Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids

Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
03.05.2013 Views

2 Energie en elektrisiteit NUWE WOORDE • sel • battery • stroombaan • pasaangeër 30 SLEUTELVRAE • Wat doen selle en batterye? • Wat is 'n elektriese stroombaan? • Waar kom die energie van 'n kragstasie vandaan? • Hoe kom die elektrisiteit van die kragstasie tot waar dit benodig word? • Hoe kan ons elektrisiteit veilig gebruik? 2.1 Selle en batterye Batterye kom voor in allerhande vorms en groottes. Batterye word benodig vir verskillende doele. Meestal flitsligte, radio's, optelmasjientjies, selfone, sommige speelgoed en selfs motorvoertuie, pasaangeërs en gehoortoestelle het batterye nodig om te werk. Tipiese batterye. Batterye is bruikbaar aangesien dit chemiese energie kan stoor. Wanneer die battery gekoppel is aan 'n elektriese apparaat en dit aangeskakel word, verander die gebergde energie in die battery na elektriese energie wat gebruik word sodat die apparaat kan werk.

AKTIWITEIT: Ondersoek die bron van elektrisiteit in 'n flitslig. MATERIALE • 'n Werkende flits • 'n Ou stukkende flits INSTRUKSIES 1. Skakel jou flits aan en af. Kan jy sien hoe die lampie verlig word? 2. Skakel jou flitslig af en maak dit oop en haal die batterye uit (onthou dat 'n "sel" die wetenskaplike benaming is vir wat die meeste mense 'n battery in die daaglikse lewe noem). 3. Skakel dit nou weer aan. VRAE 1. Gaan die lig van die flits aan indien daar geen battery in is nie? 2. Wat vertel dit vir jou van die behoefte vir batterye om in jou flits te gebruik in die donker? 3. Onthou jy wat jy geleer het in Graad 4 oor die oordrag van energie? Wanneer die gloeilamp aangeskakel word, in watter vorm van energie verander die chemiese energie? Hoofstuk 2. Energie en elektrisiteit 31

AKTIWITEIT: Ondersoek die bron van elektrisiteit in 'n

flitslig.

MATERIALE

• 'n Werkende flits

• 'n Ou stukkende flits

INSTRUKSIES

1. Skakel jou flits aan en af. Kan jy sien hoe die lampie verlig

word?

2. Skakel jou flitslig af en maak dit oop en haal die batterye uit

(onthou dat 'n "sel" die wetenskaplike benaming is vir wat die

meeste mense 'n battery in die daaglikse lewe noem).

3. Skakel dit nou weer aan.

VRAE

1. Gaan die lig van die flits aan indien daar geen battery in is

nie?

2. Wat vertel dit vir jou van die behoefte vir batterye om in jou

flits te gebruik in die donker?

3. Onthou jy wat jy geleer het in Graad 4 oor die oordrag van

energie? Wanneer die gloeilamp aangeskakel word, in watter

vorm van energie verander die chemiese energie?

Hoofstuk 2. Energie en elektrisiteit

31

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!