Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids

Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
03.05.2013 Views

AKTIWITEIT: Watter sediment is die oudste? Mense wat gate in riviere grawe om by die water uit te kom, sien soms sandsediment. Die Thunderbolt Kids het besluit om 'n gat in die rivierbedding naby hul skool te grawe. Kyk na die prent hier onder waar jy Sophie se voete op die boonste laag en die sediment wat onder haar is kan sien. Dit is wat jy sal sien as jy in die rivierbedding grawe. Die rivier is nou droog, maar verlede jaar is sediment afgeset. Die rivier laat elke jaar sediment agter wanneer die reën afkom. INSTRUKSIES 1. Vind die sediment van die sand wat verlede jaar afgespoel is. Lees die nommer langsaan. 2. Vind die sediment wat die jaar voor verlede jaar afgespoel het. Lees die nommer langsaan. 140 Die Aarde en die Heelal

3. Voltooi die byskrif op die prent. Sediment van verlede jaar, 2012. 4. Waar moet jy sediment van 2011 op die prent skryf? Skryf dit as byskrif neer. 5. Skryf Ek was .... jaar oud toe die rivier hierdie sediment gebring het langs sediment 5op die prent. 6. In sediment 4vind ons die bene van 'n voël. Hoe kon 'n voël in hierdie sediment beland het? Skryf of vertel 'n kort storie oor die voël. Verduidelik waarom ons die bene onder vier lae sediment gekry het. Probeer uitwerk wanneer die voël in die modder geval het. 7. Wat sal jy kry as jy dieper as die sediment 8 grawe? Kyk na die prent langsaan van die Grand Canyon - kan jy die ou afsettingsgesteentes sien? Kyk na die sediment van die rots. Die rots is nou baie hard. Dit is miljoene jare lank afgedruk. Hoofstuk 3. Afsettingsgesteentes HET JY GEWEET? Wetenskaplikes dink dat die aarde tussen 4 en 5 biljoen jaar oud is. 141

3. Voltooi die byskrif op die prent. Sediment van verlede jaar,

2012.

4. Waar moet jy sediment van 2011 op die prent skryf? Skryf dit

as byskrif neer.

5. Skryf Ek was .... jaar oud toe die rivier hierdie sediment

gebring het langs sediment 5op die prent.

6. In sediment 4vind ons die bene van 'n voël. Hoe kon 'n voël in

hierdie sediment beland het? Skryf of vertel 'n kort storie oor

die voël. Verduidelik waarom ons die bene onder vier lae

sediment gekry het. Probeer uitwerk wanneer die voël in die

modder geval het.

7. Wat sal jy kry as jy dieper as die sediment 8 grawe?

Kyk na die prent langsaan van die Grand Canyon - kan jy die ou

afsettingsgesteentes sien? Kyk na die sediment van die rots. Die

rots is nou baie hard. Dit is miljoene jare lank afgedruk.

Hoofstuk 3. Afsettingsgesteentes

HET JY GEWEET?

Wetenskaplikes dink

dat die aarde tussen 4

en 5 biljoen jaar oud

is.

141

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!