Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids

Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
03.05.2013 Views

11. Herhaal die eksperiment met twee verskillende brandstowwe. Jou onderwyser sal besluit watter brandstof om te toets. Vul die tabel in vir die ander brandstowwe wat getoets word. Onthou om dieselfde hoeveelhede van die brandstowwe te gebruik en begin altyd by koue water. RESULTATE Temperatuur van die water voor verhitting ( o C) Temperatuur van die water na verhitting ( o C) Verskil in temperatuur ( o C) GEVOLGTREKKING Brandstof 1: Grondboontjie Brandstof 2: _______ Skryf 'n gevolgtrekking vir jou ondersoek neer. VRAE 1. Watter brandstof het die meeste energie bevat en hoe het jy dit bepaal? Brandstof 3: _______ 2. Waarvandaan het die energie in die grondboontjie oorspronklik gekom? 14 Energie en Verandering

3. Bespreek wat gebeur het met die energie wat in die grondboontjie, of ander brandstowwe wat gebruik is, gestoor is. 4. Wat was die inset-energie wat nodig was om die grondboontjie (en die ander brandstowwe) te verbrand? 5. Wat was die uitset-energie van die brandstof? 6. Bespreek hoe jy die bedrag van energie gestoor in grondboontjies vergelyk met die bedrag van energie wat in 'n in 'n kasjoeneut gestoor word. Om die brandstof aan te steek, moes jy 'n klein bietjie energie insit. Die brandstof gee egter baie meer energie af as wat ingesit is. Die verskil tussen die energie wat jy insit en die energie wat die brandstof afgee, is die hoeveelheid energie wat in die brandstof opgegaar is. Die LEWERINGSENERGIE wat uit brandstof verkry word is GROTER AS DIE TOEVOERENERGIE wat die brandstof laat brand. 1.2 Verbrand brandstowwe Ons het geleer dat brandstof wat brand vir ons energie gee wat ons kan gebruik. Wat het brandstof nodig om te brand? Hoofstuk 1. Opgegaarde energie in brandstowwe NUWE WOORDE • suurstof • verbranding 15

11. Herhaal die eksperiment met twee verskillende brandstowwe.

Jou onderwyser sal besluit watter brandstof om te toets.

Vul die tabel in vir die ander brandstowwe wat getoets

word. Onthou om dieselfde hoeveelhede van die

brandstowwe te gebruik en begin altyd by koue water.

RESULTATE

Temperatuur

van die water

voor

verhitting

( o C)

Temperatuur

van die water

na verhitting

( o C)

Verskil in

temperatuur

( o C)

GEVOLGTREKKING

Brandstof 1:

Grondboontjie

Brandstof 2:

Skryf 'n gevolgtrekking vir jou ondersoek neer.

VRAE

1. Watter brandstof het die meeste energie bevat en

hoe het jy dit bepaal?

Brandstof 3:

2. Waarvandaan het die energie in die grondboontjie oorspronklik

gekom?

14 Energie en Verandering

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!