Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids

Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
03.05.2013 Views

VRAE Waarom dink jy groei plante nie goed in sanderige grond nie? Het jy al 'n pot probeer maak uit klei? As jy gelukkig genoeg was om dit te gedoen of gesien het, sal jy 'n bietjie weet van die eienskappe van klei. Klei kan gevorm word. Dit is omdat dit meestal uit klein, fyn deeltjies bestaan wat aanmekaar klou. Klei raak taai wanneer dit nat word. Dit hou kunsmis vir 'n lang tyd. Dit is moeilik vir klei om weg te waai of te was. Dit word nie so warm soos sanderige grond nie. VRAE Kleigrond bestaan uit baie fyn korrels klei en kan in potte gevorm word. Dink jy plante sal in klei groei? 120 Die Aarde en die Heelal

Leem is 'n baie vreemde woord. Dit is ook 'n soort grond. Leem is eintlik 'n mengsel van klei, sand en humus. Humus is organiese materiaal van plante en diere wat verrot. Leem is redelik los en vrugbaar. Dit hou kunsmis langer as sanderige grond. Dit word nie maklik weggewaai of weggeblaas nie. Dit is baie koeler as sand of kleigrond. Leemgrond is die beste soort grond vir plante om in te groei. VRAE Leemgrond het baie humus in. Wat is die verskil tussen leem- en sandgrond? Noem drie dinge wat jy in leem kry, maar nie in sand nie. Elke grondsoort bevat lug en water, soms is daar ook die oorblyfsels van dooie organismes en klein lewende organismes. Hoe lewe party plante as daar nie reën val nie? Ons weet dat baie plante deur die droë seisoen kan bly lewe, selfs al val daar vir agt maande geen reën nie. Hoe doen hulle dit? Hoofstuk 2. Oppervlakte van die Aarde 7 BESOEK 'n Interessante webtuiste oor grondsoorte: goo.gl/QMnsG 121

Leem is 'n baie vreemde woord. Dit is ook 'n soort grond. Leem is

eintlik 'n mengsel van klei, sand en humus. Humus is organiese

materiaal van plante en diere wat verrot.

Leem is redelik los en vrugbaar. Dit hou kunsmis langer as

sanderige grond. Dit word nie maklik weggewaai of weggeblaas

nie. Dit is baie koeler as sand of kleigrond. Leemgrond is die beste

soort grond vir plante om in te groei.

VRAE

Leemgrond het baie humus in.

Wat is die verskil tussen leem- en sandgrond? Noem drie dinge

wat jy in leem kry, maar nie in sand nie.

Elke grondsoort bevat lug en water, soms is daar ook die

oorblyfsels van dooie organismes en klein lewende organismes.

Hoe lewe party plante as daar nie reën val nie?

Ons weet dat baie plante deur die droë seisoen kan bly lewe, selfs

al val daar vir agt maande geen reën nie. Hoe doen hulle dit?

Hoofstuk 2. Oppervlakte van die Aarde

7

BESOEK

'n Interessante

webtuiste oor

grondsoorte:

goo.gl/QMnsG

121

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!