Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids

Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-B - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
03.05.2013 Views

AKTIWITEIT: Dink oor die lae van die aarde. VRAE 1. Wat is die deursnee van die aarde? 2. Die aarde is regtig 'n bal, so hoe diep kan die gat wees? 3. Wat is die laaste laag waardeur die grawer kan grawe as dit so diep gaan as wat dit kan gaan? 4. Watter is die beste model van die aarde - 'n brood, 'n appel of 'n avokadopeer? Kyk na die drie prente hieronder. Watter een is die meeste soos die aarde? Verduidelik jou antwoord. Onthou dat die aarde 'n harde kors, 'n warm, taai mantel en 'n warm kern het. Drie verskillende moontlike modelle van die lae van die aarde. 96 Die Aarde en die Heelal

5. Hoewel die model wat jy gekies het die meeste soos die aarde is, is dit nie heeltemal dieselfde nie. Hoe verskil die model van die aarde? Grond, lug, water en sonlig onderhou lewe op die aarde. Lewe op aarde word onderhou deur 'n baie dun laag om die planeet -die kors. Die grond is 'n dun laag en alle plante het grond nodig om in te groei. Die plante gebruik energie van die son om te groei en hulle maak suurstof wat ons en al die diere nodig het om asem te haal. Jy het reeds hieroor geleer in Lewe en Lewenswyse. AKTIWITEIT: Wat is onder ons voete? INSTRUKSIES 1. In die eerste aktiwiteit aan die begin van die hoofstuk het jy prente geteken van jouself wat 'n gat in die grond grawe. Jy het jou verbeel dat jy die gat so diep as moontlik maak. 2. Jy voel miskien jou prent is reg, of miskien het jy van plan verander oor die aarde. 3. Kyk nou weer na daardie sketse en doen die aktiwiteit oor. VRAE 1. As jy 'n gat in die aarde deur die vloer van jou klaskamer kon maak, wat sou jy onder in die aarde kry? 2. Verbeel jou jy het 'n masjien wat so diep kan grawe as wat jy wil. Jy kan hier die grawer so diep dryf as wat dit kan gaan. Wat sal jy kry? Hoofstuk 2. Oppervlakte van die Aarde 97

AKTIWITEIT: Dink oor die lae van die aarde.

VRAE

1. Wat is die deursnee van die aarde?

2. Die aarde is regtig 'n bal, so hoe diep kan die gat wees?

3. Wat is die laaste laag waardeur die grawer kan grawe as dit so

diep gaan as wat dit kan gaan?

4. Watter is die beste model van die aarde - 'n brood, 'n appel of

'n avokadopeer? Kyk na die drie prente hieronder. Watter

een is die meeste soos die aarde? Verduidelik jou antwoord.

Onthou dat die aarde 'n harde kors, 'n warm, taai mantel en 'n

warm kern het.

Drie verskillende moontlike modelle van die lae van die aarde.

96 Die Aarde en die Heelal

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!