03.05.2013 Views

ProAgri uitgawe 126

ProAgri uitgawe 126

ProAgri uitgawe 126

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

ideaal vir die diepbraaibedryf

• Spesialiteitsbaster wat onder

kontrak verbou moet word

PAN 7063CL: Nuwe baster met

Clearfield ® -onkruidbeheer

• Voorloper van ’n nuwe onkruidbeheerstelsel

in sonneblomproduksie

• Doeltreffende onkruidbeheer met

Euro-Lightning ® - (imazethapyr) -

onkruiddoder

• Na-opkomsbeheer van ’n breë

spektrum breëblaaronkruide en

grasse

• Die weerstand is ’n natuurlike

mutasie; dis nie geneties

aangepas nie

• Hoë olie-inhoudkultivar met goeie

stroopbaarheid Clearfield is ’n

geregistreerde handelsmerk van

BASF

Medium-laat groeiseisoenklas

PAN 7033: Die vlagskip met

bruinroesweerstand

• Toppresteerder in PANNAR kultivarproewe

die afgelope drie jaar

• Word as hoofaanplanting vir al die

produksiestreke aanbeveel

• Stadiger afdroging

• Word aanbeveel waar hoë druk van

bruinroes ondervind word

PAN 7049: Nuwe kultivar met

uitstekende opbrengspotensiaal

• Baie egalige, volseisoenbaster

met bruinroesweerstand

• ’n Toppresteerder in PANNAR en

die LNR se kultivarproewe die

afgelope drie jaar

• Aanbeveel as hoofaanplanting vir

alle sonneblomproduserende

gebiede

• Bestand teen alle huidige rasse

van bruinroes

PAN 7050: Nuwe kultivar met ’n

hoë olie-inhoud en bruinroesweerstand

• Een van die toppresteerders in

die LNR se nasionale kultivarproewe

die afgelope drie jaar

• Egalige volseisoenbaster met

uitstekende olie-opbrengs

• Kenmerkende korter planttipe,

wat stroopbaarheid verbeter

• Aanbeveel vir alle sonneblomproduksiegebiede

• Bestand teen alle huidige rasse

van bruinroes

PAN 7057: Nuwe kultivar met ’n hoë

olie-inhoud en bruinroesweerstand

• Hierdie nuwegenerasiebaster is ’n

toppresteerder met wye aanpasbaarheid

oor al die produksiegebiede

en ’n uitstekende

olie-inhoud

• Toppresteerder in LNR-proewe in

die 2008/09-seisoen

• Vul PAN 7033 en PAN 7049

baie goed aan in die pakket,

sodat die drie basters saam vir

die hoofaanplanting aanbeveel

word

• Bestand teen alle huidige rasse

van bruinroes

Droëbone laat wins vloei

Die volgehoue plaaslike vraag na

droëbone, saam met PANNAR se

puik kultivars, bied boere die

geleentheid om ’n gawe slag te

slaan met dié gewas. Volgens die

Droëboneprodusente-organisasie is

droëboonvoorraad internasionaal

onder druk en plaaslike pryse is

stewig omdat die produksie tans nie

in die vraag kan voorsien nie.

Rooi gespikkelde bone

PAN 116: Regop, onbepaalde

groeiwyse

• Die eerste rooi gespikkelde boontipe

wat belofte inhou vir direkte

meganiese stroop.

• ’n Goeie keuse vir die produksiegebiede

van KwaZulu-Natal en

die Vrystaat

• Unieke kombinasie van regop

planttipe met ’n onbepaalde

groeiwyse en uitstekende

staanvermoë

• Grootsadig

• Uitstekende algemene siekteweerstand,

insluitend teen roes,

hoekige blaarvlek en BMV

PAN 139: Regop, onbepaalde

groeiwyse

• Hou belofte in vir direkte

meganiese stroop

• ’n Goeie keuse vir die produksiegebiede

van KwaZulu-Natal en

die Vrystaat

• Unieke kombinasie van regop

planttipe met ’n onbepaalde

groeiwyse en uitstekende

staanvermoë

• Uitstekende algemene siekteweerstand,

insluitend teen roes,

hoekige blaarvlek en BMV

PAN 128: Uitstekende opbrengsprestasie

en stabiliteit

www.proagri.co.za ProAgri 126 Julie 2010

• Soortgelyk aan PAN 148 met

beter saadgehalte-eienskappe en

opbrengsstabiliteit

• Goed aangepas vir al die droëboonproduksiestreke

en veral

mededingend in die Oos-Vrystaat,

Mpumalanga en westelike

produksiegebiede

• Matig bestand teen roes en BMV

PAN 148: ’n Bewese presteerder

• Reeds meer as tien jaar ’n

staatmaker in Suid-Afrika

• Goed aangepas in al die produksiestreke

en steeds die gunstelingkultivar

in Mpumalanga

PAN 9249: ’n Nuwe kultivar met

uitstekende opbrengsprestasie en

stabiliteit

• ’n Grootsadige kultivar geskik vir

al die droëboonproduksiegebiede,

maar presteer veral goed in

KwaZulu-Natal, Mpumalanga, en

Noordwes

• Goeie algemene siekteweerstand

inluitend teen roes, hoekige

blaarvlek en BMV

Kundigheid en diens

Dis nie net PANNAR se saad wat

kragtig groei nie, maar ook

PANNAR se kliënte. Daarvoor sorg

PANNAR se wakker span

navorsers, saadtelers, landboukundiges

en verteenwoordigers

wat die pad tree vir tree saam met

die boer loop om te verseker dat

hy deurgaans net die beste

resultate behaal.

Vir meer inligting oor PANNAR se

groeikragtige saad en flink diens

aan die boer, praat met een van

die volgende:

Hoofkantoor:

033-413-9500 of

infoserve@pannar.co.za

KwaZulu-Natal en Kaap:

033-413-9500

Wes-Vrystaat en Noord-Kaap:

056-216-3000

Noordwes: 018-406-1700

Gauteng, Suid-Mpumalanga en

Oos-Vrystaat: 016-341-5881

Oostelike Hoëveld en Limpopo:

013-665-8500

Ontwikkelende produsente:

033-413-9500

Besoek ook www.pannar.com

11

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!