03.05.2013 Views

Hoofstuk 30 Mites en Mistieke.pdf - Ateisme.co.za

Hoofstuk 30 Mites en Mistieke.pdf - Ateisme.co.za

Hoofstuk 30 Mites en Mistieke.pdf - Ateisme.co.za

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

eskryf. Hulle was dan baie afgunstig op menslike babas en het gereeld babas gesteel

en vervang met iets wat soos ‘n baba lyk of ‘n hout gesnede beeld. Die Christene het

aanvanklik geglo dat die feëtjies gevalle Engele is, of the siele van babas was, wie

gesterf het voordat hulle gebore was.

Die vleisetende insek, Mantidae, is bekend as die Hotnotsgot om ‘n spesifieke rede. Die

Hotnotsgot is ‘n magtige figuur in die mitologie van die Suidelike San mense. Volgens

die San mense was die Hotnotsgot die Skepper van alles en kon homself hervorm in

verskeie diere vorme, asook die toekoms voorspel. Indien die Hotnotsgot doodgemaak

word, herleef dit eevoudig weer. Dit was ook soms voorgestel as skadelik en gekkig.

Die San het hulle gebede aan die maan gerig, wat dan deur die Hotnotsgot geskape

was. Die biddende voorpote van die Mantidae verduidelik dan ook die Afrikaanse naam

“Hotnotsgot”. Dit is vir my onseker waarom die San mense dit assulks sou interpreter.

Reuse kom as massiewe wesens in vele mites, legendes en volksverhale voor. Die

antieke mense het Dinosaur bene gevind, die groot geboue van die steentydperk, asook

die verwerkte rotse. Dit was volgens hulle voldoende bewys dat die reuse wel bestaan

het. In sommige verhale was hulle stadig van begrip, lomp en maklik oorwinbaar. So

het Zeus die oorlog van die reuse teen hom maklik met die hulp van Hercules oorwin.

In die Skandinawiese mitologie is die reuse onoorwinlik verteenwoordig met die natuur

magte, as bomenslik.

Die Titane was die Griekse Gode van enorme grootte en krag, asook die kinders van die

hemele en aarde. Die jongste Titaan Kronos oorweldig sy vader en word koning van die

Gode. Op sy beurt oorweldig Zeus vir Kronos en hy word heerser van die heelal. Zeus

het op die berg Olympus gewoon en met mag eerder as geregtigheid regeer. Hy het

baie kinders by baie Godinne en sterflike vrouens gehad.

Die aller heilige aand (Halloween) is die Allesinte dag op 31 Oktober. Dit was bekend

as “Samhain Eve” in die Celtiese kalender, wie geglo het dat die dooies daardie nag op

die aarde rondloop en aandring op kos van die lewendes. Die Christene het dit by hulle

kalender ingesluit en dit “Alle Sinte Dag” genoem. Die voor-Christen geloof het bly

steek en die lewende dooies is nou vergesel met Hekse en Duiwels. Vandag is dit in

sommige lande bekend as ‘n vermaak en onthaal deur kinders in komiese drag, wat

aandring op geskenke, met deur tot deur besoeke.

‘n Satir is ‘n Griekse “Bosgod” of mitologiese Duiwel, wat half mens, gedeeltelik ‘n bok

met horings, spits ore en ‘n perdestert. Hulle was plesier liewende, baie lief vir wyn en

wilde danse met Nimfe. Hulle het altyd Dionysus vergesel, die God van wyn en plesier.

Die Eenhoring (Unicorn) is die voorgestelde mitologiese perd met ‘n gedraaide horing

op die voorkop. Volgens die middel eeuse geskrifte sou die horing die evangelie en die

waarheid uitbeeld. Die eenhoring was ‘n wilde perd wat slegs deur ‘n maagdelike

gevang kan word.

Die oorsprong word wel gekoppel aan die eenhoring walvis, Narwhal, van wie die

manlike spesie een enkel gedraaide tand het.

Nostradamus (1503-66 CE) is die Latyn vir Michel de Notredam, ‘n Franse mediese

praktisyn en sterrekundige wat ‘n klomp profetiese rymelary saamgestel het. Die eerste

publikasie was in 1555 CE en het sedertdien die mense se verbeelding aangegryp. So

beweer sommige bewonderaars dat hy die Tweede Wêreldoorlog voorspel het, asook

7

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!