Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids

Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
03.05.2013 Views

VRAE Wat is bakterieë? Vind uit en skryf 'n kort verduideliking hier onder. Vroegste plante Weet jy waar Grahamstad in die Oos-Kaap is? Grahamstad is bekend in die argeologiese wêreld omdat dit van die oudste en bes bewaarde fossiele van die vroegste plante van miljoene jare gelede het. Kyk na die vorm van Afrika en Suid-Afrika op die klas se aardbol. Die vorms kan saampas soos in die prent hieronder. Die diagram wys hoe wetenskaplikes dink die vastelande van die aarde miljoene en miljoene jare gelede gelyk het. Dit is Pangaea genoem. 'n Suid-Afrikaanse wetenskaplike het gedink dat Afrika en Suid-Amerika moontlik baie jare gelede aanmekaar vas was. Niemand het egter geweet of dit waar was nie. Wetenskaplikes het toe fossiele van plante, wat Glossopteris genoem word, in rotse in Suid-Amerika en in Suid-Afrika gevind. Dit het veroorsaak dat meer mense gedink het dat Afrika en Suid-Amerika eens op 'n tyd aanmekaar vas was. Die prent hieronder, die donkergroen dele, wys hoe wetenskaplikes dink die plant Glossopteris oor die wêreld gegroei het. Pangaea, wat die verspreiding van glossopteris in donkergroen wys. 166 Die Aarde en die Heelal

VRAE Watter nommer verteenwoordig Suid-Amerika en watter nommer verteenwoordig Afrika vandag? VRAE Hierdie is fossiele van Glossopteris-blare. Dink jy die fossiel van Glossopteris-blare is spoor- of liggaamsfossiele? Verduidelik jou antwoord. Dinosourusse Fossiele van dinosourusse is oral oor die wêreld gevind. Een van die beste plekke in die wêreld om fossiele te vind, is die afsettingsgesteentes in die Drakensberge en die Maluti-berge in suidelike Afrika. Hoofstuk 4. Fossiele 167

VRAE

Wat is bakterieë? Vind uit en skryf 'n kort verduideliking hier

onder.

Vroegste plante

Weet jy waar Grahamstad in die Oos-Kaap is? Grahamstad is

bekend in die argeologiese wêreld omdat dit van die oudste en bes

bewaarde fossiele van die vroegste plante van miljoene jare gelede

het.

Kyk na die vorm van Afrika en Suid-Afrika op die klas se aardbol.

Die vorms kan saampas soos in die prent hieronder. Die diagram

wys hoe wetenskaplikes dink die vastelande van die aarde miljoene

en miljoene jare gelede gelyk het. Dit is Pangaea genoem.

'n Suid-Afrikaanse wetenskaplike het gedink dat Afrika en

Suid-Amerika moontlik baie jare gelede aanmekaar vas was.

Niemand het egter geweet of dit waar was nie.

Wetenskaplikes het toe fossiele van plante, wat Glossopteris

genoem word, in rotse in Suid-Amerika en in Suid-Afrika gevind.

Dit het veroorsaak dat meer mense gedink het dat Afrika en

Suid-Amerika eens op 'n tyd aanmekaar vas was. Die prent

hieronder, die donkergroen dele, wys hoe wetenskaplikes dink die

plant Glossopteris oor die wêreld gegroei het.

Pangaea, wat die verspreiding van glossopteris in

donkergroen wys.

166 Die Aarde en die Heelal

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!