Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids

Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
03.05.2013 Views

AKTIWITEIT: Maak 'n model van suurwater wat rotse opbreek. In regte grond vat hierdie verandering baie jare. Ons kan dit binne 'n week in die klas laat gebeur. Kyk na die prent hieronder. MATERIALE • 'n sementbaksteen (nie die blink, donkerrooi of oranje stene nie) • 'n groot plastiekhouer (soos die onderste helfte van 'n plastiek-koeldrankbottel) • 'n bottel witasyn INSTRUKSIES Suurasyn werk op die oppervlak van die sementbaksteen in. Dele van die baksteen val af. 1. Sit die sementbaksteen in die houer. 2. Gooi genoeg asyn in die plastiekhouer om die helfte van die baksteen te bedek. 3. Sit die houer êrens waar almal dit vir twee weke elke dag kan sien. 104 Die Aarde en die Heelal

4. Bedek die houer en maak seker dat die mengsel nie verdamp en die baksteen droog word nie. VRAE 1. Teken die baksteen soos dit op Dag 1lyk. 2. Teken die baksteen soos dit op Dag 14 lyk. 3. Watter veranderinge het in die baksteen plaasgevind? Hoofstuk 2. Oppervlakte van die Aarde 105

AKTIWITEIT: Maak 'n model van suurwater wat rotse

opbreek.

In regte grond vat hierdie verandering baie jare. Ons kan dit binne

'n week in die klas laat gebeur. Kyk na die prent hieronder.

MATERIALE

• 'n sementbaksteen (nie die blink, donkerrooi of oranje stene

nie)

• 'n groot plastiekhouer (soos die onderste helfte van 'n

plastiek-koeldrankbottel)

• 'n bottel witasyn

INSTRUKSIES

Suurasyn werk op die oppervlak van die sementbaksteen

in. Dele van die baksteen val af.

1. Sit die sementbaksteen in die houer.

2. Gooi genoeg asyn in die plastiekhouer om die helfte van die

baksteen te bedek.

3. Sit die houer êrens waar almal dit vir twee weke elke dag kan

sien.

104 Die Aarde en die Heelal

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!