Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids

Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
03.05.2013 Views

Soms ontstaan brande en dit is belangrik dat ons dan weet wat om in so 'n geval te doen. AKTIWITEIT: Doen 'n opvoering van wat jy in die geval van 'n brand moet doen. INSTRUKSIES 1. Beplan en voer 'n toneelstuk op wat jou klas leer wat om te doen as daar 'n brand is. Werk in groepe van 5. 2. Maak seker die opvoering gee die volgende belangrike inligting. a. Hoe om uit 'n brandende gebou te ontsnap. b. Moenie 'n deur oopmaak wat brand nie. c. Wat om te doen as jou klere aan die brand is. d. Wat om te doen as jou vriend in die brandende gebou vasgekeer is. Het jy al brandplakkate in jou skool gesien wat vir jou sê wat om te doen as daar 'n brand is? Het die plakkaat jou aandag getrek en jou bewus gemaak van die gevare wat vuur inhou vir jou skool? Miskien is daar nie brandplakkate in jou skool nie. Kom ons maak ons eie plakkate om in die skool op te sit. AKTIWITEIT: Maak 'n plakkaat oor vuur. MATERIALE • Stukke papier en karton • Kleurpotlode en -penne • Ou tydskrifte • Skêre • Gom 24 Energie en Verandering

INSTRUKSIES 1. Ontwerp 'n plakkaat wat vir almal in die skool sê wat om te doen as daar 'n brand is. 2. Plak prente om die stappe te wys wat hulle moet volg. Jy kan prente teken of uit ou tydskrifte of koerante knip. 3. 'n Paar dinge om te oorweeg wanneer jy jou plakkaat maak: • Het jou skool 'n brandalarm? • Indien wel, wat is die teken? • Is daar 'n veilige plek waar groot hoeveelhede mense bymekaar kan kom? • Hoe gaan jy seker maak dat niemand in die geboue agterbly nie? • Is dit veilig om die hyser of die trappe te gebruik as daar 'n brand is? • Watter bykomende maatreëls kan jy toepas om die brand te stop? (Wenk: Onthou vuur het suurstof nodig om te brand. Wat kan jy met jou klaskamer doen om die vuur te stop en die suurstoftoevoer te verminder?) SLEUTELBEGRIPPE • Energie word in brandstof opgegaar. • Brandstof is bronne van nuttige energie. • Brandstowwe word gebrand sodat ons hul energie as hitte en lig kan gebruik. • Vuur kan gevaarlik wees. Hoofstuk 1. Opgegaarde energie in brandstowwe HET JY GEWEET? Om skadelike rook van 'n vuur in te asem, veroorsaak die dood van meer mense in huishoudelike vure as wat die vuur self veroorsaak. 25

INSTRUKSIES

1. Ontwerp 'n plakkaat wat vir almal in die skool sê wat om te

doen as daar 'n brand is.

2. Plak prente om die stappe te wys wat hulle moet volg. Jy kan

prente teken of uit ou tydskrifte of koerante knip.

3. 'n Paar dinge om te oorweeg wanneer jy jou plakkaat maak:

• Het jou skool 'n brandalarm?

• Indien wel, wat is die teken?

• Is daar 'n veilige plek waar groot hoeveelhede mense

bymekaar kan kom?

• Hoe gaan jy seker maak dat niemand in die geboue

agterbly nie?

• Is dit veilig om die hyser of die trappe te gebruik as daar

'n brand is?

• Watter bykomende maatreëls kan jy toepas om die brand te

stop? (Wenk: Onthou vuur het suurstof nodig om te

brand. Wat kan jy met jou klaskamer doen om die vuur te

stop en die suurstoftoevoer te verminder?)

SLEUTELBEGRIPPE

• Energie word in brandstof opgegaar.

• Brandstof is bronne van nuttige energie.

• Brandstowwe word gebrand sodat ons hul energie as hitte

en lig kan gebruik.

• Vuur kan gevaarlik wees.

Hoofstuk 1. Opgegaarde energie in brandstowwe

HET JY GEWEET?

Om skadelike rook

van 'n vuur in te asem,

veroorsaak die dood

van meer mense in

huishoudelike vure as

wat die vuur self

veroorsaak.

25

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!