HERSIENINGSVRAE – VRAESTEL 1
HERSIENINGSVRAE – VRAESTEL 1
HERSIENINGSVRAE – VRAESTEL 1
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
METRO EAST EDUCATION DISTRICT

METRO OOS ONDERWYSDISTRIK

LEWENSWETENSKAPPE

GRAAD 12

TUTORING 2 de KWARTAAL

LEERDER BRONNEPAK
2

HERSIENINGSVRAE

DNA EN RNA

1.1 Die diagram hieronder verteenwoordig 'n gedeelte van 'n molekuul.

Bestudeer die diagram en beantwoord die vrae wat volg.

SLEUTEL:

A – Adenien

G – Guanien

G

1

4 A

5

Gedeelte van 'n molekuul

1.1.1 Identifiseer die molekuul in die bostaande diagram.

1.1.2 Gee byskrifte vir die dele genommer 1 en 5 onderskeidelik.

1.1.3 Wat is die gesamentlike naam vir die dele genommer 2, 3 en 4?

1.1.4 Van watter belang is dit dat hierdie molekuul in staat is om homself te repliseer?

1.1.5 Tabuleer DRIE strukturele verskille tussen DNA en RNA.

2

3
3

1.2 Ontledings van DNA-monsters van 'n pasiënt met 'n siekte het getoon dat

daar twee verskillende soorte DNA teenwoordig is. Een was 'n dubbele string

menslike DNA en die ander was 'n enkele string virus-DNA. Die twee soorte

DNA is geïsoleer en in aparte proefbuise geplaas. Die ontledings van die

samestelling van die stikstofbasisse van elke proefbuis word in die tabel

hieronder aangetoon.

Samestelling van stikstofbasisse (%)

Adenien Sitosien Guanien Timien

Proefbuis 1 22.1 27.9 27.9 22.1

Proefbuis 2 31.1 31.3 18.7 18.9

1.2.1 Watter proefbuis (1 of 2) bevat virus-DNA?

1.2.2 Verduidelik jou antwoord op VRAAG 2.4.1.

1.3 'n Vrou wat met 'n mes doodgesteek is, is in 'n hotel aangetref. Die polisie het

'n paar hare in een van haar hande gekry. Daar was ook velweefsel

onder haar lang naels.

Forensiese wetenskaplikes het bloedmonsters van drie verdagtes

geneem om DNA-vingerafdrukke saam te stel. DNA-vingerafdrukke is

ook van die slagoffer se bloed en die hare en velweefsel wat in haar

hande aangetref is, saamgestel.

Die volgende diagram toon die DNA-vingerafdrukke van die haarmonster,

die velweefselmonster en bloed van die slagoffer en die drie verdagtes.

Bloedmonsters

Vel Hare Slagoffer Verdagte 1 Verdagte 2 Verdagte 3

DNA-vingerafdrukke deur die forensiese wetenskaplikes saamgestel
1.3.1 Is die DNA van die hare en velweefsel van dieselfde persoon

afkomstig?

4

1.3.2 Watter gevolgtrekking kan jy uit VRAAG 1.3.1 maak omtrent die moontlike getal

mense wat by die moord betrokke is?

1.3.3 Watter van die drie verdagtes kan moontlik by die moord betrokke wees?

1.3.4 Gee 'n rede vir jou antwoord op VRAAG 1.3.3.

1.3.5 Dink jy dat die DNA-bewyse alleen genoegsaam is om 'n verdagte skuldig te

bevind?

1.3.6 Gee 'n rede vir jou antwoord op VRAAG 1.3.5.

1.3.7 Verduidelik of die versameling van DNA van elke Suid-Afrikaanse burger om 'n

DNA-vingerafdrukdatabasis saam te stel,’n goeie idée is of nie.

PROTEïENSINTESE

1.4 Die diagram hieronder toon 'n gedeelte van 'n mRNA/bRNS(boodskapper-

RNS)-molekule.

1.4.1

1.4.2

1.4.3

1.4.4

U A C C G A U A A

1 2 3

Hoeveel kodons word in die diagram van hierdie gedeelte van

bRNS aangetoon?

Skryf die komplementêre basisvolgorde van die DNA/DNS-string

neer wat kodon 1 van die bRNS-string, soos in die diagram hierbo

getoon, gevorm het.

Verduidelik die doel van 'n spesifieke volgorde van kodons in 'n

bRNS-molekule.

'n tRNA/oRNS(oordrag-RNS)-molekule dra komplementêre

basisse vir 'n spesifieke kodon.

(a) Skryf die komplementêre basisvolgorde van 'n oRNS vir

kodon 1 van die bRNS-volgorde, getoon in die diagram hierbo, neer.

(b) Beskryf kortliks die rol van oRNS-molekules

in die translasieproses van proteïensintese

1.4.5 Beskryf die effek van geenmutasies of die vorming van proteïene.
1.5.1 Die diagram hieronder toon die volgorde van die stikstofbasisse

van 'n DNA-string aan wat die kode dra vir 'n deel van 'n

proteïenmolekuul.

5

GTT ATG TGG

Skryf vanaf bostaande DNA-volgorde, die volgorde van die

b-RNA kodon neer wat van links na regs lees.

1.5.2 Die volgende diagram toon die antikodons van nege verskillende

o-RNA (oordrag-RNA) -molekules wat elk 'n spesifieke aminosuur

dra.

VALIEN

C A A

METIONIEN

U A C

FENIELALANIEN

A A A

GLISIEN

C C C

PROLIEN

G G U

SERIEN

U C A

ALANIEN

C G U

TRIPTOFAAN

A C C

ASPARAGIEN

U U A

Antikodons van nege verskillende o-RNA-molekules wat elk

'n spesifieke aminosuur dra

Kies en skryf vanaf bostaande diagram die aminosure (in die

korrekte volgorde) neer wat vir die basisvolgorde van b-RNA

hieronder getoon, benodig word.

UUU GUU AUG
6

1.6 Die diagram hieronder toon 'n deel van die proses van proteïnsintese.

1.6.1

1.6.2

Y

X

X

U A A

U A A

Voorstelling van 'n deel van die proses van proteïensintese

Noem die deel/fase van proteïensintese wat in die diagram hierbo

geïllustreer word.

Noem die organel gemerk W.

C A G

U A A

C A U G U C A U U G C U

Z

W

V
1.6.3 Die tabel hieronder illustreer die basistriplet van bRNS ('mRNA') wat met

die bepaalde aminosure ooreenstem.

7

bRNS ('mRNA') AMINOSUUR

CAU histidien

AUU isoleusien

GUC valien

CUU leusien

GCU alanien

CCU prolien

CGA arginien

Met verwysing na die diagram in VRAAG 1.6 en die bostaande

tabel:

(a)

(b)

(c)

(d)

Noem die aminosuur gemerk X.

Noem die volgorde van die basisse van die molekuul gemerk Y.

Wat is die gemeenskaplike naam wat gegee word aan die

basisdrietal (triplet) van bRNS- ('mRNA')-basisse wat met elke

aminosuur ooreenstem?

Hoe sal die samestelling van die proteïenmolekule verander indien

die volgorde van die basisse by Z, CGA was in plaas van GCU?

1.6.4 Gebruik die inligting in die tabel om die DNS- ('DNA') -

basisvolgorde wat met die aminosuur histidien sal ooreenstem, neer te

skryf.
8

MEIOSE

1.7 Die diagram hieronder toon 'n proses wat gedurende meiose plaasvind.

1.7.1

1.7.2

1.7.3

1.7.4

D

A

Gee byskrifte vir dele A, B, C en D.

Diagram illustreer 'n proses wat

gedurende meiose plaasvind representing

a process taking place during meiosis

Noem die proses in meiose wat deur die bostaande diagram

geïllustreer word.

Noem EEN aspek hoekom die proses in VRAAG 1.7.2

genoem, belangrik is.

Teken 'n diagram van die struktuur wat A gemerk is, om

die uiterlike voorkoms daarvan onmiddellik na die proses

genoem in VRAAG 1.7.2, te vertoon.

C

B
1.8 Die volgende diagram stel 'n fase van meiose voor.

A

9

Diagram wat 'n fase van meiose voorstel

1.8.1 Voorsien deel A en B van byskrifte.

1.8.2 Hoeveel chromosome sal daar in elke sel wat van hierdie sel

gevorm is, aan die einde van meiose wees?

1.8.3 Hoeveel chromosome was teenwoordig in die fase voor die een wat in die diagram

voorgestel is?

1.8.4 Gee TWEE redes waarom meiose biologies belangrik is.

1.8.5 Tabuleer VIER verskille tussen meiose en mitose.

1.9 Poliploïdie verwys na ’n organisme, gewoonlik plante, wat meer as die diploïede stel chromosome

in die selkern het bv. triploïede plante het 3 stelle chromosome en tetraploïede plante het 4 stelle

chromosome. Poliploïdie kom nie algemeen by diere voor nie maar is meer algemeen in plante.

1.9.1 Waarom kom poliploïedie nie algemeen by diere voor nie?

1.9.2 Noem TWEE redes waarom boere poliploïede plante kweek.

B
10

GENETIKA

1.10 Leerders wil die oogkleur van vrugtevlieë (Drosophila melanogaster) ondersoek.

Vrugtevlieë het rooi (R) oë of wit (r) oë. Rooi oogkleur is dominant en wit oogkleur is

resessief.

Manlike vrugtevlieë, homosigoties vir rooi oogkleur, is toegelaat om met vroulike

vrugtevlieë, homosigoties vir wit oogkleur, te teel.

Toon, deur 'n genetiese kruising te teken, hoe die moontlike fenotipes en die genotipes van

die F1-nageslag met betrekking tot oogkleur verkry kan word.

1.11 Bestudeer die stamboom hieronder wat die oorerflikheid van geslag en soort

oorlelle oor vier generasies van 'n familie toon. By mense is los oorlelle (F)

dominant oor aangehegte oorlelle (f).

SLEUTEL:

C D

Manlik met aangehegde oorlelle

Vroulik met aangehegde oorlelle

A B

E F

Stamboomdiagram wat die

oorerflikheid van geslag en soort

oorlelle toon

Manlik met los oorlelle

Vroulik met los oorlelle
1.11.1 Hoeveel lede van die familie het los oorlelle?

11

1.11.2 Watter verhouding van die nageslag in die vierde generasie is vroulik met aangehegde oorlelle?

1.11.3 As die genotipe van persoon A FF is, wat sal die genotipe van persoon B wees?

1.11.4 Gee 'n rede vir jou antwoord op VRAAG 1.11.3.

1.11.5 Persone E en F is 'n tweeling. Het hulle uit een bevrugte eiersel of uit twee verskillende bevrugte

eierselle ontwikkel?

1.11.6 Verduidelik jou antwoord op VRAAG 1.11.5.

1.11.7 Is dit moontlik vir individue C en D om 'n kind met los oorlelle te hê?

1.11.8 Verduidelik jou antwoord op VRAAG 1.11.7.
Gg

vader

12

1.12Sistiese fibrose is 'n oorgeërfde kwaal in die menslike liggaam wat deur 'n

resessiewe geen veroorsaak word. Hierdie kwaal beïnvloed die

produksie van slym wat veroorsaak dat die klein lugbuisies in die

longe geblokkeer word. Bestudeer die stamboomdiagramme hieronder

en beantwoord die vrae wat volg.

2

Thandi

Familie 1

Gg

Familie 2

Gg Gg 1

moeder vader moeder

GG

of 3

gg

Gugu Sipho Sam

Normale Man

Normale vrou

Man deur sistiese fibrose geaffekteer

Vrou deur sistiese fibrose geaffekteer

Stamboomdiagramme wat oorerflikheid van sistiese fibrose toon
13

1.12.1 Noem die genotipes wat deur 1 en 3 in die diagramme

onderskeidelik voorgestel word.

1.12.2 Wat is Thandi se genotipe?

1.12.3 Ly Thandi aan sistiese fibrose?

1.12.4 Thandi en Sipho beplan om te trou. Toon, deur gebruik te maak van '”n

stamboomdiagram en die bostaande sleutel, AL die moontlike genotipes van

enige seuns wat hulle moontlik kan hê.

1.12.5 Verduidelik wat Thandi en Sipho moet oorweeg voordat hulle besluit of hulle

kinders sal hê of nie

1.13 Bestudeer die diagram hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

1 2 3 4 5 6 7

8 9 10 11 12 13 14 15

16 17 18 19 20 21 22 23

Kariotipe van 'n persoon

1.13.1 Is hierdie kariotipe dié van 'n man of 'n vrou?

1.13.2 Gee 'n rede vir jou antwoord op VRAAG 1.9.1.

1.13.3 Hoeveel chromosome het hierdie persoon?

1.13.4 Noem die genetiese afwyking wat hierdie persoon het.
1.14 Die diagram hieronder toon die stappe van 'n eksperiment waarin 'n groot

getal geneties identiese paddas uit onbevrugte padda-eiers ontwikkel is. Die

selkern van elke onbevrugte eiersel is vernietig en vervang met 'n selkern

wat van 'n liggaamsel van padda X verkry is.

Selkern deur

ultraviolet-

bestraling

vernietig

14

Onbevrugte eiersel van padda

A

Padda X

Liggaamsel

B geneem van

padda X

Paddavissie

Padda

Eksperiment om te toon hoe genetiese identiese

paddas uit onbevrugte padda-eiers ontwikkel is
1.14.1 Waarom kan 'n eiersel wat 'n selkern van die liggaamsel van 'n

padda bevat, in 'n paddavis ontwikkel?

15

1.14.2 Verduidelik hoekom al die paddas wat vanuit die behandelde eiers ontwikkel het, geneties

identies sal wees.

1.14.3 Noem die metode waarop 'n genetiese identiese nageslag ontwikkel word, soos in die

diagram getoon.

1.14.4 Gee EEN rede waarom sommige mense

(a) Ten gunste van die proses wat in die diagram getoon is, sal

wees

(b) Teen die proses wat in die diagram getoon is, gekant kan wees
1.15

1.15.1

1.15.2

1.15.3

(%) Verhouding van elke bloedgroep in ʼn klein bevolking

Verhouding van bevolking

16

Die grafiek hieronder toon die resultate van 'n ondersoek oor die voorkoms van

bloedgroepe in 'n klein menslike bevolking.

50

45

40

35

30

25

20

15

10

5

0

bevolking

AB A B O

Bloedgroepe

Watter bloedgroep het die laagste voorkoms in die bevolking wat

ondersoek is?

Noem EEN rede hoekom dit geskik is om die resultate van hierdie

ondersoek in die tipe grafiek soos hierbo te vertoon.

Gebruik die inligting wat verskaf is en stel 'n tabel op om die data te

vertoon.
1.16 Bestudeer die diagramme hieronder wat telingseksperimente met muise

illustreer. 'n Enkel paar allele beheer volledige dominante velkleur (wit of

grys) in hierdie muise.

1.16.1

1.16.2

1.16.3

1.16.4

Vroulik

Female

Manlik

e

Noem watter geslagschromosome in die gamete van ouermuis 2 en -muis

3, onderskeidelik teenwoordig sal wees.

Indien muise 3 en 4 'n tweede stel nakomelinge sou hê, wat is die kans, as

'n persentasie uitgedruk, dat die eerste muis wat gebore word vroulik sal

wees?

Watter van die ouermuise (1, 2, 3 of 4) sal waarskynlik homosigoties

dominant vir velkleur wees?

17

Vroulik

Manlik

1 2 3 4

Nakomelinge

Nakomelinge

Nakomelinge

Resultate van telingseksperimente

Noem waarom muis 3 slegs heterosigoties vir velkleur kan wees.

Manlik

Vroulik

Vroulik

Manlik

Vroulik
1.17 Hemofilie is ‘n geslagsgekoppelde siekte wat ontstaan veroorsaak word deur ‘n

resessiewe alleel op die X-chromosoom. Bestudeer die stamboom hieronder en

beantwoord die vrae wat volg. (Gebruik die simbole H vir normal en h vir hemofilie

bokant die gonosome waar van toepassing b.v. X H X h )

18

Albert (manlik) Beatrice (vroulik)

(hemofilies) (normaal; draer)

Carol (vroulik) Eckhardt (manlik) Fiona (female)

(hemofilies) (hemofilies) (normaal;draer)

1.17.1 Skryf die genotipes neer van elke familielid in die stamboom.

1.17.2 Indien Albert en Beatrice ‘n vierde kind, Damien (manlik) , sou hê wat sou die

waarskynlikheid in persentasie wees dat hy hemofilies sou wees?

1.173 Indien Fiona met Fred, wat ‘n hemofilie-lyer is, trou wat sou die kanse wees dat hul

dogter, Helen, ook ‘n hemofilie-lyer sou wees? Toon jou antwoord deur gebruik te

maak van ‘n Punnet-diagram.

1.18 By mense, is die geen vir krulhare dominant oor die geen vir steil hare.

Gebruik die letter H om die geen vir krulhare voor te stel en die letter h om

die geen vir steil hare voor te stel.

1.18.1 Verduidelik waarom die stelling hieronder WAAR is:

'n Persoon met krulhare kan heterosigoties of homosigoties vir hierdie

eienskap wees.

1.18.2 Toon diagrammaties, met behulp van 'n genetiese kruising, hoe 'n man met

krulhare, wat met 'n vrou met krulhare trou, 'n kind met steil hare kan hê.

1.19 Insulien is die kleinste bekende proteïen en bevat 51 aminosure. Met beulp van

biotegnologie het wetenskaplikes bakterieë geneties gemanipuleer sodat hulle

menslike insulien kan produseer.

1.19.1 Noem DRIE voordele van die produksie van menslike insulien deur

genetiese modifikasie.

1.19.2 Gee TWEE redes waarom sommige mense teen genetiese modifikasie gekant

kan wees.
19

1.20 'n Vingerafdruk is 'n nuttige manier om mense te identifiseer en om

hulle in groepe te klassifiseer. 'n Vingerafdruk word

geneem deur die regterwysvinger op 'n inkkussinkie en dan

op 'n stukkie papier te rol.

Tydens 'n bespreking van die onderwerp het 'n groep leerders

die volgende vraag gestel:

''Watter een van die vyf hoofsoorte vingerafdrukke kom die

meeste by leerders in hierdie skool voor?''

1.20.1 Noem enige VIER stappe wat tydens die beplanningsproses in

aanmerking geneem moet word wanneer die ondersoek

beplan

word om die vraag hierbo te beantwoord.

1.21 Die tabel hieronder toon die resultate wat verkry is tydens die eerste kruising

tussen 'n rasegte muis met 'n swart pels met 'n muis met 'n bruin pels. Die geen

vir swart pels is dominant oor die geen vir bruin pels. Die F1-generasie is as ouers

(bestaande uit 4 broeipare) van die F2-generasie gebruik.

Getal swart muise Getal bruin muise

Ouers 1 1

F1 generasie 8 0

F2 generasie

Nageslag van 1 ste broeipaar

Nageslag van 2 de broeipaar

Nageslag van 3 de broeipaar

Nageslag van 4 de broeipaar

8

7

5

4

1.21.1 Gebruik die data en bereken die fenotipiese verhouding van die

muise met swart pelse en dié met bruin pelse van die

F2-generasie. Toon AL jou berekeninge.

1.21.2 Stel voor waarom dit beter is om al vier stelle nakomelinge te gebruik om die

verhouding te bereken as om net een stel te gebruik.

1.21.3 Teken kolomgrafieke op dieselfde assestelsel wat die fenotipiese resultate van

die nageslagte van die F2-generasie van elke broeipaar toon, soos aangedui in

die tabel hierbo.

0

1

3

4
20

VERDERE GENETIESE KRUISINGS

1.22 ‘n Paartjie het 3 seuns en die vrou is weer swanger. Toon diagrammaties deur middel

van ‘n genetiese kruising wat die persentasie kanse vir hulle is om ‘n babadogter te hê.

1.23 In 'n eksperiment om ko-dominansie aan te dui, is koeie met 'n wit pels (W) gekruis

met bulle wat 'n rooi pelskleur (R) gehad het. Almal in die nageslag van die F1-

generasie het 'n skilder/skimmel pelskleur (RW) gehad. 'n Skilderpels bestaan

uit kolle wit en kolle rooi pels. Skilder-koeie en skilder-bulle is gekruis

en die resultate word in die tabel hieronder aangetoon.

Genotipe RR RW WW

Getal nakomelinge 120 240 120

1.23.1 Gee die verhouding van die verskillende fenotipes wat in die tabel

hierbo aangetoon word.

1.23.2 Gebruik die inligting in die bostaande tabel om 'n sirkelgrafiek te trek wat die

verhoudings van die verskillende genotipes aandui.

1.23.3 Verduidelik waarom die koeie en die bulle met genotipe RW 'n skilder pelskleur het

en nie net rooi of wit pels nie.
21

EVOLUSIE

HERSIENING

1.1 Tienduisende jare gelede was die diere wat in kameelperde ontwikkel(evolueer)

het, nie so lank soos moderne kameelperde nie.Oor 'n lang tydperk, het die nekke

van kameelperde langer geword. Hulle kon hoog in 'n boom reik vir blare en ook laag

afbuig vir water.

Voorouer

kameelperd

Moderne

kameelperd

Voorouer- en moderne kameelperde besig om te vreet

1.1.1 Beskryf hoe die lang nekke, van moderne kameelperde, deur die

volgende verduidelik sou word:

(a) Darwin

(b) Lamarck

1.1.2 Verduidelik hoekom Lamarck se teorie nie aanvaarbaar is nie.
22

1.2 Die verskillende vinkspesies (A, B, C en D) hieronder kom op verskillende Galapagos-

Eilande voor en daar word vermoed dat hulle uit ‘n saadetende oerouer spesie van die

vasteland Suid-Amerika ontstaan het. Hulle stem met mekaar ooreen wat hulle

inwendige liggaamsbou aanbetref, maar verskil met betrekking tot die vorm en grootte

van hulle snawels en dus hul voedingsgewoontes.

Sommige van die vinkspesies van die Galapagos -eilande

Blare

A

Insekte

C

Voorvaderlike

saadetende

spesie van die

vasteland

Botsels en vrugte

B

Larwes/Wurms

1.2.1 Verduidelik wat met geografiese isolasie van ‘n bevolking bedoel

word.

1.2.2 Waarom dink jy het die verskillende vinkspesies aangepas om

verskillende voedselsoorte te eet?

1.2.3 Beskryf hoe nuwe vinkspesies op die verskillende eilande

ontstaan het.
1.3 Bestudeer die diagramme hieronder wat 'n evolusieproses toon.

DIAGRAM 1, 2 en 3 toon die volgorde van gebeure wat in konynbevolkings

oor baie duisende jare plaasgevind het.

2

3

1

Bevolking A

Rivier

Rivier

23

Geenvloei

Rivier

Geenvloei

vind nie

plaas nie

Spesie X Spesie Y

Grondverskuiwing

Bevolking B

1.3.1 Noem die evolusieproses wat deur die volgorde van

gebeure in DIAGRAM 1, 2 en 3 hierbo voorgestel word.

1.3.2 Beskryf die proses genoem in VRAAG 3.4.1 deur die

diagramme hierbo te gebruik.
1.4

1.4.1

1.4.2

1.4.3

24

Bestudeer die drie onderstaande diagramme (A, B en C) wat 'n meganisme wat

gebruik word om evolusie te verduidelik, illustreer.

Vergelyk diagramme A en B en beskryf die kenmerk van die kaktus wat

hulle in staat gestel het om vir lang tydperke in warm, droë

weerstoestande te oorleef.

Noem die meganisme wat Darwin voorgestel het om sy teorie van

evolusie wat in hierdie diagramme geïllustreer word, te verduidelik.

Gebruik die drie bostaande diagramme om die meganisme genoem in

VRAAG 2.1.2 te verduidelik.

1.5 Beskryf hoe elkeen van die volgende tot genotipiese variasie in spesies bydra:

1.5.1

1.5.2

1.5.3

A B C

Meiose

Mutasie

Wortels

Geslagtelike voortplanting

Tyd

Die strukturele aanpassing van kaktusse oor tyd

Nakomelinge

1.6 Beskryf hoe spesievorming plaasvind wanneer 'n bevolking deur geografiese

versperrings verdeel word.
1.7 Beide Darwin en Lamarck het teorieë voorgestel om die oorsprong van nuwe

spesies te verduidelik.

1.7.1 Noem die VIER waarnemings waarop Darwin sy teorie gebaseer

het.

1.7.2 Tabuleer TWEE verskille tussen Lamarck se teorie en Darwin se teorie.

25

1.8 Bestudeer onderstaande diagram van 'n eend se poot.

Gewebde poot van 'n eend

1.8.1 Voorouers van eende het nie gewebde pote gehad nie. In terme van

natuurlike seleksie, verduidelik hoe die gewebde pote van eende kon

evolueer.

1.8.2 Die volgende vrae verwys na Lamarck se verduideliking van evolusie

(a) Beskryf die idee wat deur Lamarck voorgestel is om evolusie te verduidelik

(b) Noem waarom Lamarck se verduideliking vandag nie deur die meeste

wetenskaplikes aanvaar word nie

1.9 Lees die volgende leesstuk:

Die cichlidae-visse van die Malawi-meer het uit een voorouer in

meer as 400 spesies ontwikkel oor tyd. Daar is nie baie

versperrings in die meer wat geenvloei en voortplanting tussen

bevolkings sal verhoed nie. Wetenskaplikes is van mening dat die

spesiërings – proses eerder weens teelkeuse plaasvind waar

natuurlike mutasies nuwe kleurpatrone by mannetjies laat

ontstaan. Die wyfievisse verkies die nuwe kleurpatroon en keis

dan ‘n maat daarvolgens.

1.9.1 Watter soort spesiëring vind plaas by die cichlidae-visse?

1.9.2 Verduidelik kortliks hierdie tipe spesiëring genome in Vraag 1.9.1

1.9.3 Watter soort voortplantings – isolering vind plaas by die cichlidae-visse?

1.9.4 Verduidelik hoe voortplantings-isolering plaasvind by die cichlidae-visse.
1.10 Bestudeer die volgende diagramme wat die verskillende stadiums (1 tot 4)

van 'n evolusieproses toon.

1.10.1 Noem die evolusieproses veroorsaak deur die kontinentskuiwing

soos getoon

1.10.2 Beskryf hoe die oorspronklike bevolking van spesie A verdeel het

om twee spesies te word, soos in die diagramme hierbo getoon.

26
ADDISIONELE VRAE

GENETIKA

1.1 Bestudeer die diagram hieronder wat drie generasies

leeubekkieplante toon en beantwoord die vrae wat volg.

27

Gebruik die volgende simbole vir die kontrasterende allele:

W – vir wit blomme

R – vir rooi blomme

SLEUTEL

1.1.1 Noem die tipe dominansie wat in die diagram hierbo getoon word.

1.1.2 Gebruik die simbole R en W en skryf die genotipes van elk van die

volgende leeubekkieplante neer:

(a)

(b)

(c )

A

B

C

A

Diagram wat die oorerwing van kleur van leeubekkieblomme toon

Leeubekkie met pienk blomme

Leeubekkie met rooi blomme

Leeubekkie met wit blomme

C

B
1.2 Hemofilie is 'n geslagsgekoppelde siekte wat deur die teenwoordigheid van 'n

resessiewe alleel (X h ) veroorsaak word. 'n Normale vader en 'n

heterosigotiese moeder het kinders.

1.2.1

1.2.2

1.2.3

28

Toon met 'n genetiese kruising hoe om die moontlike genotipes en

fenotipes van die kinders van die ouers in VRAAG 2.1 genoem, te

bepaal.

Wat is die kans dat die ouers 'n kind sal hê wat 'n manlike

hemofilielyer is?

Verduidelik waarom die vader nie 'n hemofiliedraer is nie.

1.3 Die risiko's en voordele van die gebruik van biotegnologie was in die laaste

tyd die onderwerp van hewige debatte. Noem die volgende:

1.3.1

1.3.2

DRIE nadele van genetiese modifikasie

DRIE voordele van genetiese modifikasie

1.4 Lengte by mense is 'n kenmerk wat deur meer as een geen beheer word. Die

graad 12-leerders by 'n meisieskool het 'n ondersoek gedoen om die lengte

van graad 12-leerders te bepaal.

Die resultate van die ondersoek word in die tabel hieronder getoon.

1.4.1

1.4.2

1.4.3

1.4.4

Lengte (cm) 150–151 152–153 154–155 156–157 158–159 160+

Getal meisies 5 18 30 24 14 2

Gebruik die inligting hierbo om 'n histogram te trek/plot.

Noem hierdie tipe oorerwing wat deur meer as een geen beheer

word.

Hoe verskil die tipe oorerwing genoem in VRAAG 2.3.2, van die

tipe oorerwing gekontroleer deur een geen?

Noem TWEE ander moontlike veranderlikes/faktore wat 'n invloed

op die lengte van 'n persoon kan hê.
1.5 Die vrae hieronder is op DNS/DNA-profielsamestelling/vingerafdrukke

gebaseer.

1.5.1

1.5.2

29

Wat is DNS/DNA-profielsamestelling?

DNS/DNA-bewyse van 'n moordverdagte is op 'n misdaadtoneel

gevind.

Deur na die DNS/DNA-bewyse te verwys, gee TWEE moontlike

redes waarom die verdagte moontlik nie in die hof skuldig bevind sal

word nie.

1.6 Die vrae hieronder is op proteïensintese gebaseer.

1.6.1 Beskryf die rol van DNS/DNA tydens transkripsie in proteïensintese.

1.6.2

1.6.3

Die diagram hieronder toon die volgorde van stikstofhoudende

basisse van 'n klein gedeelte van 'n DNS/DNA-string wat vir 'n

gedeelte van 'n proteïenmolekule kodeer.

CGG TAT CCT

Skryf die bRNS/mRNA-kodonvolgorde vanaf die DNS/DNAvolgorde

hierbo neer wat van links na regs gelees word.

Die tabel hieronder toon die oRNS/tRNA-antikodons en hulle

ooreenstemmende aminosure.

oRNS/tRNA-

ANTIKODONS

AMINOSURE

CAA Valien

CCC Glisien

CGU Alanien

AAA Fenielalanien

UUA Asparagien

UAC Metionien

GGU Prolien

ACC Triptofaan

UCA Serien

Kies en skryf uit die diagram hierbo neer, die aminosure (in die

korrekte volgorde) wat vir die basisvolgorde van bRNS/mRNA, wat

hieronder getoon word, benodig word.

GGG CCA AGU
1.7 Beskryf die meganismes waardeur meiose tot genetiese variasie bydra en

beskryf hoe abnormale meiose tot Down se sindroom en poliploidie lei.

Beskryf ook die voordele van poliploidie in landbou.

EVOLUSIE

30

LET WEL: GEEN punte sal toegeken word vir antwoorde in die vorm

van vloeidiagramme of diagramme nie.

1.8 Die pepermot, Biston betularia, het twee fenotipes vir liggaamskleur, donker

(swarterig) en lig (witterig). Die boomstamme waarteen die motte rus, is swart

in besoedelde omgewings in vergelyking met wit boomstamme in

onbesoedelde omgewings. In beide onbesoedelde en besoedelde omgewings

is voëls die predator van die motte.

Deur die gebruik van 'n steekproeftegniek is 'n ondersoek uitgevoer om die

getal donker en ligte pepermotte teenwoordig in besoedelde en onbesoedelde

omgewings te bepaal.

Die resultate van die ondersoek word in die tabel hieronder getoon.

1.8.1

1.8.2

1.8.3

TIPE OMGEWING DONKER MOTTE LIGTE MOTTE

Besoedeld 150 40

Onbesoedeld 30 170

Formuleer 'n hipotese vir die ondersoek hierbo.

Noem DRIE faktore wat die geldigheid van hierdie ondersoek

verklein/kan verklein.

Gebruik die tabel en jou begrip van natuurlike seleksie om die

resultate vir die besoedelde omgewing te verduidelik.

1.9 Beskryf hoe simpatriese spesievorming plaasvind.