DORMER HANDLEIDING HANDLEIDING - SA Stamboek

DORMER HANDLEIDING HANDLEIDING - SA Stamboek DORMER HANDLEIDING HANDLEIDING - SA Stamboek

studbook.co.za
from studbook.co.za More from this publisher
03.05.2013 Views

Dorset Horn x SA Vleismerino x Volgeregisteerde Dormerram Basis ooi x Volgeregistreerde Dormerram F1 x Volgeregistreerde Dormerram F2 x volgeregisteerde Dormerram F3 Kommersiële Dormerkudde Hulpstamboek A x Volgeregistreerde Dormerram Ooie Hulpstamboek B x Volgeregistreerde Dormerram Ooie Volgeregistreerde x Volgeregistreerde Dormerram Ramme en ooie geregistreerd 16. DIE DORMER GENOOTSKAP VAN SUID AFRIKA Minimum rasstandaarde Produksie en groei Die Raad mag die Sekretaresse opdrag gee om die aantekening of registrasie van ‘n dier te kanselleer indien die dier nie voldoen aan die volgende minimum standaarde nie. 16.1 Reproduksie a) Ooie moes op 24 maande reeds gelam het of dragtig wees (geskandeer) b) Sou ‘n ooi meer as twee keer oorgeslaan het op 24 maande (teen watter tyd sy behoort vir die eerste keer al gelam het) sal sy geprul word. 16.2 Melkproduksie ‘n Ooi mag nie meer as twee lammers speen met indekse laer as 90 gedurende haar produktiewe lewe nie. Sou dit gebeur, sal die betrokke ooi outomaties deur die genootskap geprul word. 16

OOIE RAMME Alle ooie moet geinspekteur word voor die ouderdom van 18 maande en moes ‘n minimum speenindeks van 90 behaal het. Enige afwyking in dié opset kan aan die Raad voorgelê word vir oorweging gepaard met ‘n skriftelike motiveering. In verband met die nasionale veiling moet alle ooie ‘n speenindeks van 90 of hoër behaal het. Alle ramme moet voor die ouderdom van 15 maande geinspekteur word en moes ‘n minimum speenindeks van 90 behaal het. Inspekteurs mag in uitsonderlike gevalle hul diskressie gebruik. ‘n Ram met ‘n speenindeks onder 90, mag gekeur word indien dit uitsonderlike bespiering en vleis eienskappe vertoon. In verband met die Nasionale veiling is ‘n indeks onder 90 nie aanvaarbaar nie. 17. SKOURING PROSEDURE 17.1Ringbeamptes Junior beoordelaars beoordeel gewoonlik saam met Senior beoordelaars op skoue, maar kan ook as ringbeampte optree op skoue. Dit is belangrik dat die ringbeampte op hoogte moet wees met die rasstandaarde en ringprosedure. As die ringbeampte nie weet wat om te doen , word ‘n swak indruk geskep vir vertoners en toeskouers – en as geheel benadeel dit die algehele beeld van die ras. Almal sal seker nie optree as beoordelaars op Nasionale of Streekskoue nie, maar daar kan wel wees wat as ringbeampte sal optree. Om ‘n goeie beoordelaar te wees is dit ook nodig om te weet wat die pligte van ‘n ringbeampte is. 17.1.1 Pligte van ringbeamptes Die ringbeamptes moet toesien dat die ouderdomme van die skape ooreenstem met die inskrywings van die spesifieke klasse. By die meeste plaaslike skoue word op tande beoordeel, byvoorbeeld ongewissel, tweetand, viertand, sestand en volbek. Dit is maklik om op tande te kontroleer. Onthou as ‘n skaap wissel of ‘n ekstra tand bykry, word die dier outomaties in die volgende (ouer) klas geplaas. Voor u so ‘n dier oorsit na ‘n ander klas moet u dit eers bevestig met die beoordelaar. By die Nasionale-, Provinsiale- en Streekskoue word die ouderdom van die diere bepaal in jare en maande soos neergelê deur die Genootskap. Op sommige plaaslike skoue word ook hierdie metode van ouderdomsbepaling gebruik. Vir Nasionale- en Provinsiale skoue stuur die vertoners die nommers van die betrokke diere na die Dormer Genootskap, waar dit deur die sekretaris nagegaan word en die inskrywings daarna na die Skougenootskap gestuur word. By Streekskoue word die inskrywings direk na die Skougenootskap gestuur en word dit nie deur die Dormer Genootskap gekontroleer nie. Die ouderdomme soos deur die vertoner op die inskrywingsvorm aangedui word aanvaar. Nogtans is dit raadsaam om by ‘n Streeksskou u 17

OOIE RAMME

Alle ooie moet geinspekteur word voor

die ouderdom van 18 maande en moes ‘n

minimum speenindeks van 90 behaal het.

Enige afwyking in dié opset kan aan die

Raad voorgelê word vir oorweging

gepaard met ‘n skriftelike motiveering.

In verband met die nasionale veiling moet

alle ooie ‘n speenindeks van 90 of hoër

behaal het.

Alle ramme moet voor die ouderdom van 15

maande geinspekteur word en moes ‘n

minimum speenindeks van 90 behaal het.

Inspekteurs mag in uitsonderlike gevalle hul

diskressie gebruik. ‘n Ram met ‘n speenindeks

onder 90, mag gekeur word indien dit

uitsonderlike bespiering en vleis eienskappe

vertoon. In verband met die Nasionale veiling

is ‘n indeks onder 90 nie aanvaarbaar nie.

17. SKOURING PROSEDURE

17.1Ringbeamptes

Junior beoordelaars beoordeel gewoonlik saam met Senior beoordelaars op

skoue, maar kan ook as ringbeampte optree op skoue. Dit is belangrik dat die

ringbeampte op hoogte moet wees met die rasstandaarde en ringprosedure. As

die ringbeampte nie weet wat om te doen , word ‘n swak indruk geskep vir

vertoners en toeskouers – en as geheel benadeel dit die algehele beeld van die ras.

Almal sal seker nie optree as beoordelaars op Nasionale of Streekskoue nie, maar

daar kan wel wees wat as ringbeampte sal optree. Om ‘n goeie beoordelaar te

wees is dit ook nodig om te weet wat die pligte van ‘n ringbeampte is.

17.1.1 Pligte van ringbeamptes

Die ringbeamptes moet toesien dat die ouderdomme van die skape ooreenstem

met die inskrywings van die spesifieke klasse. By die meeste plaaslike skoue

word op tande beoordeel, byvoorbeeld ongewissel, tweetand, viertand, sestand

en volbek. Dit is maklik om op tande te kontroleer. Onthou as ‘n skaap

wissel of ‘n ekstra tand bykry, word die dier outomaties in die volgende (ouer)

klas geplaas. Voor u so ‘n dier oorsit na ‘n ander klas moet u dit eers bevestig

met die beoordelaar.

By die Nasionale-, Provinsiale- en Streekskoue word die ouderdom van die

diere bepaal in jare en maande soos neergelê deur die Genootskap. Op

sommige plaaslike skoue word ook hierdie metode van ouderdomsbepaling

gebruik.

Vir Nasionale- en Provinsiale skoue stuur die vertoners die nommers van die

betrokke diere na die Dormer Genootskap, waar dit deur die sekretaris

nagegaan word en die inskrywings daarna na die Skougenootskap gestuur

word.

By Streekskoue word die inskrywings direk na die Skougenootskap gestuur en

word dit nie deur die Dormer Genootskap gekontroleer nie.

Die ouderdomme soos deur die vertoner op die inskrywingsvorm aangedui

word aanvaar. Nogtans is dit raadsaam om by ‘n Streeksskou u

17

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!