Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids

Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
03.05.2013 Views

HIERDIE IS MEER AS 'N WERKBOEK! Jy sal op verskeie plekke ‘n “Besoek”-boksie in die kantlyn sien. Hierdie boksies het skakels na aanlynvideo’s, interessante webtuistes wat oor die inhoud gaan, of speletjies of aktiwiteite wat jy kan voltooi. Om toegang tot hierdie webtuistes of video’s te kry moet jy eenvoudig die skakel wat voorsien word in jou webleser intik. Hier is ‘n voorbeeld van so ‘n skakel: goo.gl/vWKnF Jy kan na hierdie skakel in jou lesse kyk of by die huis op ‘n rekenaar, skootrekenaar of selfs op jou selfoon. Vir meer inligting omtrent hierdie projek of om die werkboeke in elektroniese formaat af te laai, besoek die Sasol Inzalo Stigting se webtuiste by http://sasolinzalofoundation.org.za

Welkom by Graad 5 Natuurwetenskappe en Tegnologie! Gaan saam met die Thunderbolt Kids op ’n avontuur om die wêreld om ons te ontdek.

Welkom by Graad 5

Natuurwetenskappe en

Tegnologie!

Gaan saam met die

Thunderbolt Kids

op ’n avontuur om die wêreld

om ons te ontdek.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!