Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids

Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
03.05.2013 Views

GEVOLGTREKKING Skryf 'n gevolgtrekking vir die ondersoek. Onthou, in 'n gevolgtrekking moet jy die vraag beantwoord waarmee jy die ondersoek begin het. SLEUTELBEGRIPPE • Die rotse op die oppervlak van die aarde vorm die kors wat die hele planeet bedek. • Die vastelande is deel van die kors en die bodem van die oseane is ook deel van die kors. • Rotse breek in klein korrels op. • Die oorblyfsels van lewende dinge meng met die korrels en vorm grond. • Daar is drie soorte grond: sand-, klei- en leemgrond. 132 Die Aarde en die Heelal

HERSIENING 1. Gee byskrifte vir die lae van die aarde in die volgende diagram. 2. Waarvan is die aarde se kors gemaak? Gebruik van die woorde uit die woordraam aan die hieronder om die sinne in vraag 3 tot 6 te voltooi. Skryf elke keer die hele sin uit. Woordraam: sand, klei, slik, fotosintese, diere, bogrond, ondergrond, kos, leem 3. Die verweerde rotse word deel van die grond. Die groot en klein korrels van die rots meng met dele dooie plante en _______. Hierdie mengsel word bogrond genoem. __________ kan water hou wat plante nodig het. Hoofstuk 2. Oppervlakte van die Aarde 133

HERSIENING

1. Gee byskrifte vir die lae van die aarde in die volgende

diagram.

2. Waarvan is die aarde se kors gemaak?

Gebruik van die woorde uit die woordraam aan die hieronder

om die sinne in vraag 3 tot 6 te voltooi. Skryf elke keer die

hele sin uit.

Woordraam:

sand, klei, slik, fotosintese, diere, bogrond, ondergrond,

kos, leem

3. Die verweerde rotse word deel van die grond. Die groot en

klein korrels van die rots meng met dele dooie plante en

_______. Hierdie mengsel word bogrond genoem.

__________ kan water hou wat plante nodig het.

Hoofstuk 2. Oppervlakte van die Aarde

133

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!