Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids

Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
03.05.2013 Views

ONDERSOEK: Hoeveel energie kan ons van verskillende brandstowwe af kry? DOEL: Om te bepaal watter brandstof die meeste energie bevat. MATERIALE EN APPARATE • 'n kurkproppie • 'n naald • grondbone (ander brandstowwe soos 'n stuk hout, kerswas of 'n stuk beskuit) • 'n groot metaalblik (bv. 'n koeblik) • 'n klein metaalblik (bv. 'n sopblik) sonder die etiket • 'n blikoopmaker • 'n hamer • 'n groot spyker • 'n metaalpen langer as die groot blik • 150 ml water • 'n termometer • 'n sigaretaansteker METODE 1. Stoot die oog van die naald versigtig in die kleiner kant van die kurkproppie. Druk die skerk kant van die naald liggies in 'n grondboontjie. As die grondboontjie breek, gebruik 'n nuwe grondboontjie. Stel jou grondboontjie en kurkproppie op soos hier gewys word. 12 Energie en Verandering

2. Verwyder albei kante van die groot blik. Wees versigtig vir die skerp kante. 3. Gebruik die hamer en spyker om gate aan die onderkant van die groot blik te maak. Dit is luggate. 4. Maak twee gate presies teenoor mekaar in die klein blik naby die onderkant van die blik. 5. Gly die metaalpen deur die twee gate in die klein blikkie. 6. Gooi die 150 ml water in die klein blikkie. 7. Gebruik die termometer om die temperatuur van die water te meet en teken dit aan in die tabel. 8. Sit die kurk en grondboontjie op 'n oppervlak wat nie kan verbrand nie. Gebruik die aansteker om die grondboontjie aan die brand te steek. Die grondboontjie kan moeilik wees om aan die brand te steek, dus moet jy aanhou probeer. Dit sal uiteindelik begin brand. 9. Sodra die grondboontjie aan die brand is, plaas die groot blik versigtig oor die grondboontjie. Balanseer die klein blik binne-in die groot blik soos aangedui. Die klein blik moet 'n kort afstand bo die grondboontjie sit. Stel van jou apparaat op soos aangedui. 10. Laat die klein blikkie met die water verhit totdat die grondboontjie uitbrand. Roer die water en meet die temperatuur en teken dit in die tabel aan. Hoofstuk 1. Opgegaarde energie in brandstowwe 13

ONDERSOEK: Hoeveel energie kan ons van verskillende

brandstowwe af kry?

DOEL: Om te bepaal watter brandstof die meeste energie bevat.

MATERIALE EN APPARATE

• 'n kurkproppie

• 'n naald

• grondbone (ander brandstowwe soos 'n stuk hout, kerswas of

'n stuk beskuit)

• 'n groot metaalblik (bv. 'n koeblik)

• 'n klein metaalblik (bv. 'n sopblik) sonder die etiket

• 'n blikoopmaker

• 'n hamer

• 'n groot spyker

• 'n metaalpen langer as die groot blik

• 150 ml water

• 'n termometer

• 'n sigaretaansteker

METODE

1. Stoot die oog van die naald versigtig in die kleiner kant van

die kurkproppie. Druk die skerk kant van die naald liggies in 'n

grondboontjie. As die grondboontjie breek, gebruik 'n nuwe

grondboontjie.

Stel jou grondboontjie en kurkproppie

op soos hier gewys word.

12 Energie en Verandering

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!