Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids

Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
03.05.2013 Views

VRAE 1. Watter voedselsoort bevat die meeste energie per 100 g? 2. Watter voedselsoort bevat die minste energie per 100 g? Sommige brandstowwe is energiebronne vir enjins en kragstasies. Brandstowwe kan ook gebruik word om vir ons ander vorms van bruikbare energie te gee. Petrol of diesel is in motors en vragmotors gebruik om hulle te laat werk. Die gebergde energie in die brandstof word in bewegingsenergie vir die motor of vragmotor verander. 10 Energie en Verandering

'n Motor wat met petrol by 'n vulstasie gevul word. Petrol en diesel is van fossielbrandstowwe gemaak. Kan jy sien dat selfs energie vir motors en die opwekking van elektrisiteit van die son kom? Energie van die son is in plante en diere wat plante eet gestoor. Hul oorblyfsels het in fossielbrandstowwe oor miljoene jare verander wat dan gemyn is en gebruik word om petrol en diesel vir motors te maak. Steenkool is nie net vir koskook en warmte in ons huise verbrand. Dit is ook in groot hoeveelhede verbrand om elektrisiteit te produseer. 'n Kragstasie is 'n groot fabriek waar steenkool in groot hoeveelhede verbrand word om elektrisiteit te genereer. ‘n Kragstasie. Ons kan ook 'n ondersoek uitvoer om uit te vind hoeveel energie in brandstowwe gestoor word. Hoofstuk 1. Opgegaarde energie in brandstowwe 10 BESOEK Die verbranding van 'n grondboontjie (video). goo.gl/JoXw6 11

'n Motor wat met petrol by 'n vulstasie gevul word.

Petrol en diesel is van fossielbrandstowwe gemaak. Kan jy sien dat

selfs energie vir motors en die opwekking van elektrisiteit van die

son kom?

Energie van die son is in plante en diere wat plante eet

gestoor. Hul oorblyfsels het in fossielbrandstowwe oor

miljoene jare verander wat dan gemyn is en gebruik word

om petrol en diesel vir motors te maak.

Steenkool is nie net vir koskook

en warmte in ons huise verbrand.

Dit is ook in groot hoeveelhede

verbrand om elektrisiteit te

produseer. 'n Kragstasie is 'n groot

fabriek waar steenkool in groot

hoeveelhede verbrand word om

elektrisiteit te genereer.

‘n Kragstasie.

Ons kan ook 'n ondersoek uitvoer om uit te vind hoeveel energie in

brandstowwe gestoor word.

Hoofstuk 1. Opgegaarde energie in brandstowwe

10

BESOEK

Die verbranding van 'n

grondboontjie (video).

goo.gl/JoXw6

11

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!