03.05.2013 Views

sim bestuurde aggressiewe fonds van fondse - Sanlam

sim bestuurde aggressiewe fonds van fondse - Sanlam

sim bestuurde aggressiewe fonds van fondse - Sanlam

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Fondsdoelwit

Dit is 'n aggressiewe fonds van fondse wat breedweg hou by die strate-

giese bate-allokasie bande soos in sim.sense uiteengesit. Die fonds het

ten doel om langtermyn kapitaalgroei met minder volatiliteit as 'n aandele

fonds te lewer. 'n Maksimum van 60%-75% van die portefeulje sal op

enige tydstip in aandele belê wees (plaaslik en oorsee). Hierdie fonds

voldoen aan Reg. 28 en mag tot 20% van sy bates in die buiteland hou.

Fonds Strategie

Belê slegs in kollektiewe beleggingskemas wat deur beleggingsbestuurs-

maatskappye in die Sanlam-groep bestuur word. In lyn met sy aggres-

siewe risikoprofiel is die portefeulje oor aandele, effekte, kontant, geno-

teerde eiendom en buitelandse bates gediversifiseer en bied beleggers

blootstelling aan SIM se beste beleggingskundigheid, plaaslik en oorsee.

Waarom in die fonds belê?

· Maklike, FAIS-vriendelike eenstopoplossing vir kliënte.

· As ‘n fonds van fondse word bestuurderrisiko gediversifiseer deur ‘n

kombinasie van die beste beleggingsvaardighede binne SIM te

gebruik.

· Batetoewysing weerspieël oor die algemeen die van die sim-sensebatebande.

· Dit bied kostedoeltreffende toegang tot die beste beleggingsvaardighede

wat SIM kan bied, plaaslik en oorsee.

· Beskikbaar op alle Sanlam-administrasieplatforms.

Fondsinligting

Klassifikasie SA - Multi Bate - Buigsaam

Portefeuljebestuurder(s) Natasha Narsingh | Gerhard Cruywagen

Risikoprofiel Aggressief

Maatstaf SWIX 57.5% | ALBI 7.5% | STeFi 10% |

MSCI World Aandele 12.5% | JP Morgan

GBI 7.5% | SA Listed Property (J253) 5%

Loodsingsdatum 18 Aug 2006

Minimum belegging Enkelbedrag: R5 000 | Maandeliks: R200

Fondsgrootte R359.7 miljoen

Laaste twee verklarings 29 Jun 2012: 16.85 sent per o/a

31 Des 2012: 27.85 sent per o/a

Inkomste verklaardatums 30 Jun | 31 Des

Inkomste prysdatums 1ste werksdag in Julie en Januarie

Waardasietyd van fonds 17:00

Handelsluitingstyd 15:00

Trustee Standard Bank van SA

Fooie (ink. BTW)

Kleinhandel Klas (%)

Aanvangsheffing 4.84

Jaarlikse diensfooi 0.85

Totale Onkosteverhouding (TOV) 1.20

Jaarlikse diensfooi | Prestasie Fooi: Minimum fooi van 0.85% p.j. (ink. BTW)

Fooi Verhalingsperk:FTSE/JSE SWIX: 57.5%, Beassa Alle Effekte: 7.5%, STeFi: 10%, MSCI

Wêreld Aandele: 12.5%, JP Morgan Global Govt Bond Indeks: 7.5%, SA Genoteerde Eiendom

(J253): 5%, Winsdelingskoers: 10%, Maksimum fooi: 1.42% (ink. BTW). Indien die fonds in

ooreenstemming met die fooi verhalingsperk (soos vermeld) presteer, is die fooi 0.85 p.j. (ink.

BTW). Die prestasiefooi loop daagliks op. Dit word op daaglikse prestasie gegrond en maandeliks

aan die bestuurder betaal.

Aanvangsheffing | Maksimum aanvangsheffing (insl. BTW): 4.84%. Tussengangersfooi van 3% is

ingesluit wat nie betaalbaar is op direkte beleggings nie. Geen aanvangsheffing is betaalbaar

wanneer daar direk deur ons webtuiste www.sanlamunittrusts.co.za belê word nie.

Totale Onkosteverhouding (TOV) | Hierdie fonds (Kleinhandel Klas) het 'n TOV van 1.20%. Vir die

tydperk 01 Januarie 2012 tot 31 Desember 2012 is 1.20% van die gemiddelde netto batewaarde

van die portefeulje aangegaan as koste, heffings en fooie wat met die bestuur van die portefeulje

verband hou. Hierdie syfer sluit nie die koste van bateverkryging in nie. 'n Hoër TOV impliseer nie

noodwendig 'n swak opbrengs nie, en 'n lae TOV impliseer ook nie goeie opbrengs nie. Die

huidige TOV kan nie as 'n aanduiding van toekomstige TOVs beskou word nie. Met inbegrip van

die TOV van 1.20% is 'n prestasiefooi van 0% van die netto batewaarde van die klas van

deelnemende belang van die portefeulje verhaal.

Maandelikse Fonds Feite | Maart 2013

sim bestuurde aggressiewe fonds van

fondse

Aandeelhoudings

Sekuriteite % van Portefeulje

sim algemene aandelefonds 42.96

SIM Top Choice Equity Fund class B1 (B) 11.08

sim waardefonds 10.15

SIM Bond Plus Fund B3 (D) 5.85

SIM World Equity Tracker Class C USD 4.62

sim aktiewe inkomstefonds 4.42

SIM Global Bnd 4.39

sim eiendomsfonds 4.30

SIM World Eq 3.39

SIM Enhanced Yield Fund Class B3 (D) 1.97

SIM Unv Global Prop Fund Class C 1.95

SIM Global Best Ideas 1.74

SIM Global Financial Fund Class B 1.30

sim geldmarkfonds 0.25

Portefeuljeprestasie (Ge-annualiseerd)

Retail Klas Fonds (%) Maatstaf (%)

1 jaar 20.79

21.84

3 jaar 13.65

15.39

5 jaar 10.93

11.07

Portefeuljeprestasie (Kummulatief)

Retail Klas Fonds (%) Maatstaf (%)

3 jaar 46.78

53.63

5 jaar 67.95

69.02

Risiko statistiek: 3 jaar tot 31 Mar 2013

Std Afwyking (Ge-annualiseerd)

Sharpe Ratio

Portefeulje Besonderhede

Effekte

Eiendom

Aandele

Internasionale Aandele

Kontant en Geldmark Bates

0.00

5.00

6.78

5.62

8.91

10.00

15.00

20.00

22.34

25.00

30.00

35.00

40.00

45.00

50.00

55.00

56.35

60.00

65.00

8.67

0.04

‘n Fonds van fondse-effektetrust belê slegs in ander effektetrusts wat hul eie koste hef, wat ‘n hoër

fooiestruktuur vir hierdie fondse tot gevolg kan hê. Die fondsbestuurder mag tot 10% van die

markwaarde van die portefeulje leen om onvoldoende likiditeit aan te vul. Die fonds is ook

beskikbaar via sekere Gekoppelde Belegging Diensverskaffers, wat hulle eie fooie hef. Hierdie

Fonds van Fondse mag in goedgekeurde internasionale fondse belê wat hul eie koste hef, wat ‘n

hoër fooiestruktuur vir hierdie fondse tot gevolg kan hê.

Hierdie Maandelikse Fonds Feiteblad moet gebruik word saam met Portefeuljebestuurder Kommentaar bladsy.

Markoorsig

Nuutgevonde optimisme in die ontwikkelde markte het die MSCIwêreldindeks

’n stewige hupstoot van 7.9% gegee ten koste van

die MSCI Opkomende Markte-indeks, wat altesaam 1.6% veld

verloor het in dollar-terme.

Teen die einde van die kwartaal het beleggersentiment in Europa

’n effense knou gekry toe die Europese Unie finansieel moes

ingryp om Ciprus se bankstelsel te red. In die VSA het die

breëbasis S&P 500 en die prima swaargewig Dow Jones-indeks

egter die kwartaal op rekordhoë vlakke afgesluit.

In SA het die Indeks van Alle Aandele ’n opbrengs van 2.5%

behaal en daarmee kontant (1.25%) en effekte (0.97%) gerieflik

geklop. Inflasiegekoppelde effekte het die vasterentelandskap

oorheers met ’n wins van 1.84% vir die kwartaal.

Die nywerheids- en finansiële indekse het weer die toon

aangegee met ’n styging van onderskeidelik 6.3% en 5.9%, terwyl

die hulpbronne-indeks weer veld verloor het en die kwartaal 6%

laer afgesluit het.

Wat ons gedurende die kwartaal gedoen het

Ons het die fonds se posisie in plaaslike effekte vergroot deur ’n

belegging in die SIM Effekte Plus Fonds. Dit is in verskeie

tranches gedurende die kwartaal gedoen soos en wanneer

effekteopbrengste verbeter het. Dit is in pas met veranderinge

aan SIM se huissiening wat behels dat ons langtermyn reële

vereiste opbrengsveronderstellings vir alle rentedraende bates

verminder is. Hoewel die fonds dus sy ondergewigblootstelling

aan effekte behou, is die ondergewigpersentasie ietwat

verminder. Effekte-aankope is deur ’n vermindering van die SIM

Aktiewe Inkomstefonds befonfs.

Ander toevoegings tot die fonds was in die aandele- en

kontantsegmente met die aankoop van die SIM Algemene

Aandelefonds, ’n goed gediversifiseerde en aktief bestuurde

fonds, en die SIM Verbeterde Opbrengsfonds. Die SIM

Verbeterde Opbrengsfonds is ’n konsekwente alfa-genereerder in

sy segment, met uitprestasie relatief tot die kontant/STeFImaatstaf

van 0.2% en 3.1% oor onderskeidelik die driemaandeen

aaneenlopende 12-maandetydperk. Ons het ook ons

blootstelling aan die SIM Eiendomsfonds ietwat vergroot. Dié

fonds is na ons mening ietwat defensief geposisioneer met sy

oorgewigposisie in hoëropbrengs, kleiner- tot

middelkapitalisasieaandele en ondergewigposisie in die

laeropbrengs, meer likiede grootkapitalisasieaandele.

Aan die internasionale front het die fonds die afgelope paar

maande gebaat by sy oorgewigposisie in buitelandse bates toe

die plaaslike geldeenheid vinnig en beduidend verswak het. Ons

het die geleentheid gebruik om die rand teen onder

koopkragpariteitsvlakke, wat volgens ons raming ongeveer R8.75

teenoor die VSA-dollar was, te repatrieer. Voorts, met buitelandse

aandele in sommige ontwikkelde markte wat naby aan die

hoogste vlakke ooit verhandel het - en as ’n

herbalanseringsmaatreël - het ons van die aandele in die Sanlam

World Equity Fund afgeskaal. Ons is steeds van mening dat

sekere buitelandse aandelemarkte en genoteerde

eiendomsmarkte aansienlik goedkoper as die SA mark is.

SIM-strategie

Plaaslike aandele | Ons handhaaf tans ’n maatstaf-posisie in SA

Kwartaalikse Kommentaar | Maart 2013

sim bestuurde aggressiewe fonds van

fondse

Plaaslike aandele | Ons handhaaf tans ’n maatstaf-posisie in SA

aandele omdat SA aandele na ons mening billik tot ietwat duur

geprys is. Om die individuele maatskappywaardasies soos

bereken deur ons aandeelontleders op te som: dit lyk of die mark

ongeveer 10% oorgewaardeer is as ’n vereiste reële opbrengs

van sowat 7% veronderstel word. Selfs dan is die potensiële reële

opbrengs op plaaslike aandele steeds aantreklik relatief tot die

ander plaaslike bateklasse.

Plaaslike effekte | Ons het die fonds se ondergewigposisie in

effekte behou. Ons vereis ’n 2% reële opbrengs vir SA

tienjaareffekte, wat 1% hoër is as wat ons vir kontant vereis om te

vergoed vir die inflasie- en termynrisiko wat met ’n belegging in

langtermyneffekte gepaardgaan. Tienjaareffekte verhandel tans

sowat 0.5% onder ons langtermyn billike waarde van 7,25%

gebaseer op ons langtermyn-inflasieveronderstelling van 5.25%.

Al lyk dit nie duur relatief tot ons langtermyn billike waarde nie, is

ons - gegewe ons mening dat ons ’n langdurige tydperk van

finansiële repressie betree - bekommerd dat ons langtermyn

reële opbrengsveronderstelling vir staatseffekte te hoog is,. Dit is

moeilik om te voorspel hoe aggressief regerings finansiële

repressie gaan nastreef.

Plaaslike genoteerde eiendom | Eiendomsaandele is effens

duur relatief tot ons siening van billike waarde gegewe huidige

dividendopbrengste. Relatief tot die huidige opbrengs op SA

langtermyneffekte, lyk die dividendopbrengs op genoteerde

eiendom egter redelik en gevolglik het ons die fonds se neutrale

posisie in eiendom behou.

Buitelandse aandele | Ons behou ons oorgewigposisie in

buitelandse aandele. Buitelandse aandelemarkte verhandel op ’n

historiese prys-verdienste-verhouding (PV) van sowat 15 keer.

Die langtermyngemiddelde sedert 1970 is 17.5 keer. Op ’n siklies

-aangepaste grondslag verhandel die internasionale mark op ’n

prys-aangepaste-verdienste van 17.5 keer, terwyl die

langtermyngemiddelde nader aan 25 keer is. Op ’n sikliesaangepaste

PV grondslag is Europa en die VK die goedkoopste

markte en hulle verhandel ook vêr onder hulle

langtermyngemiddeldes.

Buitelandse effekte | Ons het ons ondergewigposisie in

buitelandse effekte behou. Maatstaf tienjaar soewereine effekte in

die VSA, Duitsland en die VK bied negatiewe potensiële reële

opbrengste gegewe die sentrale banke se implisiete

inflasieteikens, asook langtermynkonsensus-inflasievooruitsigte.

Buitelandse eiendom | Ons het ’n beduidende oorgewigposisie

in buitelandse eiendom deur genoteerde REIT’s. Die fonds se

blootstelling aan buitelandse eiendom bied tans ’n gemiddelde

dividendopbrengs van ongeveer 6%, wat aantreklik is vergeleke

met die 6% dividendopbrengs van SA genoteerde eiendom. Die

prys-kontantvloei-verhouding vir buitelandse eiendomsmaatskappye

is steeds onder die langtermyngemiddelde.

Portefeuljebestuurder(s)

Gerhard Cruywagen

B.Sc. (Hon), D.Phil. (Oxon), CFA

Natasha Narsingh

BSc(Chem), MBA

Bestuurs inligting: Sanlam Kollektiewe Beleggings (Afgeb.)(Edms.) Bpk. Fisiese adres: Strand Straat 2, Bellville 7530, Pos adres: Posbus 30, Sanlamhof 7532

Tel: +27 (21) 916 1800, Faks:+27 (21) 947 8224, Epos: service@sci.sanlam.com, Webwerf: www.sanlamcollectiveinvestments.co.za

Kollektiewe beleggings is oor die algemeen medium- tot langtermynbeleggings. Die waarde van onderaandele kan daal sowel as styg en vorige prestasie is nie noodwendig ‘n riglyn vir die toekoms nie. Kollektiewe beleggings verhandel teen

heersende pryse en mag by lenings en skriplenings betrokke wees. Kollektiewe beleggings pryse word op die grondslag van netto batewaarde bereken, wat die totale waarde van alle bates in die portefeulje is, met inbegrip van enige

inkomsteoploping en minus enige toelaatbare aftrekkings van die portefeulje. Portefeulje prestasie is bereken op 'n NBW tot NBW basis vir ‘n enkelbedrag belegging en neem geen aanvangsheffing in ag nie. Geannualiseerde koerse. Inkomste is

herbelê op die ex-dividend datum. Totale opbrengs prestasies word getoon. Die bron is Morningstar. (Risiko statistiek: Money Mate). Werklike beleggingsprestasie sal verskil gegrond op die aanvangsheffing van toepassing, die werklike

beleggingsdatum en die datum van herbelegging van inkomste. ‘n Opgawe van fooie en kostes en maksimum kommissies is van die bestuursmaatskappy/skema verkrygbaar.Kommissie en insentiewe mag betaal word en indien dit die geval is, word

dit by die algehele koste ingesluit. Vooruitprysbepaling word gebruik. Die volgende koste word teen die portefeulje gehef: makelaarsloon, ouditeursfooie, bankkoste en trusteefooie. Sanlam Kollektiewe Beleggings Beperk is ‘n volle lid van die

Vereniging vir Spaar en Belegging van Suid-Afrika.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!