Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids

Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
03.05.2013 Views

Wat is verkeerd met die asse en hoe dink jy sal die waentjie beweeg? Wat moet Jojo doen om sy ontwerp te verbeter? 4. Wanneer daarna gekyk word om 'n stootwaentjie te koop, is daar baie verskillendes beskikbaar. Sommige het groot wiele en sommige het klein wiele. Kyk na die prentjies hieronder. 6 Hierdie stootwaentjie het klein wiele. Hierdie stootwaentjie het groot wiele. Wanneer dink jy sal dit beter wees om 'n stootwaentjie met klein wiele te gebruik, en wanneer sou 'n stootwaentjie met groot wiele gebruik word? 70 Energie en Verandering 7

Dit is al vir Energie en Verandering! Ek hoop jy het dit net soveel soos ek geniet! Hoofstuk 4. Sisteme vir bewegende dinge 71

Wat is verkeerd met die asse en hoe dink jy sal die waentjie

beweeg? Wat moet Jojo doen om sy ontwerp te verbeter?

4. Wanneer daarna gekyk word om 'n stootwaentjie te koop, is

daar baie verskillendes beskikbaar. Sommige het groot wiele

en sommige het klein wiele. Kyk na die prentjies hieronder.

6

Hierdie stootwaentjie het klein

wiele.

Hierdie stootwaentjie het groot

wiele.

Wanneer dink jy sal dit beter wees om 'n stootwaentjie met

klein wiele te gebruik, en wanneer sou 'n stootwaentjie met

groot wiele gebruik word?

70 Energie en Verandering

7

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!