Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids

Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
03.05.2013 Views

4. Druk die potlood deur tot by die ander kant van die kartondosie. 5. Druk nog 'n sirkel vas op die punt van die potlood wat by die anderkant van die kartondosie uitsteek. 6. Herhaal dit vir die ander 2wiele. 7. Jy het nou 'n eenvoudige waentjie soos in die prentjie hieronder. 8. Plaas 'n voorwerp in die kartondosie en stoot jou voertuig op die vloer rond. VRAE 1. Kan jy sien hoe die wiele op die as draai en hoe die asse die wiele verbind? 2. Watter deel van die voertuig wat jy gemaak het is die as? Verskillende maniere om wiele en asse te maak Ons gaan nou eksperimenteer met verskillende maniere hoe om wiele en asse te maak en ook probeer bepaal watter materiale die beste is om te gebruik. Daar is twee verskillende maniere om wiele op 'n as te laat draai. Die een manier is wanneer die as vas aan die bak is en die wiele vry is om om die as te draai. Die ander manier is wanneer die wiele vas aan die as is en die as draai in 'n groter silinder wat 'n wiellaer genoem word. 62 Energie en Verandering

Die wiellaer is 'n hol pyp waardeur die as gaan. Die wiellaer moet groter wees as die as sodat die as maklik kan draai. Jy kan 'n plastiekstrooitjie gebruik of die omhulsel van 'n balpuntpen vir 'n wiellaer. Die prentjie wys jou twee maniere hoe om die wiellaer aan die bak vas te heg. VRAE Twee maniere hoe om die wiellaer vas aan die bak te heg. 1. Wat is die twee maniere wat in die prentjie gebruik word om die wiellaer vas aan die bak te heg? 2. Watter materiale kan gebruik word om 'n as te maak soos in die prentjie hierbo? Hoofstuk 4. Sisteme vir bewegende dinge 63

Die wiellaer is 'n hol pyp waardeur die as gaan. Die wiellaer moet

groter wees as die as sodat die as maklik kan draai.

Jy kan 'n plastiekstrooitjie gebruik of die omhulsel van 'n

balpuntpen vir 'n wiellaer. Die prentjie wys jou twee maniere hoe om

die wiellaer aan die bak vas te heg.

VRAE

Twee maniere hoe om die wiellaer vas aan die bak te heg.

1. Wat is die twee maniere wat in die prentjie gebruik word

om die wiellaer vas aan die bak te heg?

2. Watter materiale kan gebruik word om 'n as te maak soos

in die prentjie hierbo?

Hoofstuk 4. Sisteme vir bewegende dinge

63

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!