Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids

Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
03.05.2013 Views

BESOEK Ontdekking van die selekant (video). goo.gl/clYvX VRAE Ek is mal daaroor om meer en meer te leer van wat ons land so spesiaal en wonderlik maak en ons kan regtig trots Suid-Afrikaans wees! Wat beteken dit as 'n plek 'n wêrelderfenisgebied is? Vind uit en skryf jou antwoord hieronder neer. Die Wieg van die Mensdom is in Maropeng net buite Johannesburg in Gauteng. Die naam Maropeng, 'n Setswana-woord, beteken "keer terug na die plek van oorsprong". 170 Die Aarde en die Heelal

12 Die museum by Maropeng, Wieg van die Mensdom. In die Wieg van die Mensdom is daar omtrent 'n 1000 fossiele van voormense gevind wat miljoene jare terug dateer. Daar is altesaam 15 groot terreine met fossiele in die Wieg van die Mensdom. Die Sterkfonteingrotte is die bekendste. Swartkrans en Bolt-plaas is ook terreine in die Wieg van die Mensdom waar fossiele gevind is. 13 Die ingang na die Sterkfonteingrottte is 'n lang, kronkelende stel trappe. Die fossiele van "Mev. Ples" en "Little Foot" is albei by Maropeng gevind saam met duisende mensagtige (hominiede) fossiele, wat mense se voorgangers is, sowel as plant- en dierfossiele. Hoofstuk 4. Fossiele BESOEK Die Wieg van die Mensdom se webtuiste. goo.gl/ZDkU7 171

BESOEK

Ontdekking van die

selekant (video).

goo.gl/clYvX

VRAE

Ek is mal daaroor om meer en

meer te leer van wat ons

land so spesiaal en wonderlik

maak en ons kan regtig trots

Suid-Afrikaans wees!

Wat beteken dit as 'n plek 'n wêrelderfenisgebied is? Vind uit

en skryf jou antwoord hieronder neer.

Die Wieg van die Mensdom is in Maropeng net buite Johannesburg

in Gauteng. Die naam Maropeng, 'n Setswana-woord, beteken

"keer terug na die plek van oorsprong".

170 Die Aarde en die Heelal

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!