Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids

Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
03.05.2013 Views

HET JY GEWEET? Die oudste laag afsettingsgesteentes wat mens in die Grand Canyon kan sien, is glo 2 biljoen jaar oud. VRAE 6 Kyk na die lae van die afsettingsgesteentes in die Grand Canyon. 1. Wys met jou vinger watter laag van die rotssediment die oudste is. 2. Wys waar jy grond kan kry in die prent. Afsettingsgesteentes verweer ook en breek ook af in korrels sand. Die afsettingsgesteentes in die Grand Canyon is 'n lang tyd terug gevorm. Die lae sediment is eens op 'n tyd in die warm, vlak see gedeponeer en oor miljoene jare het hulle saamgepers om 'n rots te vorm. Die wind en reën het dit verweer totdat dit so lyk. Kyk na die diagram volgende bladsy wat hoe afsettingsgesteentes gevorm word, opsom. Dit vorm meestal onder die see, of in mere en riviere. 142 Die Aarde en die Heelal

VRAE Die vorming van afsettingsgesteentes. Gebruik die diagram om 'n opsommende paragraaf te skryf oor hoe afsettingsgesteentes gevorm word. Hoofstuk 3. Afsettingsgesteentes 143

VRAE

Die vorming van afsettingsgesteentes.

Gebruik die diagram om 'n opsommende paragraaf te skryf

oor hoe afsettingsgesteentes gevorm word.

Hoofstuk 3. Afsettingsgesteentes

143

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!