03.05.2013 Views

Hoofstuk 30 Mites en Mistieke.pdf - Ateisme.co.za

Hoofstuk 30 Mites en Mistieke.pdf - Ateisme.co.za

Hoofstuk 30 Mites en Mistieke.pdf - Ateisme.co.za

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

ander gebeure. So is daar derduisende ander belangrike gebeure wat hulle nie van

weet nie of wat hy dan ook nie voorspel het nie.

Siener van Rensburg is dan Suid-Afrika se eie Nostradamus. Volgens bewering kon hy

nie lees of skryf nie (soos Mohammad) en sy suster het al sy visioene aangeteken.

Hiervolgens het hy dan verskeie gebeurtenisse in die Afrikaner-politiek en geskiedenis,

korrek voorspel en selfs sekere Boere-generaals gewaarsku van onheil wat hulle sou

tref. So het hy ook voorspel dat Suid-Afrikaners sal opstaan teen die Swart regering en

met geweld die swartmense in die see sou verdryf om die land weer in die mag van die

Blankes te plaas. ‘n Klomp fanatiese konserwatiewe Suid-Afrikaners, sommige goed

geleerd, het dit so ernstig opgeneem dat hulle ‘n geheime Boeremag gestig het en

wapens versamel en vervaardig het om juis hierdie voorspelling te bewaarheid. Die

meeste van hulle is nog in gevangenis en die verhoor word nog voortgesit. Dit is

skokkend om te weet dat emosie volwasse mense se denke kan oorheers om so

onoordeelkundig op te tree.

Die legende van die verlore Kruger-miljoene is ‘n fortuin wat in goudstawe was. Dit was

na bewering in besit van die Transvaalse President met sy terugval vanaf Pretoria na

Lourenco Marques, vandag Maputo. Die legende het aan die einde van die oorlog

ontstaan en bestaan steeds ten spyte van sowat 50 onsuksesvolle pogings om dit te

vind. Volgens dokumente van die Hooggeregshof, die Kruger Landgoed en argiewes

van die Transvaal, kon sodanige fortuin nie van Kruger of die regering kom nie.

Van Hunks en die Duiwel se rook kompetisie hou verband met die “Tafelkleed” van

wolke op Tafelberg in Kaapstad. Jan van Hunk, ‘n afgetrede seerower, het in die vroeë

agtiende eeu, dae lank op Tafelberg gesit en sy rum-geweekte tabak gerook. ‘n

Vreemdeling het hom eendag vir ‘n rook kompeitisie uitgedaag wat dae lank aangehou

het. Nadat Jan die vreemdeling gewen het, wie terloops die Duiwel was, het beide van

hulle verdwyn. ‘n Wit Wolk (kleed) vloei vandag nog oor die 1000m hoë piek en

sodoende is die piek se naam dan ook Duiwelspiek. In die winter pla Jan van hunk se

rumatiek hom te veel om teen die berg op te klim. Die bekende Kaapse Suid-ooste

wind waai dan gewoonlik nie.

Die Lochness Monster is die groot water monster met die bynaam Nessie, in Scotland.

Die eerste beweerde waarneming was glo in 565 CE deur Sint Columba. In 1933, na ‘n

beweerde koerantberig, het dit in bekendheid toegeneem. In 1934 het ‘n ene R K

Wilson die eerste foto van Nessie se swaanagtige nek-voorkoms geneem, wat dit glo

vergelyk met die uitgewiste see monster, Plesiosaur. Dit was egter ‘n poets deur M

Wetherell, ‘n filmmaker en grootwild jager. Selfs met die hulp van sonar is daar vandag

nog geen bewys van Nessie gevind nie.

Die sterwende en opstanding Gode was algemene mites en rituele in die

Middeterreense wêreld wat dan op baie ander Gode toegepas is, inslutiende die

Christen mite van Jesus. So was Henog die sewende geslag van Adam in Genesis

5:24. “En Henog het met God gewandel en hy was nie meer nie, want God het hom

weggeneem”. So het vele legendes omtrent Henog ontstaan en in vele geskrifte

bevestig. Die term “Son of Man” is ook hier gebruik en vele besoeke aan die sewe

hemele is beskryf. In die Merkabah verse is hy beskryf as ‘n Jood. Daarenteen is hy in

die Koran 19;57 F21:85 as Idris genoem, algemeen deur die Moslems erken as Enoch

(Henog).

Die Parousia (spoedige aankoms) van die koninkryk het nou verband met die Adventiste

8

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!