Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids

Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
03.05.2013 Views

• Sand, voel grof tussen jou vingers; jy kan die afsonderlike deeltjies voel. • Slik het baie kleiner korrels, maar jy kan nog 'n growwigheid voel. VRAE • Klei het korrels wat soveel kleiner is dat wanneer jy dit tussen jou vingers vryf, dit soos verf voel. Jy kan inderdaad daarmee Ons VRAEkan sê dat leeus afhanklik is van die bogrond vir hulle verf. Wanneer klei droog word, word dit hard. Ons kos alhoewel kan sê dat hulle leeus nie afhanklik die bogrond is van eet die nie. bogrond Waaromvir is leeus hulle kos afhanklik alhoewel vanhulle die nie bogrond die bogrond vir hulle eetkos? nie. Waarom Verduidelik is leeus jou VRAE afhanklik antwoord. van Wenk: dieDink bogrond terug aan vir hulle wat jykos? in die eerste Verduidelik kwartaaal jou antwoord. in Lewe enWenk: Leefwyse Dinkoor terug voedselkettings aan wat jy in die geleer eerste het. kwartaaal in Lewe 1. Kanen jyLeefwyse potte metoor sand voedselkettings maak? geleer het. 2. Watter soort grond is goed vir potte maak? Grondsoorte - sand, klei en leem Soos ons vroeër gesien het, het die verskillende soorte grond van die verskillende plekke verskillende grootte deeltjies. Verbeel jou jy hardloop langs die strand en voel die sand onder jou voete. Verbeel jou nou jy hardloop deur die woud oor die grond. Kan jy sien dat daar 'n groot verskil is tussen hierdie soorte grond? Die mengsel van deeltjies en die grootte van die deeltjies bepaal die grondsoort. Daar is 3verskillende soorte grond: 1. 2. 2. Watter soort grond is goed vir potte maak? Klei Leem 3. Sand Kom ons kyk na die eienskappe van die grondsoorte. 118 Die Aarde en die Heelal

Die soorte grond. Sand is die grond wat jy by die strand kry. Dit bestaan uit groot sanderige deeltjies en baie klein deeltjies rots wat ons sandkorrels noem. Die sandkorrels is grof en die grond is los. Kan jy in die prentjie van die sanderige grond sien hoe die korrels deur jou hand val? Dit hou nie kunsmis nie. Dit word maklik weggewaai of weggewas. Dit word maklik warm op 'n sonnige dag. Plante groei nie goed in sanderige grond nie. Sanderige grond bestaan uit baie growwe korrels sand. Hoofstuk 2. Oppervlakte van die Aarde 6 119

• Sand, voel grof tussen jou vingers; jy kan die afsonderlike

deeltjies voel.

• Slik het baie kleiner korrels, maar jy kan nog 'n growwigheid

voel.

VRAE • Klei het korrels wat soveel kleiner is dat wanneer jy dit tussen

jou vingers vryf, dit soos verf voel. Jy kan inderdaad daarmee

Ons VRAEkan

sê dat leeus afhanklik is van die bogrond vir hulle

verf. Wanneer klei droog word, word dit hard.

Ons kos alhoewel kan sê dat hulle leeus nie afhanklik die bogrond is van eet die nie. bogrond Waaromvir is leeus hulle

kos afhanklik alhoewel vanhulle die nie bogrond die bogrond vir hulle eetkos? nie. Waarom Verduidelik is leeus jou

VRAE

afhanklik antwoord. van Wenk: dieDink bogrond terug aan vir hulle wat jykos? in die eerste Verduidelik kwartaaal jou

antwoord. in Lewe enWenk: Leefwyse Dinkoor terug voedselkettings aan wat jy in die geleer eerste het. kwartaaal

in Lewe 1. Kanen jyLeefwyse potte metoor sand voedselkettings maak? geleer het.

2. Watter soort grond is goed vir potte maak?

Grondsoorte - sand, klei en leem

Soos ons vroeër gesien het, het die verskillende soorte grond van

die verskillende plekke verskillende grootte deeltjies. Verbeel jou jy

hardloop langs die strand en voel die sand onder jou voete.

Verbeel jou nou jy hardloop deur die woud oor die grond. Kan jy

sien dat daar 'n groot verskil is tussen hierdie soorte grond?

Die mengsel van deeltjies en die grootte van die deeltjies bepaal

die grondsoort. Daar is 3verskillende soorte grond:

1.

2.

2. Watter soort grond is goed vir potte maak?

Klei

Leem

3. Sand

Kom ons kyk na die eienskappe van die grondsoorte.

118 Die Aarde en die Heelal

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!