Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids

Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
03.05.2013 Views

BESOEK Rotse verweer om grond te vorm (video). goo.gl/6Rd6D Kan jy die krake in hierdie rots sien vorm wat uiteindelik kleiner dele rots sal vorm? 2. Water breek die oppervlakte van rotse op. Ons kry min water in die grond. Die wortels van plante kan hierdie water so verander dat die water suur word. Asyn het suur in; dit is waarom asyn so suur proe. Suur kan op klippe inwerk en hulle opbreek. Die suurwater breek die oppervlak van die klip en dan breek die klip makliker. Reënwater kan ook die oppervlakte van klippe opbreek en verweer wat veroorsaak dat klein deeltjies afbreek. Ons het 'n voorbeeld hiervan gesien toe ons na die water uit die kraan gekyk het wat die sement opbreek. Reënwater verweer rotse en veroorsaak dat klein deeltjies afbreek. 3. Klippe vryf teen mekaar en hulle oppervlaktes breek op. Klippe vryf teen mekaar wanneer water hulle beweeg of wind hulle teen groter klippe waai. Mense en diere wat op 'n paadjie loop en klippe skop, breek klein stukkies af. Klein klippies word nog kleiner, en die klein deeltjies word sand. 102 Die Aarde en die Heelal

Mense en diere breek klippe in kleiner klippe op wanneeer hulle daaroor loop. Die deurlopende impak van swaar trekkers wat deurry sal die groter rotse in kleiner stukkies opbreek. Die wortels van plante veroorsaak ook dat die klippe in die grond teen mekaar skuur en opbreek in kleiner dele. Hoofstuk 2. Oppervlakte van die Aarde 4 103

BESOEK

Rotse verweer om

grond te vorm (video).

goo.gl/6Rd6D

Kan jy die krake in hierdie rots sien vorm wat uiteindelik

kleiner dele rots sal vorm?

2. Water breek die oppervlakte van rotse op.

Ons kry min water in die grond. Die wortels van plante kan hierdie

water so verander dat die water suur word. Asyn het suur in; dit is

waarom asyn so suur proe.

Suur kan op klippe inwerk en hulle opbreek. Die suurwater breek

die oppervlak van die klip en dan breek die klip makliker.

Reënwater kan ook die oppervlakte van klippe opbreek en verweer

wat veroorsaak dat klein deeltjies afbreek. Ons het 'n voorbeeld

hiervan gesien toe ons na die water uit die kraan gekyk het wat die

sement opbreek.

Reënwater verweer rotse en veroorsaak dat klein deeltjies

afbreek.

3. Klippe vryf teen mekaar en hulle oppervlaktes breek op.

Klippe vryf teen mekaar wanneer water hulle beweeg of wind hulle

teen groter klippe waai. Mense en diere wat op 'n paadjie loop en

klippe skop, breek klein stukkies af. Klein klippies word nog kleiner,

en die klein deeltjies word sand.

102 Die Aarde en die Heelal

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!