Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids

Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
03.05.2013 Views

3. Maak 'n nuwe skets van jouself, die grawer en die gat. Jou skets moet die gat wat die masjien maak wys as jy dit laat aangaan tot dit nie meer verder kan nie. 4. Dink jy nog soos jy aan die begin van die hoofstuk gedink het? Het jy jou idee oor die aarde verander? 5. Gebruik die klas se aardbol om die vraag te beantwoord: As jy 'n gat reguit af in die aarde begin grawe in Suid-Afrika, en jy deur die kern van die aarde gaan, waar sal die gat uitkom? Teken 'n prent in die spasie hieronder. 98 Die Aarde en die Heelal

2.2 Grond kom van rotse Rotse hou nie vir ewig nie! Hulle mag dalk hard en onbreekbaar lyk, maar kom ons kyk ’n bietjie nader. AKTIWITEIT: Kan harde goed soos rots en klip verweer? Klippe is hard. Mense sê dat goed wat van klip gemaak is vir ewig sal hou. Is dit waar? MATERIALE • twee klippe (stukke rots) • 'n stuk papier INSTRUKSIES 1. Soek 'n sementtrap wat almal in die skool gebruik. Vee die trap skoon en kyk dan mooi na die trap. Waarom verweer die trap? 2. Kan jy sien waar mense hulle voete neersit? Wat het hier gebeur? 3. Soek 'n stuk sement onder 'n buitekraan. Kyk mooi na die sement waar die water daarop val. Jy mag dalk oplet dat die sement growwer is waar die water daarop val. Die sement het klein stukkies verloor. Hoofstuk 2. Oppervlakte van die Aarde NUWE WOORDE • uitsit • saamtrek • verweer • oppervlak • mikroorganisme 99

3. Maak 'n nuwe skets van jouself, die grawer en die gat. Jou

skets moet die gat wat die masjien maak wys as jy dit laat

aangaan tot dit nie meer verder kan nie.

4. Dink jy nog soos jy aan die begin van die hoofstuk gedink

het? Het jy jou idee oor die aarde verander?

5. Gebruik die klas se aardbol om die vraag te beantwoord: As jy

'n gat reguit af in die aarde begin grawe in Suid-Afrika, en jy

deur die kern van die aarde gaan, waar sal die gat uitkom?

Teken 'n prent in die spasie hieronder.

98 Die Aarde en die Heelal

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!