Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids

Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
03.05.2013 Views

Maar daar is baie voorbeelde van masjiene wat wiele en asse gebruik: 1. koekroller 2. windpomp 3. waaier 4. eierklitser 5. deurknop 6. fietswiele AKTIWITEIT: Identifiseer voertuie met wiele. 1. Soek prentjies van drie van die voorbeelde hierbo. Kyk in ou tydskrifte en koerante tuis of op die internet vir prentjies. Plak die prente hieronder en benoem die as en die wiel in elke prentjie. 58 Energie en Verandering

2. Verduidelik baie mooi hoe 'n deurknop 'n as- en wielmasjien is. Kom ons maak 'n eenvoudige wiel- en as-meganisme om te verstaan hoe dit werk. AKTIWITEIT: ‘n Eenvoudige wiel- en as-masjien. MATERIALE • Twee stoele • Besemstok • Tou • Emmer met handvatsel • Maskeerband • Skêr • Liniaal INSTRUKSIES 1. Plaas die stoele rug aan rug, omtrent 30 cm uitmekaar. Plaas die besemstok op die rugkante van die stoele. 2. Maak 'n stuk tou van 50 cm vas aan die emmer se handvatsel. 3. Plak die los ent van die tou met maskeerband aan die besemstok vas. 4. Plaas 'n paar albasters of ander ligte voorwerpe in die emmer. 5. Draai die besemstok met jou hande om die emmer op te lig. Draai dit anderkant toe om dit weer te laat sak. 6. Plak die liniaal aan die een kant van die besemstok vas sodat dit reghoekig met die besemstok is. Hoofstuk 4. Sisteme vir bewegende dinge 59

2. Verduidelik baie mooi hoe 'n deurknop 'n as- en wielmasjien is.

Kom ons maak 'n eenvoudige wiel- en as-meganisme om te

verstaan hoe dit werk.

AKTIWITEIT: ‘n Eenvoudige wiel- en as-masjien.

MATERIALE

• Twee stoele

• Besemstok

• Tou

• Emmer met handvatsel

• Maskeerband

• Skêr

• Liniaal

INSTRUKSIES

1. Plaas die stoele rug aan rug, omtrent 30 cm uitmekaar. Plaas

die besemstok op die rugkante van die stoele.

2. Maak 'n stuk tou van 50 cm vas aan die emmer se handvatsel.

3. Plak die los ent van die tou met maskeerband aan die

besemstok vas.

4. Plaas 'n paar albasters of ander ligte voorwerpe in die emmer.

5. Draai die besemstok met jou hande om die emmer op te lig.

Draai dit anderkant toe om dit weer te laat sak.

6. Plak die liniaal aan die een kant van die besemstok vas sodat

dit reghoekig met die besemstok is.

Hoofstuk 4. Sisteme vir bewegende dinge

59

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!