Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids

Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
03.05.2013 Views

RESULTATE EN WAARNEMINGS Gebruik die spasie hieronder en teken 'n tabel om die resultate van jou afmetings van die hoogte van die saailinge elke dag in op te teken. Gee jou tabel 'n opskrif. Gemiddelde hoogte wat die saailinge in die verskillende grondsoorte gegroei het. Datum Leemgrond (mm) Sanderige grond (mm) Kleigrond (mm) Trek nou grafieke om jou resultate te vergelyk. 'n Tabel is een manier om resultate aan te bied, maar 'n grafiek gee 'n visuele voorstelling en is soms makliker en vinniger om te verstaan asook om resultate te vergelyk. Trek eers 'n lyngrafiek om die verskil in die gemiddelde hoogte wat die saailinge oor tyd in leemgrond gegroei het, voor te stel. 130 Die Aarde en die Heelal

Trek nou 'n staafgrafiek om die gemiddelde hoogte van die saailinge op die laaste dag van jou ondersoek te vergelyk vir elke grondsoort. Hoe kon jy die ondersoek beter gedoen het? Hoofstuk 2. Oppervlakte van die Aarde 131

Trek nou 'n staafgrafiek om die gemiddelde hoogte van die

saailinge op die laaste dag van jou ondersoek te vergelyk vir elke

grondsoort.

Hoe kon jy die ondersoek beter gedoen het?

Hoofstuk 2. Oppervlakte van die Aarde

131

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!