03.05.2013 Views

Hoofstuk 30 Mites en Mistieke.pdf - Ateisme.co.za

Hoofstuk 30 Mites en Mistieke.pdf - Ateisme.co.za

Hoofstuk 30 Mites en Mistieke.pdf - Ateisme.co.za

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Deur elkeen van die wêreldse Gode of Godinne se besondere sterkpunte en spesialiteit

te erken, is orde geskep, selfs al tree die Gode botsend op. Helde en bomenslike

karakters, meestal sterflikes, het gewoonlik van die Gode self neergedaal. Verhale van

bonatuurlike gebeure, vreesaanjaende drake en Goddelike tussenkoms, soos besoeke

aan Olympus en die onderwêreld, is normaal. Die Gode het dikwels in die lewens van

die helde en mistieke karakters ingemeng maar het nooit direkte verbintenis met die

digters of hulle gehore gehad nie. Toekomstige gebeure (voorspellings) is dikwels deur

die predikers in die mites vertel. Die Gode en die mense sal nie die oordeel kan

ontsnap nie. Die mites gee ons dus insig oor hoe die Grieke en Romeine oor dinge

soos die natuur, gemeenskap, geslag en baie ander aspekte van hulle kultuur gevoel

het.

Alle mites dra in hulle ‘n belangrike beginsel as gevoel van meesterskap. Die stories is

onbevestig maar is ook onbevraagd deur kulture van oorsprong. Die algemene

plattelanders mag hierdie verhale as letterlike bevestiging van plaaslike helde en

voorgeslag van helde aanvaar. Daarenteen mag die geleerde stedeling dit as ‘n ryk

bron van verhale aanvaar, maar geensins as profetiese waarheid nie. Daar mag slegs

filosofiese waarheid of suiwere vermaak in verskuil wees. Die mites bied dus insig aan

alle mense, antieke en moderne op letterlike of diepere gevoel. Die mites help om te

verduidelik, dit wat andersins onverduidelikbaar is soos :

Die skepping van die aarde en heelal, die stand van die natuurlike en sosiale wêrelde.

Die mag van konings en die oorsprong van geloofs rituele. Ongeag of u nou in die

groot ontploffings teorie of die Goddelike skepping glo, kom ons kyk hoe dit uit die

onbekende, die warboel kom.

Die Chaos of wanordelikheid was volgens Hesiod ‘n enorme kloof wat in die donkerte

geskep was. Volgens Ovid weer, was die Chaos vormlose veranderlike materie. Die

verbeelding was dat alles in vorm kan verander.

Ovid se oer Chaos van land, see en lug het dus bestaan en alles was vormloos, in

konstante verandering en in stryd met mekaar. Jy kon nie op die veranderlike grond

staan nie, of in die water swem of die lug inasem nie. Die atome was voortdurend in

botsing met mekaar. Hitte veg koue. Vloeistof veg soliedes. Nat veg droog, hard veg

sag en gewig veg met gewigloos. Dus alle kwaliteite is in botsing. So het Chaos

ontstaan en uit hierdie Chaos verrys Gaia, die aarde. Hierdie twee, Chaos en Gaia was

die eerste en die aarde dien vervolgings as die tuiste van die Gode. Volgens Ovid het

die ontstaan van Gaia, die aarde, samewerking in die Chaos bewerkstellig en die

geboorte het die hemele van die aarde geskei, die water van die land en die lug van die

lugleegtes. Elke ding het sy plek in die ordelike heelal gevind.

Na Chaos en Gaia kom Tartarus, ontdek diep in die aarde. Dit word dan bekend as die

laagste vlak van die onderwêreld. Hierna volg Eros, die beeldskoonste van al die

onsterflikes. Dit is dan eers hierna wat Hesion en Ovid die res van die skepping

verduidelik.

Die dryfkrag van byna alles in die skepping kom vanaf Eros, liefde, die kragtige erotiese

aantrekking. Ja, alles hierna, berge, see en alle bewoners daarvan, kom te voorskyn

deur die skepping van die goeie ou styl seks. Die maagdelike voortplanting word

voortgesit. Chaos skenk geboorte aan Erebus, die ondergrond en Nyx (nag). Alle

3

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!