Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids

Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
03.05.2013 Views

Kyk na die plek waar die water die sement tref. Hoe het die sement verander? 4. Vind uit hoe lank die sement al daar lê. Dit is miskien al ingesit toe die skool gebou is. Hoeveel jaar het dit geneem om die sement te verweer? 5. Soek nog 'n voorwerp wat verweer het. Kom vertel môre vir jou klas wat jy gevind het en skryf dit hieronder neer. 6. Wat dink jy is besig om die voorwerp te verweer? 7. Waarheen dink jy gaan 'n klein deeltjie van 'n voorwerp wat afbreek? 100 Die Aarde en die Heelal

8. Dink jy die klein deeltjies lê dalk êrens? 9. Vryf nou die twee rotse vir drie minute teen mekaar. Laat al die klein deeltjies op die papier val. Vryf rotse teen mekaar om sand te maak. In die natuur verander rotse in sand. Hoe gebeur dit? Groot rotse breek kleiner rotse op Ons weet dat ons groter rotse in kleiner rotse kan opbreek. Wanneer ons kleiner rotse op die grond sien lê, is dit egter moeilik om aan hulle te dink as rotse wat opgebreek is. In die natuur breek rotse op verskillende maniere op. Ons gaan net na drie maniere kyk. 1. Groter rotse breek kleiner rotse op. Mettertyd kan rotse krake op hul oppervlak kry. Water kom in die krake en maak dit nog groter. Dele van die rots breek af as die krake groter word. Kleiner en kleiner dele rots vorm soos die rots al meer opbreek. Hoofstuk 2. Oppervlakte van die Aarde HET JY GEWEET? Die vulkaanrotse wat as puimsteen bekend is, is die enigste rots wat op die water kan dryf. 101

8. Dink jy die klein deeltjies lê dalk êrens?

9. Vryf nou die twee rotse vir drie minute teen mekaar. Laat al

die klein deeltjies op die papier val.

Vryf rotse teen mekaar om sand te maak.

In die natuur verander rotse in sand. Hoe gebeur dit?

Groot rotse breek kleiner rotse op

Ons weet dat ons groter rotse in kleiner rotse kan opbreek.

Wanneer ons kleiner rotse op die grond sien lê, is dit egter moeilik

om aan hulle te dink as rotse wat opgebreek is.

In die natuur breek rotse op verskillende maniere op. Ons gaan net

na drie maniere kyk.

1. Groter rotse breek kleiner rotse op.

Mettertyd kan rotse krake op hul oppervlak kry. Water kom in die

krake en maak dit nog groter. Dele van die rots breek af as die

krake groter word. Kleiner en kleiner dele rots vorm soos die rots al

meer opbreek.

Hoofstuk 2. Oppervlakte van die Aarde

HET JY GEWEET?

Die vulkaanrotse wat

as puimsteen bekend

is, is die enigste rots

wat op die water kan

dryf.

101

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!