Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids

Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
03.05.2013 Views

5. Plaas dit in die water en laat dit los. 6. Uitdaging: Kan jy dit regkry dat jou boot vorentoe en agtertoe beweeg? VRAE 1. Wat is die doel daarvan om die rek te wring? 2. Hoekom beweeg die boot? 3. Hoe kan jy jou boot in verskillende rigtings laat gaan (vorentoe en agtertoe)? 50 Energie en Verandering

4. Skryf neer wat jy geleer het van die laaste twee aktiwiteite wat jy voltooi het. Ons het nou gekyk na rekke en hoe dit gestrek of gewring kan word om energie te berg om werk te verrig. (Om beweging te bewerkstellig.) Vere kan ook saamgepers of gestrek word om energie te berg. 'n Slinky is 'n veer. 'n Slinky is 'n opgerolde metaalveer. Wanneer jy 'n slinky-veer strek, berg dit energie. Wanneer die veer gelos word, verander die gebergde energie na bewegingsenergie wanneer dit terugspring in sy oorspronklike posisie. Vere kan ook saamgepers word om werk te doen. Om iets saam te pers, beteken dat jy dit druk. Kyk na die foto langsaan van 'n kind wat op 'n pogo-stok spring. Die pogo-stok werk deur 'n saamgeperste veer te gebruik. Hoofstuk 3. Energie en beweging 1 BESOEK Slinky-veer in die standige aksie (video). goo.gl/FwlFL 51

5. Plaas dit in die water en laat dit los.

6. Uitdaging: Kan jy dit regkry dat jou boot vorentoe en

agtertoe beweeg?

VRAE

1. Wat is die doel daarvan om die rek te wring?

2. Hoekom beweeg die boot?

3. Hoe kan jy jou boot in verskillende rigtings laat gaan

(vorentoe en agtertoe)?

50 Energie en Verandering

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!