Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids

Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
03.05.2013 Views

3 Energie en beweging 44 SLEUTELVRAE • Hoe kan gebergde energie verander word in bewegingsenergie? • Hoe kan ons dinge laat beweeg deur gebergde energie te gebruik? Onthou jy in Graad 4 toe ons gekyk het na energie en beweging in 'n sisteem? Ons het hoofsaaklik gekyk na musiekinstrumente en hoe dit gebruik word deur bewegingsenergie (die inset), soos pluk of blaas, om dit te laat werk. NUWE WOORDE • katapult • uitrek • saampers • berg In hierdie hoofstuk gaan on kyk na sommige ander maniere waarop ons gebergde energie kan gebruik om bewegingsenergie op te wek. • potensiaal 3.1 Rekke en springe VRAE Uitrek van 'n elastiese band. Het jy al ooit 'n rek uitgerek? Wanneer jy dit uitrek en dit dan los, wat gebeur?

Sjoe! Ek wonder hoe ver ek die rek kan laat skiet! Wanneer ons 'n rek uitstrek, berg ons energie daarin. Dit is omdat wanneer die rek uitgestrek is, dit werk kan verrig wanneer jy dit laat los. Ons gaan kyk na sommige ander maniere waarop ons rekke kan gebruik om werk te verrig en beweging kan voortbring. AKTIWITEIT: Maak jou eie katapult. MATERIALE • 10 roomysstokkies of kunsstokkies • 4 tot 6 rekke • 1 plastieklepel • 'n sak malvalekkers INSTRUKSIES 1. Plaas 8van die stokkies saam en bind 'n rek stewig om die een punt. 2. Bind 'n ander rek om die ander punt sodat die stokkies stewig vasgebind is. Hoofstuk 3. Energie en beweging 45

3 Energie en beweging

44

SLEUTELVRAE

• Hoe kan gebergde energie verander word in

bewegingsenergie?

• Hoe kan ons dinge laat beweeg deur gebergde

energie te gebruik?

Onthou jy in Graad 4 toe ons gekyk het na energie en beweging in

'n sisteem? Ons het hoofsaaklik gekyk na musiekinstrumente en

hoe dit gebruik word deur bewegingsenergie (die inset), soos pluk

of blaas, om dit te laat werk.

NUWE WOORDE

• katapult

• uitrek

• saampers

• berg

In hierdie hoofstuk gaan on kyk na sommige ander maniere waarop

ons gebergde energie kan gebruik om bewegingsenergie op te

wek.

• potensiaal 3.1 Rekke en springe

VRAE

Uitrek van 'n elastiese band.

Het jy al ooit 'n rek uitgerek? Wanneer jy dit uitrek en dit dan

los, wat gebeur?

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!