Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids

Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
03.05.2013 Views

4 Die veer is gestrek en wanneer dit losgelaat word, beweeg dit terug. VRAE 5 Spring op 'n pogo-stok. Gebruik jou kennis van vere om te verduidelik hoe 'n pogo-stok werk. Jou antwoord moet die woorde saamgepers, gebergde energie en beweging insluit. SLEUTELBEGRIPPE • Gebergde energie kan verander word in bewegingsenergie. • Energie kan geberg word in 'n gestrekte of gedraaide rek. • Energie kan geberg word in saamgeperste of gestrekte vere. 52 Energie en Verandering

HERSIENING 1. 'n "Jack in the box" is 'n speelding. 'n Voorwerp spring uit die houer as die deksel oopgemaak word. Verduidelik hoe dit werk. 2. 'n Uitgestrekte rek is 'n voorbeeld van gebergde / vrygestelde energie? 3. Wat anders, behalwe uitstrek, kan jy met 'n rek doen om dit gebergde energie te gee? 4. Dink aan sommige van die voorbeelde waarmee jy geëksperimenteer het wat vere gebruik om energie te berg en skryf dit hieronder neer. Hoofstuk 3. Energie en beweging 53

4

Die veer is gestrek en wanneer dit

losgelaat word, beweeg dit terug.

VRAE

5

Spring op 'n pogo-stok.

Gebruik jou kennis van vere om te verduidelik hoe 'n pogo-stok

werk. Jou antwoord moet die woorde saamgepers, gebergde

energie en beweging insluit.

SLEUTELBEGRIPPE

• Gebergde energie kan verander word in bewegingsenergie.

• Energie kan geberg word in 'n gestrekte of gedraaide rek.

• Energie kan geberg word in saamgeperste of gestrekte vere.

52 Energie en Verandering

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!