DORMER HANDLEIDING HANDLEIDING - SA Stamboek

DORMER HANDLEIDING HANDLEIDING - SA Stamboek DORMER HANDLEIDING HANDLEIDING - SA Stamboek

studbook.co.za
from studbook.co.za More from this publisher
03.05.2013 Views

1. PRODUKIE AANTEKNING EN TEELWAARDE-EVALUASIE - Verkorte weergawe - Japie vd Westhuisen & Leslie Bergh DVI – Irene Die doel van enige teler behoort te wees om die genetiese verbetering van sy ras (kudde) so doeltreffend moontlik te bewerkstellig. Dit hang van twee faktore af nl - * die mate van genetiese variasie binne die ras of kudde * die akkuraatheid waarmee die teler diere met hoë genetiese meriete identifiseer Die akkuraatheid van identifikasie kan verhoog word deur in die eerste plek diere objektief te meet vir die eienskappe waarvoor daar geselekteer wil word. Elke dier moet in alle gevalle binne ‘n teler se kudde met ‘n groep (tydgenote) gemeet en vergelyk word. Hierdie metings word moontlik gemaak deur deelname aan een van die afdelings van die Nasionale Veeverbeteringskema soos die Kleinvee Produksie aantekening. Met die objektiewe metings beskikbaar, kan dit met behulp van gemengde model metodologie aangewend word om die werklike genetiese meriete met akkuraatheid te voorspel. Die sogenaamde voorspelde teelwaardes (EBV) is die beste onsydige beramings (BLUP) van die werklike teelwaardes van die betrokke diere. Teelvordering geskied dus baie vinniger as wanneer hierdie hulpmiddels nie gebruik word nie. 1.1 Fase A Evaluasie van die ooi en lam. Hierdie fase is verpligtend vir Dormer stoettelers. geboortemassa 42 dae massa 100 dae massa ooimassa binne 36 uur 3 - 70 dae 71-130 dae geboorte\speen\paring opsioneel opsioneel verpligtend opsioneel 24

1.2 Fase B Naspeen groei van lammers 250 dae massa 200 dae massa 270 dae massa 365 dae massa 131-175 dae 176 - 240 dae 241 - 300 dae 301 - 400 dae Ten minste een van bogenoemde metings is verpligtend om aan Fase B deel te neem. 1.3 Fase C Die doeltreffendheid van voeromset asook groeitoename van lammers onder gekontroleerde toestande by ‘n sentrale ramtoetssentrum. 1.4 Fase D Groeitoets vir jong ramme (op die plaas). Jong ramme (net na speen) word in ‘n amptelike groeitoets ingeskryf wat op die plaas gedoen word. 1.5 Fase E Die kwalitatiewe en kwantitatiewe karkaskomponente van ‘n ram se nageslag word bepaal. Deelname aan die Nasionale Kleinvee Produksie aantekening skema behels die insameling en aantekening van produksie gegewens. Hierdie data word verwerk en behoort doelgerig deur telers gebruik te word in seleksieprogramme. Die skema word in vyf fases verdeel waarvan drie nl. Fases A, B & D aktief bedryf word. Die toets duur ‘minimum van 60 dae (intensief) of 90 dae. Aanpassingsmassa Skouerhoogte Beginmassa 2-week massa LIGGAAMSMATES AAN EINDE VAN TOETS Skrotumomtrek Eindmassa Liggaamslengte In Fases A & B word alle massametings deur die teler self geneem en op die amptelike datablaaie aangeteken en aan die Dormer Genootskap gestuur. Fase D word deur beamptes van die Instituut gekontroleer en die toetsprosedures ens. word deur beamptes van ‘n streekkantoor in samewerking met die teler beplan. 25

1. PRODUKIE AANTEKNING EN TEELWAARDE-EVALUASIE

- Verkorte weergawe -

Japie vd Westhuisen & Leslie Bergh

DVI – Irene

Die doel van enige teler behoort te wees om die genetiese verbetering van sy ras

(kudde) so doeltreffend moontlik te bewerkstellig. Dit hang van twee faktore af nl -

* die mate van genetiese variasie binne die ras of kudde

* die akkuraatheid waarmee die teler diere met hoë genetiese meriete identifiseer

Die akkuraatheid van identifikasie kan verhoog word deur in die eerste plek diere

objektief te meet vir die eienskappe waarvoor daar geselekteer wil word. Elke dier

moet in alle gevalle binne ‘n teler se kudde met ‘n groep (tydgenote) gemeet en

vergelyk word. Hierdie metings word moontlik gemaak deur deelname aan een van

die afdelings van die Nasionale Veeverbeteringskema soos die Kleinvee Produksie

aantekening.

Met die objektiewe metings beskikbaar, kan dit met behulp van gemengde model

metodologie aangewend word om die werklike genetiese meriete met akkuraatheid te

voorspel. Die sogenaamde voorspelde teelwaardes (EBV) is die beste onsydige

beramings (BLUP) van die werklike teelwaardes van die betrokke diere.

Teelvordering geskied dus baie vinniger as wanneer hierdie hulpmiddels nie gebruik

word nie.

1.1 Fase A

Evaluasie van die ooi en lam.

Hierdie fase is verpligtend vir Dormer stoettelers.

geboortemassa

42 dae massa

100 dae massa

ooimassa

binne 36 uur

3 - 70 dae

71-130 dae

geboorte\speen\paring

opsioneel

opsioneel

verpligtend

opsioneel

24

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!