Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids

Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
03.05.2013 Views

Druk die been net halfpad in die gips in. 4. Los die gips om hard te word. Let op hoe warm die houer word terwyl die gips hard word. Dag twee 5. Haal eers die blaar of die been uit. Dit sal maklik uitkom omdat die gips nie aan die Vaseline vassit nie. 6. Jy het nou 'n afdruk van die blaar of been. 'n Afdruk is soos 'n voetspoor in die modder. 7. Smeer nou 'n dun laag Vaseline in en om die afdruk soos jy in die prent sien. Wanneer jy die blaar of been uittrek, los jy 'n afdruk in die harde gips. Smeer Vaseline in en om die afdruk. 8. Kry dan bietjie loperige, nat gips by jou onderwyser en gooi dit oor die Vaseline om die ou gips te bedek en maak die 158 Die Aarde en die Heelal

Dag drie houer amper tot bo vol. Laat die nuwe gips 'n dag lank hard word. 9. Skeur die karton- of plastiekhouer van die gips-"rots" wat jy gemaak het af. Die fossiel is binne-in. Jy kan die gips verf om soos regte rots te lyk. Kry 'n ander groep se "gipsrots" en tik liggies teen die kant van hulle "rots". 10. Ruil nou jou "rots" met 'n ander groep s'n. Moenie vir die ander groep sê watter fossiel in jou "rots" is nie. 11. Gebruik die mes om liggies teen die kant van die "rots" te tik. Gebruik 'n stok om die agterkant van die mespunt te tik sodat jy dit nie te hard tik nie. Jy behoort 'n afdruk van 'n been te sien. Hoofstuk 4. Fossiele 159

Dag drie

houer amper tot bo vol. Laat die nuwe gips 'n dag lank hard

word.

9. Skeur die karton- of plastiekhouer van die gips-"rots" wat jy

gemaak het af. Die fossiel is binne-in. Jy kan die gips verf om

soos regte rots te lyk.

Kry 'n ander groep se "gipsrots" en tik liggies teen die kant

van hulle "rots".

10. Ruil nou jou "rots" met 'n ander groep s'n. Moenie vir die

ander groep sê watter fossiel in jou "rots" is nie.

11. Gebruik die mes om liggies teen die kant van die "rots" te tik.

Gebruik 'n stok om die agterkant van die mespunt te tik sodat

jy dit nie te hard tik nie.

Jy behoort 'n afdruk van 'n been te sien.

Hoofstuk 4. Fossiele

159

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!