Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids

Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
03.05.2013 Views

Sement word ook van skalie gemaak. Die skalie word verpoeier en verhit in 'n droogoond. Swart skaliesteen is ook 'n baie belangrike bron van olie en ander natuurlike gasse oral oor die wêreld. SLEUTELBEGRIPPE • Afsettingsgesteentes vorm wanneer klein korrels van 'n rots, modder en sand lae vorm en oor tyd saamgepers word. • Rotse breek in klein korrels op deur 'n proses wat verwering genoem word. • Afsettingsgesteentes kan deur hulle verskillende sigbare lae identifiseer word. • Voorbeelde van afsettingsgesteentes is skalie, sandsteen en kalksteen. • Daar is verskillende gebruike vir afsettingsgesteentes. 148 Die Aarde en die Heelal

HERSIENING Voltooi die volgende sinne deur die woorde uit die woordraam te gebruik. Skryf die sinne volledig uit. korrels, wind, water, sediment, sandsteen, kalksteen, skalie, verweer 1. Verwering breek korrels van die groot rotse af ______en ____laat lê hierdie korrels bo-op mekaar in lae. 'n Laag rotskorrels word ___ genoem. 2. Oor baie jare het die __________ aanmekaar begin vassit en kry ons afsettingsgesteentes. Daar is drie soorte afsettingsgesteentes. Hulle is ________. ____________ en ___________ 3. Verduidelik hoe jy afsettingsgesteentes in die natuurlike wêreld om jou kan identifiseer. 4. Verduidelik die verskil tussen erosie en afsetting. Maak 'n skets om jou antwoord duideliker te maak. Hoofstuk 3. Afsettingsgesteentes 149

HERSIENING

Voltooi die volgende sinne deur die woorde uit die woordraam te

gebruik. Skryf die sinne volledig uit.

korrels, wind, water, sediment, sandsteen, kalksteen,

skalie, verweer

1. Verwering breek korrels van die groot rotse af ______en

____laat lê hierdie korrels bo-op mekaar in lae. 'n Laag

rotskorrels word ___ genoem.

2. Oor baie jare het die __________ aanmekaar begin vassit en

kry ons afsettingsgesteentes. Daar is drie soorte

afsettingsgesteentes. Hulle is ________. ____________ en

3. Verduidelik hoe jy afsettingsgesteentes in die natuurlike

wêreld om jou kan identifiseer.

4. Verduidelik die verskil tussen erosie en afsetting.

Maak 'n skets om jou antwoord duideliker te maak.

Hoofstuk 3. Afsettingsgesteentes

149

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!