Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids

Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
03.05.2013 Views

BESOEK Die wetenskap van vuurwerke (video). goo.gl/d4HJj Brandstof wat brand het energie nodig om te begin brand. Brandstof het suurstof nodig om te brand. Brandstof kry suurstof vanuit die lug. Daar is ander gasse ook in die lug, maar hulle brand nie. Die volgende sirkeldiagram illustreer hoeveel van elke soort gas in die lug om ons is. VRAE Die sirkeldiagram wys die persentasie gasse in die lug om ons. 1. Hoeveel van die lug rondom ons bevat suurstof? Wanneer iets brand, sê ons dit gaan deur 'n proses van verbranding. 'n Ander woord vir brand is dus verbranding. Wat gebeur met 'n vlam wanneer ons een van hierdie dinge, soos die suurstof, wegvat? Wanneer ons iets wegvat, sê ons ons ontneem dit. Kom ons kyk wat gebeur as 'n vlam van suurstof ontneem word. 16 Energie en Verandering

ONDERSOEK: Wat gebeur wanneer 'n vlam van suurstof ontneem word? DOEL: Om uit te vind hoe lank 'n kers sal brand as dit verskillende hoeveelhede suurstof kry. MATERIALE EN APPARATE • 1 kers • 4 glasbottels (klein, medium, groot en ekstra-groot) • vuurhoutjies • 1 platboombak METODE 1. Steek die kers aan. 2. Drup 'n bietjie was in die middel van die bak om 'n kers in die was te laat staan. 3. Gooi 'n klein bietjie water rondom die kers in die bak waarin die glasflesse kan staan. 4. Wanneer die kers stewig regop staan, steek die kers met die vuurhoutjies aan. 5. Sit die klein bottel oor die kers en kyk hoe lank dit neem tot die kers doodgaan. Teken die resultate in die tabel aan. Maak die kers met elkeen van die verskillende groottes bottels toe soos hier gewys word. Hoofstuk 1. Opgegaarde energie in brandstowwe 17

BESOEK

Die wetenskap van

vuurwerke (video).

goo.gl/d4HJj

Brandstof wat brand het energie nodig om te begin brand.

Brandstof het suurstof nodig om te brand. Brandstof kry suurstof

vanuit die lug. Daar is ander gasse ook in die lug, maar hulle brand

nie.

Die volgende sirkeldiagram illustreer hoeveel van elke soort gas in

die lug om ons is.

VRAE

Die sirkeldiagram wys die persentasie gasse in die lug om

ons.

1. Hoeveel van die lug rondom ons bevat suurstof?

Wanneer iets brand, sê ons dit gaan deur 'n proses van

verbranding. 'n Ander woord vir brand is dus verbranding.

Wat gebeur met 'n vlam wanneer ons een van hierdie dinge, soos

die suurstof, wegvat? Wanneer ons iets wegvat, sê ons ons

ontneem dit. Kom ons kyk wat gebeur as 'n vlam van suurstof

ontneem word.

16 Energie en Verandering

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!