Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids

Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
03.05.2013 Views

Sandsteen in die Sederberge in die Wes-Kaap. Kan jy die verskillende gekleurde lae in die afsettingsgesteentes sien? 4 Lae kalksteen in die afsettingsgesteentes. Kyk na die lae in die afsettingsgesteentes wat skalie genoem word. Kom ons kyk na hoe sediment oor 'n tydperk afgeset word. Ons het nie duisende jare om dit te doen nie, so ons gaan maak of 'n week 'n 1000 jaar is. 138 Die Aarde en die Heelal 3 5

AKTIWITEIT: Afsetting van sediment. MATERIALE • 'n Groot deurskynende fles. Jy kan 'n tweeliter-koeldrankbottel gebruik. • Verskillende plekke vir die groepe om sand en grond bymekaar te maak. INSTRUKSIES 1. Sit die fles êrens waar almal dit kan sien. 2. Groep 1 moet 'n groot konfytblik vol sand versamel en dit Maandag in die fles gooi. 3. Groep 2 moet sand of grond van 'n ander plek kry en dit Dinsdag in die fles gooi. 4. Groep 3 gooi Woensdag hulle sand of grond van 'n ander plek af in die fles. 5. Teen Vrydag sal die fles verskillende lae hê. VRAE 1. Watter sand is Dinsdag ingegooi? 2. Watter sediment is die oudste? Hoofstuk 3. Afsettingsgesteentes 139

AKTIWITEIT: Afsetting van sediment.

MATERIALE

• 'n Groot deurskynende fles. Jy kan 'n tweeliter-koeldrankbottel

gebruik.

• Verskillende plekke vir die groepe om sand en grond

bymekaar te maak.

INSTRUKSIES

1. Sit die fles êrens waar almal dit kan sien.

2. Groep 1 moet 'n groot konfytblik vol sand versamel en dit

Maandag in die fles gooi.

3. Groep 2 moet sand of grond van 'n ander plek kry en dit

Dinsdag in die fles gooi.

4. Groep 3 gooi Woensdag hulle sand of grond van 'n ander plek

af in die fles.

5. Teen Vrydag sal die fles verskillende lae hê.

VRAE

1. Watter sand is Dinsdag ingegooi?

2. Watter sediment is die oudste?

Hoofstuk 3. Afsettingsgesteentes

139

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!