Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids

Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
03.05.2013 Views

My model van die sonnestelsel is nie op skaal nie. As ons een op skaal wil voorstel, sal ons werklik 'n groot area benodig. Kom ons maak 'n skaalmodel van die sonnestelsel deur ons liggame te gebruik om te verstaan wat dit beteken om rondom die son te wentel! AKTIWITEIT: 'n Skaalmodel van die sonnestelsel. MATERIALE • 100 mswaar tou • 9 stukke dik karton • skêre • permanentmerker INSTRUKSIES 1. Leerders word in 8 groepe gedeel en elke groep kry 'n planeet. 2. Elke groep moet 'n stuk tou gebruik wat die afstand wat die planeet vanaf die son voorstel deur die lengtes te gebruik wat in die tabel hieronder aangedui word. Die werklike afstand van die planete vanaf die son word aangedui in gigameters (Gm) en die lengte van die tou in meters (m). (1 gigameter is 1,000,000 km en 1 km is 1000 m.) 82 Die Aarde en die Heelal

Planeet Werklike afstand van die son (Gm) Mercurius 58 0.4 Venus 108 0.7 Aarde 150 1.0 Mars 228 1.5 Jupiter 779 5.2 Saturnus 1 434 9.6 Uranus 2 873 19.2 Neptunus 4 495 30.0 Lengte van die tou (m) 3. Elke groep moet 'n sirkel uit karton sny en die naam van hulle planeet en die werklike afstand vanaf die son daarop skryf. 4. Maak 'n gat aan die een kant van die karton en bind die afgemete lengte tou daaraan vas. 5. Nou is dit tyd om buitentoe te gaan na 'n groot oop spasie, soos die speelgrond! 6. Jou onderwyser sal die son in die middelpunt wees. Sy beweeg nie aangesien die son nie beweeg nie. 7. Een lid van die groep moet die punt van die tou aan die "son" gee en dan die tou uittrek tot by die punt. 8. Doen dit een vir een vanaf Mercurius tot by Neptunus. Julle hoef nie reg agter mekaar te wees nie, maar julle kan in verskillende posisies rondom die "son" wees. 9. Plaas die toue op die grond, almal uitgestrek in verskillende rigtings. 10. Loop rond sodat jy die skaalmodel van die sonnestelsel kan sien. 11. Nou kom die moeilike deel -om die planete om die son te laat wentel. 12. Kies een leerling van elke groep om die planeet te wees. 13. Hy/sy moet die "planeet'' optel en in 'n sirkel om die onderwyser loop, almal in dieselfde rigting. dieselfde spoed te loop. Hoofstuk 1. Planeet Aarde 83

Planeet

Werklike afstand

van die son (Gm)

Mercurius 58 0.4

Venus 108 0.7

Aarde 150 1.0

Mars 228 1.5

Jupiter 779 5.2

Saturnus 1 434 9.6

Uranus 2 873 19.2

Neptunus 4 495 30.0

Lengte van

die tou (m)

3. Elke groep moet 'n sirkel uit karton sny en die naam van hulle

planeet en die werklike afstand vanaf die son daarop skryf.

4. Maak 'n gat aan die een kant van die karton en bind die

afgemete lengte tou daaraan vas.

5. Nou is dit tyd om buitentoe te gaan na 'n groot oop spasie,

soos die speelgrond!

6. Jou onderwyser sal die son in die middelpunt wees. Sy

beweeg nie aangesien die son nie beweeg nie.

7. Een lid van die groep moet die punt van die tou aan die "son"

gee en dan die tou uittrek tot by die punt.

8. Doen dit een vir een vanaf Mercurius tot by Neptunus. Julle

hoef nie reg agter mekaar te wees nie, maar julle kan in

verskillende posisies rondom die "son" wees.

9. Plaas die toue op die grond, almal uitgestrek in verskillende

rigtings.

10. Loop rond sodat jy die skaalmodel van die sonnestelsel kan

sien.

11. Nou kom die moeilike deel -om die planete om die son te laat

wentel.

12. Kies een leerling van elke groep om die planeet te wees.

13. Hy/sy moet die "planeet'' optel en in 'n sirkel om die

onderwyser loop, almal in dieselfde rigting.

dieselfde spoed te loop.

Hoofstuk 1. Planeet Aarde

83

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!