Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids

Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
03.05.2013 Views

2 Oppervlakte van die Aarde NUWE WOORDE • kors • mantel • kern • model 88 SLEUTELVRAE • Wat sal jy vind as jy 'n baie diep gat kon grawe? • Waar kom die grond vandaan? • Watter tipe grond sal jy soek as jy 'n plaas wil koop? 2.1 Rotse VRAE 1. Jy het die foto van die aarde aan die begin van hoofstuk 1 gesien. Wat is op die oppervlakte van die aarde? Benoem al die kenmerke (dele) waarvan jy kan dink. 2. Wat dink jy is onder die oppervlak?

AKTIWITEIT: Wat gaan jy kry as jy so diep as wat jy kan gaan 'n gat in die grond grawe? Kyk na die prent van 'n grawer en verbeel jou jy bestuur dit. VRAE Verbeel jou jy het 'n baie sterk grawer. 1. Wat is onder die vloer van hierdie klaskamer? 2. Verbeel jou dat die masjien so diep kan grawe as wat jy wil hê dit moet. Jy dryf dit onder die grond in. Wat gaan jy kry as jy afgaan? Hoofstuk 2. Oppervlakte van die Aarde HET JY GEWEET? Geomorfologie is die studie van die kenmerke van die aarde se oppervlak. 89

2 Oppervlakte van die Aarde

NUWE WOORDE

• kors

• mantel

• kern

• model

88

SLEUTELVRAE

• Wat sal jy vind as jy 'n baie diep gat kon grawe?

• Waar kom die grond vandaan?

• Watter tipe grond sal jy soek as jy 'n plaas wil koop?

2.1 Rotse

VRAE

1. Jy het die foto van die aarde aan die begin van hoofstuk 1

gesien. Wat is op die oppervlakte van die aarde? Benoem

al die kenmerke (dele) waarvan jy kan dink.

2. Wat dink jy is onder die oppervlak?

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!