Hoofstuk 30 Mites en Mistieke.pdf - Ateisme.co.za

Hoofstuk 30 Mites en Mistieke.pdf - Ateisme.co.za Hoofstuk 30 Mites en Mistieke.pdf - Ateisme.co.za

ateisme.co.za
from ateisme.co.za More from this publisher
03.05.2013 Views

Daar is vele aanbiddings in die antieke wêreld wat slegs aan die ingewydes bekend is. Daar was die geloof van Demeter (Eleusiniese Misterieë), Dionysus, Cybele, Isis en Mithras. Die onderliggende tema van die meeste is ‘n vrugbaarheids ritueel waarin die Godheid dan sterf en opstandiing uit die dode ondergaan. Die ingewyde lidmate vier dan fees op die vleis en bloed ten einde gemeenskap met die Goddelikheid te verkry en lewe na die dood te verseker. Hierdie invloed van antieke mistieke gelowe was oorweldigend in Christendom. Die Geestelike belewenisse word in die meeste gelowe aanvaar. Offisiële kerke wissel tussen aanvaarding van mistieke as ‘n spesiale vorm van genade en die suspisie van gevaarlike afwykings wat aan kettery grens. Die geskiedenis van die mistieke is kortliks as volg : 3de eeu CE Mistieke was in W-Europa bekend gestel deur Neo-Platonisme (Nuwe leerstellings) wat die Orientale skole van denke beïnvloed het en hieruit die toename in invloed van die mistieke op die Christendom het. 8ste eeu CE Die begin van die Soefinisme op Islam. 11-12de eeue CE ‘n Tamil Brahmin van Hinduïsme verkondig dat toewyding in Buddhisme is verhewe bo kennis. 13de eeu CE Die Kabaliste beweging bereik S-Frankryk en Spanje. 14-16de eeue CE Toename in Christelike mistieke , veral in die Katolieke mistieke soos Sint Teresa en Sint John van die kruis. 17de eeu CE Die Qakers (Vriende-Kwakers) het hulle ontstaan in Engeland. Swygsame geselskap waar mans en vroue apart is. 18de eeu CE Die eeu van die twee groot Engelse mistikusse by name W Law en W Blake. 19de eeu CE Die begin van die wetenskaplike ondersoeke deur die Amerikaner W James en ander. 20ste eeu CE Besondere belangstelling in die mistieke vlam weer op in Engeland en Amerika deur skrywers en digters. Die belangstelling is veral in Zen en Tantric Budhisme, Taoïsme. Ander Oosterse mistieke gelowe lok ook wye belangstelling. Die mistieke gelowe was geheime gelowe in Rome en Griekeland. Die rede hiervoor was dat die groot gevestigde gelowe hulle nie die geloofservarings kon bied nie. Die ingewydes het geestelike vervulling gesoek deur geheimsinnige seremonies, rituele, geloofsfeeste, danse en aktiwiteite wat onderlinge verbondenheid versterk. So het die digters Homer en Hesiod hulle weergawes van die Griekse mites ongeveer die agste eeu BCE verkondig, So het Hesiod ook Theogony verwerk, ‘n digters verhaal van die skepping van die wêreld en die Goddelike opvolging. Geverfde potte en standbeelde van die antieke Grieke en Romeine bevestig die weergawes van die oorlewende verhale. 2

Deur elkeen van die wêreldse Gode of Godinne se besondere sterkpunte en spesialiteit te erken, is orde geskep, selfs al tree die Gode botsend op. Helde en bomenslike karakters, meestal sterflikes, het gewoonlik van die Gode self neergedaal. Verhale van bonatuurlike gebeure, vreesaanjaende drake en Goddelike tussenkoms, soos besoeke aan Olympus en die onderwêreld, is normaal. Die Gode het dikwels in die lewens van die helde en mistieke karakters ingemeng maar het nooit direkte verbintenis met die digters of hulle gehore gehad nie. Toekomstige gebeure (voorspellings) is dikwels deur die predikers in die mites vertel. Die Gode en die mense sal nie die oordeel kan ontsnap nie. Die mites gee ons dus insig oor hoe die Grieke en Romeine oor dinge soos die natuur, gemeenskap, geslag en baie ander aspekte van hulle kultuur gevoel het. Alle mites dra in hulle ‘n belangrike beginsel as gevoel van meesterskap. Die stories is onbevestig maar is ook onbevraagd deur kulture van oorsprong. Die algemene plattelanders mag hierdie verhale as letterlike bevestiging van plaaslike helde en voorgeslag van helde aanvaar. Daarenteen mag die geleerde stedeling dit as ‘n ryk bron van verhale aanvaar, maar geensins as profetiese waarheid nie. Daar mag slegs filosofiese waarheid of suiwere vermaak in verskuil wees. Die mites bied dus insig aan alle mense, antieke en moderne op letterlike of diepere gevoel. Die mites help om te verduidelik, dit wat andersins onverduidelikbaar is soos : Die skepping van die aarde en heelal, die stand van die natuurlike en sosiale wêrelde. Die mag van konings en die oorsprong van geloofs rituele. Ongeag of u nou in die groot ontploffings teorie of die Goddelike skepping glo, kom ons kyk hoe dit uit die onbekende, die warboel kom. Die Chaos of wanordelikheid was volgens Hesiod ‘n enorme kloof wat in die donkerte geskep was. Volgens Ovid weer, was die Chaos vormlose veranderlike materie. Die verbeelding was dat alles in vorm kan verander. Ovid se oer Chaos van land, see en lug het dus bestaan en alles was vormloos, in konstante verandering en in stryd met mekaar. Jy kon nie op die veranderlike grond staan nie, of in die water swem of die lug inasem nie. Die atome was voortdurend in botsing met mekaar. Hitte veg koue. Vloeistof veg soliedes. Nat veg droog, hard veg sag en gewig veg met gewigloos. Dus alle kwaliteite is in botsing. So het Chaos ontstaan en uit hierdie Chaos verrys Gaia, die aarde. Hierdie twee, Chaos en Gaia was die eerste en die aarde dien vervolgings as die tuiste van die Gode. Volgens Ovid het die ontstaan van Gaia, die aarde, samewerking in die Chaos bewerkstellig en die geboorte het die hemele van die aarde geskei, die water van die land en die lug van die lugleegtes. Elke ding het sy plek in die ordelike heelal gevind. Na Chaos en Gaia kom Tartarus, ontdek diep in die aarde. Dit word dan bekend as die laagste vlak van die onderwêreld. Hierna volg Eros, die beeldskoonste van al die onsterflikes. Dit is dan eers hierna wat Hesion en Ovid die res van die skepping verduidelik. Die dryfkrag van byna alles in die skepping kom vanaf Eros, liefde, die kragtige erotiese aantrekking. Ja, alles hierna, berge, see en alle bewoners daarvan, kom te voorskyn deur die skepping van die goeie ou styl seks. Die maagdelike voortplanting word voortgesit. Chaos skenk geboorte aan Erebus, die ondergrond en Nyx (nag). Alle 3

Daar is vele aanbiddings in die antieke wêreld wat slegs aan die ingewydes bekend is.

Daar was die geloof van Demeter (Eleusiniese Misterieë), Dionysus, Cybele, Isis en

Mithras. Die onderliggende tema van die meeste is ‘n vrugbaarheids ritueel waarin die

Godheid dan sterf en opstandiing uit die dode ondergaan. Die ingewyde lidmate vier

dan fees op die vleis en bloed ten einde gemeenskap met die Goddelikheid te verkry en

lewe na die dood te verseker. Hierdie invloed van antieke mistieke gelowe was

oorweldigend in Christendom.

Die Geestelike belewenisse word in die meeste gelowe aanvaar. Offisiële kerke wissel

tussen aanvaarding van mistieke as ‘n spesiale vorm van genade en die suspisie van

gevaarlike afwykings wat aan kettery grens.

Die geskiedenis van die mistieke is kortliks as volg :

3de eeu CE Mistieke was in W-Europa bekend gestel deur Neo-Platonisme

(Nuwe leerstellings) wat die Orientale skole van denke beïnvloed

het en hieruit die toename in invloed van die mistieke op die

Christendom het.

8ste eeu CE Die begin van die Soefinisme op Islam.

11-12de eeue CE ‘n Tamil Brahmin van Hinduïsme verkondig dat toewyding in

Buddhisme is verhewe bo kennis.

13de eeu CE Die Kabaliste beweging bereik S-Frankryk en Spanje.

14-16de eeue CE Toename in Christelike mistieke , veral in die Katolieke mistieke

soos Sint Teresa en Sint John van die kruis.

17de eeu CE Die Qakers (Vriende-Kwakers) het hulle ontstaan in Engeland.

Swygsame geselskap waar mans en vroue apart is.

18de eeu CE Die eeu van die twee groot Engelse mistikusse by name W Law en W

Blake.

19de eeu CE Die begin van die wetenskaplike ondersoeke deur die Amerikaner W

James en ander.

20ste eeu CE Besondere belangstelling in die mistieke vlam weer op in Engeland

en Amerika deur skrywers en digters. Die belangstelling is veral in

Zen en Tantric Budhisme, Taoïsme. Ander Oosterse mistieke

gelowe lok ook wye belangstelling.

Die mistieke gelowe was geheime gelowe in Rome en Griekeland. Die rede hiervoor

was dat die groot gevestigde gelowe hulle nie die geloofservarings kon bied nie. Die

ingewydes het geestelike vervulling gesoek deur geheimsinnige seremonies, rituele,

geloofsfeeste, danse en aktiwiteite wat onderlinge verbondenheid versterk. So het die

digters Homer en Hesiod hulle weergawes van die Griekse mites ongeveer die agste

eeu BCE verkondig, So het Hesiod ook Theogony verwerk, ‘n digters verhaal van die

skepping van die wêreld en die Goddelike opvolging. Geverfde potte en standbeelde

van die antieke Grieke en Romeine bevestig die weergawes van die oorlewende

verhale.

2

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!