 ses-en-twintig n/a

Nommers 2 27 sewe-en-twintig n/a

Nommers 2 28 agt-en-twintig n/a

Nommers 2 29 nege-en-twintig n/a

Nommers 2 30 dertig n/a

Nommers 3 31 een-en-dertig n/a

Nommers 3 32 twee-en-dertig n/a

Nommers 3 33 drie-en-dertig n/a

Nommers 3 34 vier-en-dertig n/a

Nommers 3 35 vyf-en-dertig n/a

Nommers 3 36 ses-en-dertig n/a

Nommers 3 37 sewe-en-dertig n/a

Nommers 3 38 agt-en-dertig n/a

Nommers 3 39 nege-en-dertig n/a

Nommers 3 40 veertig n/a

© COPYRIGHT PROTECTED

2012/01/30

Page : 11 of 17

Whuzoo (Afrikaans)

St David's Marist Inanda : Grade 4 (2012)

WITH PRONUNCIATION

Barbara 082.877.8366

Greg 082.330.6302

whuzoo@gmail.com

THEME COLUMN1 COLUMN2 COLUMN3

Nommers 3 41 een-en-veertig n/a

Nommers 3 42 twee-en-veertig n/a

Nommers 3 43 drie-en-veertig n/a

Nommers 3 44 vier-en-veertig n/a

Nommers 3 45 vyf-en-veertig n/a

Nommers 4 46 ses-en-veertig n/a

Nommers 4 47 sewe-en-veertig n/a

Nommers 4 48 agt-en-veertig n/a

Nommers 4 49 nege-en-veertig n/a

Nommers 4 50 vyftig n/a

Nommers 4 51 een-en-vyftig n/a

Nommers 4 52 twee-en-vyftig n/a

Nommers 4 53 drie-en-vyftig n/a

Nommers 4 54 vier-en-vyftig n/a

Nommers 4 55 vyf-en-vyftig n/a

Nommers 4 56 ses-en-vyftig n/a

Nommers 4 57 sewe-en-vyftig n/a

Nommers 4 58 agt-en-vyftig n/a

Nommers 4 59 nege-en-vyftig n/a

Nommers 4 60 sestig n/a

Nommers 5 61 een-en-sestig n/a

Nommers 5 62 twee-en-sestig n/a

Nommers 5 63 drie-en-sestig n/a

Nommers 5 64 vier-en-sestig n/a

Nommers 5 65 vyf-en-sestig n/a

Nommers 5 66 ses-en-sestig n/a

Nommers 5 67 sewe-en-sestig n/a

Nommers 5 68 agt-en-sestig n/a

Nommers 5 69 nege-en-sestig n/a

Nommers 5 70 sewentig n/a

Nommers 5 71 een-en-sewentig n/a

Nommers 5 72 twee-en-sewentig n/a

Nommers 5 73 drie-en-sewentig n/a

Nommers 5 74 vier-en-sewentig n/a

Nommers 5 75 vyf-en-sewentig n/a

Seisoene autumn herfs n/a

Seisoene spring lente n/a

Seisoene summer somer n/a

Seisoene winter winter n/a

Taal - Werkwoorde 1 add byvoeg n/a

Taal - Werkwoorde 1 apologise verskoning maak n/a

Taal - Werkwoorde 1 arrive aankom n/a

Taal - Werkwoorde 1 ask vra n/a

Taal - Werkwoorde 1 attack aanval n/a

Taal - Werkwoorde 1 bake bak n/a

Taal - Werkwoorde 1 bend buig n/a

Taal - Werkwoorde 1 boil kook n/a

Taal - Werkwoorde 1 break breek n/a

Taal - Werkwoorde 1 bring bring n/a

Taal - Werkwoorde 1 build bou n/a

Taal - Werkwoorde 1 buy koop n/a

Taal - Werkwoorde 1 call roep n/a

© COPYRIGHT PROTECTED

2012/01/30

Page : 12 of 17

Whuzoo (Afrikaans)

St David's Marist Inanda : Grade 4 (2012)

WITH PRONUNCIATION

Barbara 082.877.8366

Greg 082.330.6302

whuzoo@gmail.com

THEME COLUMN1 COLUMN2 COLUMN3

Taal - Werkwoorde 1 carry dra n/a

Taal - Werkwoorde 1 catch vang n/a

Taal - Werkwoorde 2 chase jaag n/a

Taal - Werkwoorde 2 chase away wegjaag n/a

Taal - Werkwoorde 2 chat gesels n/a

Taal - Werkwoorde 2 chew kou n/a

Taal - Werkwoorde 2 chop kap n/a

Taal - Werkwoorde 2 climb klim n/a

Taal - Werkwoorde 2 collect versamel n/a

Taal - Werkwoorde 2 come kom n/a

Taal - Werkwoorde 2 cook kook n/a

Taal - Werkwoorde 2 cough hoes n/a

Taal - Werkwoorde 2 count tel n/a

Taal - Werkwoorde 2 cry huil n/a

Taal - Werkwoorde 2 cut sny n/a

Taal - Werkwoorde 2 dance dans n/a

Taal - Werkwoorde 2 die sterf n/a

Taal - Werkwoorde 3 dig grawe n/a

Taal - Werkwoorde 3 dismiss ontslaan n/a

Taal - Werkwoorde 3 do doen n/a

Taal - Werkwoorde 3 drag sleep n/a

Taal - Werkwoorde 3 drink drink n/a

Taal - Werkwoorde 3 drive bestuur n/a

Taal - Werkwoorde 3 drop val n/a

Taal - Werkwoorde 3 dry afdroog n/a

Taal - Werkwoorde 3 dust afstof n/a

Taal - Werkwoorde 3 eat eet n/a

Taal - Werkwoorde 3 expensive duur n/a

Taal - Werkwoorde 3 fail misluk n/a

Taal - Werkwoorde 3 fall val n/a

Taal - Werkwoorde 3 fetch haal n/a

Taal - Werkwoorde 3 fight baklei n/a

Taal - Werkwoorde 4 fill volmaak n/a

Taal - Werkwoorde 4 find vind n/a

Taal - Werkwoorde 4 fix regmaak n/a

Taal - Werkwoorde 4 fold vou n/a

Taal - Werkwoorde 4 follow volg n/a

Taal - Werkwoorde 4 fry braai n/a

Taal - Werkwoorde 4 get kry n/a

Taal - Werkwoorde 4 give gee n/a

Taal - Werkwoorde 4 go gaan n/a

Taal - Werkwoorde 4 grow groei n/a

Taal - Werkwoorde 4 hate haat n/a

Taal - Werkwoorde 4 have het n/a

Taal - Werkwoorde 4 hear hoor n/a

Taal - Werkwoorde 4 help help n/a

Taal - Werkwoorde 4 hide wegkruip n/a

Taal - Werkwoorde 5 hit slaan n/a

Taal - Werkwoorde 5 hope hoop n/a

Taal - Werkwoorde 5 jump spring n/a

Taal - Werkwoorde 5 keep hou n/a

Taal - Werkwoorde 5 kick skop n/a

© COPYRIGHT PROTECTED

2012/01/30

Page : 13 of 17

Whuzoo (Afrikaans)

St David's Marist Inanda : Grade 4 (2012)

WITH PRONUNCIATION

Barbara 082.877.8366

Greg 082.330.6302

whuzoo@gmail.com

THEME COLUMN1 COLUMN2 COLUMN3

Taal - Werkwoorde 5 know weet n/a

Taal - Werkwoorde 5 laugh lag n/a

Taal - Werkwoorde 5 lead lei n/a

Taal - Werkwoorde 5 learn leer n/a

Taal - Werkwoorde 5 lie lê n/a

Taal - Werkwoorde 5 lie down neerlê n/a

Taal - Werkwoorde 5 lift up optel n/a

Taal - Werkwoorde 5 like hou van n/a

Taal - Werkwoorde 5 listen luister n/a

Taal - Werkwoorde 5 live woon n/a

Taal - Werkwoorde 6 look kyk n/a

Taal - Werkwoorde 6 marry trou n/a

Taal - Werkwoorde 6 meet ontmoet n/a

Taal - Werkwoorde 6 mess mors n/a

Taal - Werkwoorde 6 mix meng n/a

Taal - Werkwoorde 6 open maak oop n/a

Taal - Werkwoorde 6 paint (verb) verf n/a

Taal - Werkwoorde 6 pray bid n/a

Taal - Werkwoorde 6 pull trek n/a

Taal - Werkwoorde 6 put away bêre n/a

Taal - Werkwoorde 6 put on trek aan n/a

Taal - Werkwoorde 6 race wedloop n/a

Taal - Werkwoorde 6 rake hark n/a

Taal - Werkwoorde 6 rest rus n/a

Taal - Werkwoorde 6 ride ry n/a

Taal - Werkwoorde 7 run hardloop n/a

Taal - Werkwoorde 7 show wys n/a

Taal - Werkwoorde 7 shut maak toe n/a

Taal - Werkwoorde 7 sing sing n/a

Taal - Werkwoorde 7 sit sit n/a

Taal - Werkwoorde 7 sleep slaap n/a

Taal - Werkwoorde 7 spill mors n/a

Taal - Werkwoorde 7 stab steek n/a

Taal - Werkwoorde 7 stand staan n/a

Taal - Werkwoorde 7 stay bly n/a

Taal - Werkwoorde 7 steal steel n/a

Taal - Werkwoorde 7 stir roer n/a

Taal - Werkwoorde 7 stop stop n/a

Taal - Werkwoorde 7 take vat n/a

Taal - Werkwoorde 7 talk praat n/a

Taal - Werkwoorde 8 teach leer n/a

Taal - Werkwoorde 8 tell vertel n/a

Taal - Werkwoorde 8 touch raak n/a

Taal - Werkwoorde 8 try probeer n/a

Taal - Werkwoorde 8 turn over draai om n/a

Taal - Werkwoorde 8 understand verstaan n/a

Taal - Werkwoorde 8 use gebruik n/a

Taal - Werkwoorde 8 vanish verdwyn n/a

Taal - Werkwoorde 8 wait wag n/a

Taal - Werkwoorde 8 wake word wakker n/a

Taal - Werkwoorde 8 walk loop n/a

Taal - Werkwoorde 8 wander dwaal n/a

© COPYRIGHT PROTECTED

2012/01/30

Page : 14 of 17

Whuzoo (Afrikaans)

St David's Marist Inanda : Grade 4 (2012)

WITH PRONUNCIATION

Barbara 082.877.8366

Greg 082.330.6302

whuzoo@gmail.com

THEME COLUMN1 COLUMN2 COLUMN3

Taal - Werkwoorde 8 want wil hê n/a

Taal - Werkwoorde 8 wash was n/a

Taal - Werkwoorde 8 watch dophou n/a

Taal - Werkwoorde 9 wear dra n/a

Taal - Werkwoorde 9 wish wens n/a

Taal - Werkwoorde 9 work werk n/a

Taal - Werkwoorde 9 write skryf n/a

Taal - Werkwoorde SINNE You must apologise Jy moet verskoning maak n/a

Taal - Werkwoorde SINNE Granny will arrive tomorrow Ouma sal môre aankom n/a

Taal - Werkwoorde SINNE Please call your mother Roep asseblief jou ma n/a

Taal - Werkwoorde SINNE Don't cry Moenie huil nie n/a

Taal - Werkwoorde SINNE Erin will dance Erin sal dans n/a

Taal - Werkwoorde SINNE Eat your food Eet jou kos n/a

Taal - Werkwoorde SINNE Please forgive me Vergeef my asseblief n/a

Taal - Werkwoorde SINNE We grow beans Ons groei boontjies n/a

Taal - Werkwoorde SINNE Did you hear the dog bark? Het jy die hond hoor blaf? n/a

Taal - Werkwoorde SINNE I will help you Ek sal jou help n/a

Taal - Werkwoorde SINNE We learn Afrikaans Ons leer Afrikaans n/a

Taal - Werkwoorde SINNE Where do you live? Waar woon jy? n/a

Taal - Werkwoorde SINNE I met my friend Ek het my vriend ontmoet n/a

Taal - Werkwoorde SINNE What a mess Wat 'n gemors n/a

Taal - Werkwoorde SINNE Open the door Maak die deur oop n/a

Teenoorgesteldes few-many min baie

Teenoorgesteldes high-low hoog laag

Teenoorgesteldes close-far naby ver

Teenoorgesteldes slow-fast stadig vinnig

Teenoorgesteldes full-empty vol leeg

Teenoorgesteldes in front-behind voor agter

Teenoorgesteldes easy-difficult maklik moeilik

Teenoorgesteldes clean-dirty skoon vuil

Toekomende tyd I speak Ek praat Ek sal praat

Toekomende tyd I write Ek skryf Ek sal skryf

Toekomende tyd I read Ek lees Ek sal lees

Toekomende tyd I stand Ek staan Ek sal staan

Toekomende tyd She knits Sy brei Sy sal brei

Toekomende tyd I drink milk Ek drink melk Ek sal melk drink

Toekomende tyd We eat bread Ons eet brood Ons sal brood eet

Toekomende tyd I touch my ear Ek vat aan my oor Ek sal aan my oor vat

Toekomende tyd He writes a letter Hy skryf 'n brief Hy sal 'n brief skryf

Toekomende tyd I walk to the shop Ek stap winkel toe Ek sal winkel toe stap

Toekomende tyd He sits on the grass Hy sit op die gras Hy sal op die gras sit

Toekomende tyd She posts a letter Sy pos 'n brief Sy sal 'n brief pos

Toekomende tyd She buys an icecream Sy koop 'n roomys Sy sal 'n roomys koop

Trappe van vergelyking (warm) warm warmer warmste

Trappe van vergelyking (cold) koud kouer koudste

Trappe van vergelyking (poor) arm armer armste

Trappe van vergelyking (scared) bang banger bangste

Trappe van vergelyking (rich) ryk ryker rykste

Trappe van vergelyking (lazy) lui luier luiste

Trappe van vergelyking (good) goed beter beste

Trappe van vergelyking (many) baie meer meeste

Troeteldiere 1 snake slang slange

© COPYRIGHT PROTECTED

2012/01/30

Page : 15 of 17

Whuzoo (Afrikaans)

St David's Marist Inanda : Grade 4 (2012)

WITH PRONUNCIATION

Barbara 082.877.8366

Greg 082.330.6302

whuzoo@gmail.com

THEME COLUMN1 COLUMN2 COLUMN3

Troeteldiere 1 cat kat katte

Troeteldiere 1 hamster hamster hamsters

Troeteldiere 1 hare/rabbit haas hase

Troeteldiere 1 lizard akkedis akkedisse

Troeteldiere 1 dog hond honde

Troeteldiere 1 chick kuiken kuikens

Troeteldiere 1 python luislang luislange

Troeteldiere 1 parrot papegaai pappegaaie

Troeteldiere 1 goldfish goudvis goudvisse

Troeteldiere 1 guinea pig proefkonyn proefkonyne

Troeteldiere 1 bird voël voëls

Troeteldiere 1 piglet varkie varkies

Troeteldiere 1 rooster haan hane

Troeteldiere 1 spider spinnekop spinnekoppe

Troeteldiere 2 horse perd perde

Vergelykings quiet so stil soos 'n muis

Vergelykings tame so mak soos 'n lam

Vergelykings fat so vet soos 'n vark

Vergelykings red so rooi soos bloed

Vergelykings slippery so glad soos seep

Vergelykings sick so siek soos 'n hond

Vergelykings light so lig soos 'n veer

Vergelykings lazy so lui soos 'n donkie

Vergelykings green so groen soos gras

Vergelykings blind so blind soos 'n mol

Voornaamwoorde 1 I ek n/a

Voornaamwoorde 1 you (one person) jy n/a

Voornaamwoorde 1 he hy n/a

Voornaamwoorde 1 she sy n/a

Voornaamwoorde 1 us ons n/a

Voornaamwoorde 1 you (two or more people) julle n/a

Voornaamwoorde 1 they hulle n/a

Voornaamwoorde 1 my my n/a

Voornaamwoorde 1 your (one person) jou n/a

Voornaamwoorde 1 your (two or more people) julle n/a

Voornaamwoorde 1 their hulle n/a

Voornaamwoorde 2 Ek het 'n kat Dis my kat Die kat is myne

Voornaamwoorde 2 Jy het 'n kat Dis jou kat Die kat is joune

Voornaamwoorde 2 Sy het 'n kat Dis haar kat Die kat is hare

Voornaamwoorde 2 Hy het 'n kat Dis sy kat Die kat is syne

Voornaamwoorde 2 Ons het 'n kat Dis ons kat Die kat is ons s'n

Voornaamwoorde 2 Julle het 'n kat Dis julle kat Die kat is julle s'n

Voornaamwoorde 2 Hulle het 'n kat Dis hulle kat Die kat is hulle s'n

Vraagwoorde/Woorde in vrae who? wie? n/a

Vraagwoorde/Woorde in vrae is? is? n/a

Vraagwoorde/Woorde in vrae when? wanneer? n/a

Vraagwoorde/Woorde in vrae how? hoe? n/a

Vraagwoorde/Woorde in vrae how much/how many? hoeveel? n/a

Vraagwoorde/Woorde in vrae which? watter? n/a

Vraagwoorde/Woorde in vrae where? waar? n/a

Vraagwoorde/Woorde in vrae why/how come? hoekom? n/a

Vraagwoorde/Woorde in vrae false vals/onwaar n/a

© COPYRIGHT PROTECTED

2012/01/30

Page : 16 of 17

Whuzoo (Afrikaans)

St David's Marist Inanda : Grade 4 (2012)

WITH PRONUNCIATION

Barbara 082.877.8366

Greg 082.330.6302

whuzoo@gmail.com

THEME COLUMN1 COLUMN2 COLUMN3

Vraagwoorde/Woorde in vrae can? kan? n/a

Vraagwoorde/Woorde in vrae where? waar? n/a

Vraagwoorde/Woorde in vrae may? mag? n/a

Vraagwoorde/Woorde in vrae search soek n/a

Vraagwoorde/Woorde in vrae what does something look like? hoe lyk? n/a

Vraagwoorde/Woorde in vrae what? wat? n/a

© COPYRIGHT PROTECTED

2012/01/30

Page : 17 of 17

Whuzoo (Afrikaans)

St David's Marist Inanda : Grade 4 (2012)

WITH PRONUNCIATION

Barbara 082.877.8366

Greg 082.330.6302

whuzoo@gmail.com

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!