DORMER HANDLEIDING HANDLEIDING - SA Stamboek

DORMER HANDLEIDING HANDLEIDING - SA Stamboek DORMER HANDLEIDING HANDLEIDING - SA Stamboek

studbook.co.za
from studbook.co.za More from this publisher
03.05.2013 Views

kraakbeen, maar nie dwarsdeur die oor nie. Indien nodig, kan nog politoer liggies met die tandeborsel oor die wond gesmeer word. 12.2.3 DIE IDENTIFIKASIELETTERS VAN ‘N TELER Wanneer aansoek vir registrasie as teler gedoen word , word ‘n kode di. die KKL bv. AN hom toegeken vir sy uitsluitlike gebruik vir die identifikasie van die diere deur hom geteel. Hierdeur kan die teler van ‘n dier geidentifiseer word . Ingevolge die Veediefstalwet is hierdie identifikasie ‘n vereiste. Die kode bv AN word in die regteroor getatoeëer saam met die verkorte jaar identifikasiesyfer bv 5 (vir 2005) – AN5. Bykomende Oorkode-knippe en Tatoeëering informasie. 13. PRODUKSIE AANTEKENING (IN KORT) Produksie aantekening is verpligtend en die speenmassa van lammers moet op ongeveer 100 dae ouderdom aangeteken word. Dit is die Fase A groeitoets. Deur hierdie 100 dae speenindekse binne 'n stoet of kudde met mekaar te vergelyk, word die swakker groeiers uitgeskakel en dien ook as seleksie hulpmiddel. Die 100 dae groei indeks is ook 'n aanduiding van die moeder se melk en moedereinskappe. 14

Eerstens word lamgegewens in groepe verdeel (lammers as groepe gebore) en gemerk groep een of twee, ens. om as een groep verwerk te word. Die teler se lidnommer word aangeteken, die moeder, die vaar en die lam se identifikasienommers, asook die lam se geboortedatum, geboorte massa (indien beskikbaar), die speendatum, die massa van lam op daardie datum en enige opmerkings. Hierdie skaap inligtingsvorms kan vanaf die Dormer kantoor aangevra word. Geen geboorte- en speendata sal na 200 dae ouderdom aanvaar word nie. 14. KEURING VAN JONG DIERE ‘n Teler kan sy diere laat keur wanneer hulle volgens hom in die beste kondisie is. ‘n Dier onder 10 maande en bo 2 jaar kwalifiseer nie vir registrasie nie. Die maksimum wollengte vir inspeksie is 3 cm. Die Dormer-kantoor moet gekontak word indien u inspeksie verlang sodat die inspekteur, naaste aan u plaas, u kan besoek. Die inspekteur mag ‘n fooi vir die reiskoste van u verhaal. ‘n Keuringslys word vanaf die Dormer kantoor aangevra sodat die inspekteur op hoogte kan wees met die diere wat geskik is vir registrasie. Stel gegewens soos groei-indekse, geboortestatus (enkel of meerling) aan die inspekteur beskikbaar om meer doeltreffend te kan keur. 15. OPGRADERING Opgradering by Dormers kan geskied deur Dormerramme met enige witwolras te paar maar die vinnigste resultate word verkry deur vleistipe-ooie soos die SA Vleismerino as basis-ooi te gebruik. 15.1Opgradering uit ‘n suiwer Dormerkudde a) Hulpstamboek A Enige Dormerooi wat afstam uit ‘n kudde waar die teler bevredigende bewys van afstamming kan lewer en wat aan die minimum rasstandaarde en al die vereistes vir registrasie voldoen sal geskik wees vir registrasie in die Hulpstamboek Aafdeling van die Kuddeboek. b) Hulpstamboek B Die vroulike nageslag van ‘n Hulpstamboek A Dormerooi gepaar met ‘n volgeregistreerde Dormerram wat voldoen aan die minimum rasstandaarde en al die vereistes vir registrasie sal geskik wees vir registrasie in die Hulpstamboek B afdeling van die Kuddeboek. c) Volgeregistreerde Kuddeboek Die vroulike nageslag van ‘n Hulpstamboek B ooi verwek deur ‘n vol geregistreerde Dormerram wat voldoen aan die minimum rasstandaarde en al die vereistes vir registrasie sal geskik wees registrasie in die Volgeregistreerde Kuddeboek. 15

kraakbeen, maar nie dwarsdeur die oor nie. Indien nodig, kan nog politoer liggies met

die tandeborsel oor die wond gesmeer word.

12.2.3 DIE IDENTIFIKASIELETTERS VAN ‘N TELER

Wanneer aansoek vir registrasie as teler gedoen word , word ‘n kode di. die KKL bv. AN

hom toegeken vir sy uitsluitlike gebruik vir die identifikasie van die diere deur hom

geteel. Hierdeur kan die teler van ‘n dier geidentifiseer word . Ingevolge die

Veediefstalwet is hierdie identifikasie ‘n vereiste. Die kode bv AN word in die regteroor

getatoeëer saam met die verkorte jaar identifikasiesyfer bv 5 (vir 2005) – AN5.

Bykomende Oorkode-knippe en Tatoeëering informasie.

13. PRODUKSIE AANTEKENING (IN KORT)

Produksie aantekening is verpligtend en die speenmassa van lammers moet op

ongeveer 100 dae ouderdom aangeteken word. Dit is die Fase A groeitoets. Deur

hierdie 100 dae speenindekse binne 'n stoet of kudde met mekaar te vergelyk,

word die swakker groeiers uitgeskakel en dien ook as seleksie hulpmiddel. Die

100 dae groei indeks is ook 'n aanduiding van die moeder se melk en

moedereinskappe.

14

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!