Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids

Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
03.05.2013 Views

Deel 2 1. Stel 'n nuwe stroombaan op met 2batterye en 1gloeilamp. 2. Verduidelik hoe jy die batterye sal verbind sodat die lig steeds sal aanskakel. 3. Verduidelik of die gloeilamp dieselfde of flouer brand as in eksperiment 1? 4. Verduidelik jou antwoord op vraag 2. 5. Beskryf 'n elektriese stroombaan. Twee meer selle kop aan kop gekoppel word 'n battery genoem word. Een sel berg 'n klein hoeveelheid energie. As ons 'n groot hoeveelheid energie moet stoor, gebruik ons 'n battery. 'n Motor benodig energie om die enjin aan te skakel. Een sel het nie genoeg gebergde energie nie. 'n Motorbattery is eintlik ses selle wat punt teen punt aan mekaar gekoppel is aan die binnekant van die batteryhouer. Daar is ses keer meer energie wat gestoor word in die battery as in die enkele sel. Dit gee die motor genoeg energie om die enjin aan te skakel. 34 Energie en Verandering 'n Motorbattery bevat 6 selle.

Mmm... so 'n flits benodig twee batterye om aan te skakel. Ek wonder hoeveel batterye benodig word om ons huis te verlig?! Goeie vraag, Jojo! Kom ons vind uit in die volgende gedeelte. 2.2 Hooflyn-elektrisiteit 'n Battery het gebergde energie wat omgeskakel kan word in elektriese energie, maar ons huise, skole, winkels en fabrieke kan nie met batterye werk nie. Elektrisiteit doen baie werk vir ons en word baie keer per dag gebruik. Die hoofbron van energie kom van kragstasies af. Ons noem dit "hoofstroom-elektrisiteit". 'n Kragstasie. Kragstasies benodig 'n bron van energie. Kragstasies gebruik verskillende maniere om krag op te wek. 'n Kragstasie benodig 'n bron van energie. In Suid-Afrika brand die meeste kragstasies steenkool om die energie te gebruik wat in die steenkool gestoor word om energie op te gebruik. Hoofstuk 2. Energie en elektrisiteit NUWE WOORDE • Transmissielyne • Kragpale BESOEK Elektrisiteits– opwekking (video). goo.gl/32irY 35

Mmm... so 'n flits benodig twee

batterye om aan te skakel.

Ek wonder hoeveel batterye

benodig word om ons huis te

verlig?!

Goeie vraag, Jojo! Kom ons vind uit in die volgende gedeelte.

2.2 Hooflyn-elektrisiteit

'n Battery het gebergde energie wat omgeskakel kan word in

elektriese energie, maar ons huise, skole, winkels en fabrieke kan

nie met batterye werk nie. Elektrisiteit doen baie werk vir ons en

word baie keer per dag gebruik. Die hoofbron van energie kom van

kragstasies af. Ons noem dit "hoofstroom-elektrisiteit".

'n Kragstasie.

Kragstasies benodig 'n bron van energie.

Kragstasies gebruik verskillende maniere om krag op te wek. 'n

Kragstasie benodig 'n bron van energie. In Suid-Afrika brand die

meeste kragstasies steenkool om die energie te gebruik wat in die

steenkool gestoor word om energie op te gebruik.

Hoofstuk 2. Energie en elektrisiteit

NUWE WOORDE

• Transmissielyne

• Kragpale

BESOEK

Elektrisiteits–

opwekking (video).

goo.gl/32irY

35

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!