Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids

Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
03.05.2013 Views

2. Kan jy die ligte in Italië sien? Wanneer dit donker is in Italië, is dit nog lig in Spanje? 3. Is dit laat in die middag of oggend in Spanje in Prent B? Noudat ons gekyk het na sommige foto's van die aarde soos dit verander van dag na nag soos die aarde roteer, kom ons maak 'n model van die aarde in ons kop om dit te verduidelik. AKTIWITEIT: Jou kop kan 'n model van die aarde wees. MATERIALE • Jyself as model. • Sonlig kom van een kant. INSTRUKSIES 1. Die model sal jou help om te verstaan hoekom ons sien dat die son deur die lug beweeg. Doen dit vroeg in die oggend wanneer die son nog laag sit. 2. Kom ons sê jou neus is Afrika. Jy is in Afrika. Kyk na die prent hieronder. Gebruik jou kop as 'n model van die aarde. 78 Die Aarde en die Heelal

1. Staan nou so dat die skerp lig van die son oor jou regterwang skyn. 2. Draai stadig na jou links. Draai jou oë na die helder plek waar die son is. Jy sal sien dat die son na jou regterkant beweeg terwyl jy na die linkerkant beweeg. 3. Beweeg jou voet en draai verder; jy sal sien die son "gaan onder" oor jou regterwang. 4. Wanneer jy jou rug na die son gedraai het, kan jy die helder lig nie meer sien nie. Dit is soos nag in Afrika. 5. Draai verder na jou linkerkant en jy sal die son sien "opkom" oor jou linkerwang. Dit is soos sonsopkoms en sonsondergang in Afrika. VRAE 1. Watter een van jou wange is soos die weste? Dit is waar die son lyk of dit ondergaan. 2. Watter wang is soos die ooste waar die son opkom? Ons sien die son skyn en beweeg deur die lug elke dag. Die son beweeg nie werklik nie, dit lyk net of hy beweeg. Die aarde roteer om en om en ons beweeg saam met die aarde om en om. Die aarde neem 24 uur om een volle rotasie te voltooi. Hoofstuk 1. Planeet Aarde 79

1. Staan nou so dat die skerp lig van die son oor jou regterwang

skyn.

2. Draai stadig na jou links. Draai jou oë na die helder plek waar

die son is. Jy sal sien dat die son na jou regterkant beweeg

terwyl jy na die linkerkant beweeg.

3. Beweeg jou voet en draai verder; jy sal sien die son "gaan

onder" oor jou regterwang.

4. Wanneer jy jou rug na die son gedraai het, kan jy die helder

lig nie meer sien nie. Dit is soos nag in Afrika.

5. Draai verder na jou linkerkant en jy sal die son sien "opkom"

oor jou linkerwang. Dit is soos sonsopkoms en

sonsondergang in Afrika.

VRAE

1. Watter een van jou wange is soos die weste? Dit is waar die son

lyk of dit ondergaan.

2. Watter wang is soos die ooste waar die son opkom?

Ons sien die son skyn en beweeg deur die lug elke dag. Die son

beweeg nie werklik nie, dit lyk net of hy beweeg. Die aarde roteer

om en om en ons beweeg saam met die aarde om en om. Die aarde

neem 24 uur om een volle rotasie te voltooi.

Hoofstuk 1. Planeet Aarde

79

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!