Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids

Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
03.05.2013 Views

AKTIWITEIT: Herbou die berg soos hy was. INSTRUKSIES 1. Kyk na die diagram hieronder. Dit wys berge wat verweer is. 2. Die berg het nie altyd so gelyk nie. 3. Beantwoord die vrae hieronder. VRAE Dit is hoe die berge nou lyk. Teken op die prentjie hoe jy dink die berge miljoene jare gelede gelyk het. 1. Die rots en sand word van die berge af verwyder. Hoe gebeur dit? 2. Waarheen gaan die rots en sand? 3. Teken 'n diagram wat wys hoe die berg jare gelede gelyk het voor die rots en sand verweer het. 144 Die Aarde en die Heelal

Verskillende soorte afsettingsgesteentes. Daar is baie soorte afsettingsgesteentes. Hier is drie soorte: 1. Sandsteen word van sandkorrels wat hard geword het en aan mekaar vassit, gemaak. 2. Skalie word van korrels klei gemaak wat hard geword het en aanmekaar vassit. Skalie is redelik sag en jy kan dit soos 'n stuk bordkryt gebruik om te skryf. 3. Kalksteen word van lae skulpe of seediere wat gesterf het en afgesak het na die seebodem gemaak. Ander soorte kalksteen word van seewater wat verdamp gemaak. 3.2 Gebruike van afsettingsgesteentes Jy het pas gesien dat daar verskillende soorte afsettingsgesteentes is. Hierdie rotstipes word op verskillende maniere gebruik. Kalksteen Kalksteen is 'n baie algemene afsettingsgesteente en het baie gebruike, meestal vir boumateriaal. Kalksteen wod in blokke gesny en in geboue gebruik. Kyk na die prente hieronder van verskillende geboue wat uit kalksteen gemaak is. Kan jy die blokke kalksteen sien wat in die gebou gebruik is? 7 Die ou gebou is van kalksteenblokke gemaak en lyk of dit enigiets kan weerstaan. Kalksteen word fyngedruk en gebruik om sement te maak. Kalksteen word ook gebruik om standbeelde te maak omdat mense dit maklik kan kerf. Hoofstuk 3. Afsettingsgesteentes 8 NUWE WOORDE • sement • kalksteen • sandsteen • skalie HET JY GEWEET? Kryt is 'n sagte, wit vorm van kalksteen. 145

AKTIWITEIT: Herbou die berg soos hy was.

INSTRUKSIES

1. Kyk na die diagram hieronder. Dit wys berge wat verweer is.

2. Die berg het nie altyd so gelyk nie.

3. Beantwoord die vrae hieronder.

VRAE

Dit is hoe die berge nou lyk. Teken op die prentjie hoe jy

dink die berge miljoene jare gelede gelyk het.

1. Die rots en sand word van die berge af verwyder. Hoe gebeur

dit?

2. Waarheen gaan die rots en sand?

3. Teken 'n diagram wat wys hoe die berg jare gelede gelyk het

voor die rots en sand verweer het.

144 Die Aarde en die Heelal

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!