Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids

Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
03.05.2013 Views

6. Jy sal die volgende oggend iets sien wat lyk soos die prentjie hieronder. Die water in elke fles het die groot korrels aan die onderkant laat lê en die klein korrels bo-op, die kleikorrels is egter so klein dat hulle nog met die water gemeng is. Jy mag dalk plantdeeltjies sien wat bo-op die water dryf. 7. Jou twee flesse sal verskillende lae hê. In een fles mag jy 'n klomp sand sien en in die ander fles dalk minder. Jy sal twee flesse soos hierdie hê. Die dele van jou grond het in lae gaan lê. WAARNEMINGS Teken die twee flesse en wys die lae in jou twee grondmonsters. Maak byskrifte vir jou sketse en gee dit 'n opskrif. 116 Die Aarde en die Heelal

Hoe kon jy die ondersoek beter gedoen het? GEVOLGTREKKING (wat jy geleer het) Die verskil tussen ons twee grondmonsters is dat... Jy sal sien dat jou grond sommige korrels het wat sandkorrels is, sommige wat kleiner is en ander wat so klein is dat jy dit nie kan sien nie. Hoofstuk 2. Oppervlakte van die Aarde 117

6. Jy sal die volgende oggend iets sien wat lyk soos die prentjie

hieronder. Die water in elke fles het die groot korrels aan die

onderkant laat lê en die klein korrels bo-op, die kleikorrels is

egter so klein dat hulle nog met die water gemeng is. Jy mag

dalk plantdeeltjies sien wat bo-op die water dryf.

7. Jou twee flesse sal verskillende lae hê. In een fles mag jy 'n

klomp sand sien en in die ander fles dalk minder.

Jy sal twee flesse soos hierdie hê. Die dele van jou grond het in lae gaan

lê.

WAARNEMINGS

Teken die twee flesse en wys die lae in jou twee grondmonsters.

Maak byskrifte vir jou sketse en gee dit 'n opskrif.

116 Die Aarde en die Heelal

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!