DORMER HANDLEIDING HANDLEIDING - SA Stamboek

DORMER HANDLEIDING HANDLEIDING - SA Stamboek DORMER HANDLEIDING HANDLEIDING - SA Stamboek

studbook.co.za
from studbook.co.za More from this publisher
03.05.2013 Views

Die beoordelaar moet nie net op die ring beampte staatmaak om diere te identifiseer nie, maar moet daarop ingestel wees om ook self die diere te onthou. Die kampioene word net soos die ander klasse beoordeel op beste agterkwart, bolyn, voorkwart, ens. Kyk na die dier met die minste foute. Die groep klasse is hoe goed die groep bymekaar pas, gepaard gaande met goeie ras eienskappe. Die eenvormigheid van die groep is die bepalende faktor. As daar 'n groot aantal groepe in die ring is en die ring is te klein, is dit 'n goeie plan om die skape die 50% links en die 50% regs te draai. Dan kan u om hul beweeg sonder dat die hanteerders hulle omdraai. Gewoonlik word die enkel inskrywings ook vir die groepklasse gebruik. As daar egter 'n dier inkom wat nie alreeds in die enkel klasse beoordeel is nie, moet daar weer na die funksionele vereistes gekyk word. Probeer om al die pryswenners te onthou sodat u na die beoordeling van elke klas, die redes vir u plasings kan gee. 22

Erkenning Stellenbosch\Elsenburg Landboukollege vir die ontwikkelling van die Dormerras gedurende die depressiejare na deeglike en intensiewe navorsing Mnr LH Bartel argitek van die Dormerras by wie die gedagte ontstaan het om ‘n nuwe ras te skep Oorlede 1944 Mnr JF du Toit Mnr Bartel se opvolger in 1944, aan wie dit opgedra is om die projek voort te sit Oorlede 1947 Mnr IL Ferreira boumeester van die Dormerras wat in 1947 die belangrike taak moes oorneem en voltooi Oorlede 2011 Persone en instansies vir u liefde en toewyding aan die Dormerras wat steeds voortgesit word. 23

Erkenning

Stellenbosch\Elsenburg

Landboukollege

vir die ontwikkelling van die Dormerras

gedurende die depressiejare

na deeglike en intensiewe navorsing

Mnr LH Bartel

argitek van die Dormerras

by wie die gedagte ontstaan het om ‘n nuwe ras te skep

Oorlede 1944

Mnr JF du Toit

Mnr Bartel se opvolger in 1944,

aan wie dit opgedra is om die projek voort te sit

Oorlede 1947

Mnr IL Ferreira

boumeester van die Dormerras

wat in 1947 die belangrike taak

moes oorneem en voltooi

Oorlede 2011

Persone en instansies

vir u liefde en toewyding aan

die Dormerras wat steeds voortgesit word.

23

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!