03.05.2013 Views

Hoofstuk 30 Mites en Mistieke.pdf - Ateisme.co.za

Hoofstuk 30 Mites en Mistieke.pdf - Ateisme.co.za

Hoofstuk 30 Mites en Mistieke.pdf - Ateisme.co.za

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

MITES EN MISTIEKE

Mitologie kan omskryf word as Godeleer of fabelleer. Die leerstelling van die mistieke is

dan die strewe na innige vereniging van die siel met God. Mistieke is dan misleiding of

foppery.

Mite is dus ‘n bedenksel, ‘n fabel, ‘n storie en dus ‘n produk van die verbeelding.

Misterie is iets wat nie verduidelik kan word nie en is ‘n geheimenis met oorsprong wat

verborge is, dus ‘n raaisel. Die versteekte word as geheimsinnigheid dan as heiligheid

voorgedra. Die bekende Sakrament van die Christene, die Nagmaal (Holy Communion)

dien as algemene voorbeeld.

Mistieke kan dus beskryf word as ‘n innerlike geloofservaring wat dan onuitspreeklik

vreugdevol is en die huidige praktyk omvat. Die idee of gevoel van ‘n heilige persoon, ‘n

eksterne eenheid, ‘n mag, word deur die persoon ervaar. Dit is die dinksisteme wat

ontstaan en toeganklik is tot mistieke ervarings. Dit word onderskei van ander

bomenslike sisteme weens die intieme verbinding in die strewe na redding, vereniging

en bevryding deur besondere vorme van verstandelike, fisiese en geestelike oefening.

Die geskiedkundige en sielkundige beskrywing is die skakeling met, of ervaring van

God. ‘n Mistieke persoon het dan in ‘n mindere of meerdere mate toegang tot en

ervaring van ‘n aanvaarbare geloof, as eerstehandse persoonlike kennis. Die mistieke

is nie noodwendig geloof nie. Buddhisme is eerder gebasseer op die mistieke as Islam.

Nogtans is Soefinisme, wat voorkeur gee aan die mistieke waardering van God,

opmerkbaar in Islam.

So is Panteisme, ‘n leerstelling dat God alles is en dat alles God is. Hiermee word God

gelyk gestel met die magte en kragte van die natuur en die heelal. God en die wêreld is

identies maar God is alom teenwoordig en nie beperk tot die wêreld nie. Dus is God

almagtig.

Die Sjamanisme (Shamans) is dan die sjarmantiese ekstatiese geinspireerde persone

wat gemagtig is om geeste te beheer en dikwels te verpersoonlik. Hierdie persone

maak dan geestelike reise uit die liggaam na beide hemel en hel. Dit is vandag die

algemene ding om in ‘n stand van vervoering en ekstase te gaan om sintuiglike

waarneming uit te skakel. Dit word gedoen deur agtergrond volgehoue tromme spel,

konsentrasie in ‘n spieël en verbruik van tabak, alkohol , asook sinsbedrog en

oëverblindery. Dit is dikwels ‘n innerlike gevoel van verlies tussen subjektiewe en

objektiewe onderskeid. Dit kom meestal in Hinduïsme, Judaïsme, Islam en

Christendom voor, dat die mistieke belewenis is om vereniging met die Goddelike te

bewerkstellig. Die onderlinge ooreenkomste tussen gelowe aangaande die erkenning

van geestelike ervaring, val buite die geloofsleerstellings, maar is besonder aanloklik.

Mites is heilige verhale wat moeilik onderskeidbaar is van legendes en feëverhale. Dit

is meestal ‘n verduideliking van ‘n onverstaanbaarheid as tot hoe dit gebeur het dat dit is

wat dit is. So is mitologie dan die studie van die onderliggende betenis van ‘n verhaal

tussen die verskillende kulture. Hierdie verhale vertel ons van die Gode en die ander

bomenslike wesens waarmee mense, volgens beweerdelik, skakeling gehad het. Die

inhoud en doel van die mite is dan om die werking van die heelal en die menslike

geskiedenis te beskryf en betekenis te gee. Antieke mitologie met die name van die

hoof Gode, sluit die volgende in : Egipte met Osiris, Griekeland met Zeus, Rome met

Jupiter, Indië met Brahaman, en die Teutoniese (Duits) mense met Oden of Woden.

1

Daar is vele aanbiddings in die antieke wêreld wat slegs aan die ingewydes bekend is.

Daar was die geloof van Demeter (Eleusiniese Misterieë), Dionysus, Cybele, Isis en

Mithras. Die onderliggende tema van die meeste is ‘n vrugbaarheids ritueel waarin die

Godheid dan sterf en opstandiing uit die dode ondergaan. Die ingewyde lidmate vier

dan fees op die vleis en bloed ten einde gemeenskap met die Goddelikheid te verkry en

lewe na die dood te verseker. Hierdie invloed van antieke mistieke gelowe was

oorweldigend in Christendom.

Die Geestelike belewenisse word in die meeste gelowe aanvaar. Offisiële kerke wissel

tussen aanvaarding van mistieke as ‘n spesiale vorm van genade en die suspisie van

gevaarlike afwykings wat aan kettery grens.

Die geskiedenis van die mistieke is kortliks as volg :

3de eeu CE Mistieke was in W-Europa bekend gestel deur Neo-Platonisme

(Nuwe leerstellings) wat die Orientale skole van denke beïnvloed

het en hieruit die toename in invloed van die mistieke op die

Christendom het.

8ste eeu CE Die begin van die Soefinisme op Islam.

11-12de eeue CE ‘n Tamil Brahmin van Hinduïsme verkondig dat toewyding in

Buddhisme is verhewe bo kennis.

13de eeu CE Die Kabaliste beweging bereik S-Frankryk en Spanje.

14-16de eeue CE Toename in Christelike mistieke , veral in die Katolieke mistieke

soos Sint Teresa en Sint John van die kruis.

17de eeu CE Die Qakers (Vriende-Kwakers) het hulle ontstaan in Engeland.

Swygsame geselskap waar mans en vroue apart is.

18de eeu CE Die eeu van die twee groot Engelse mistikusse by name W Law en W

Blake.

19de eeu CE Die begin van die wetenskaplike ondersoeke deur die Amerikaner W

James en ander.

20ste eeu CE Besondere belangstelling in die mistieke vlam weer op in Engeland

en Amerika deur skrywers en digters. Die belangstelling is veral in

Zen en Tantric Budhisme, Taoïsme. Ander Oosterse mistieke

gelowe lok ook wye belangstelling.

Die mistieke gelowe was geheime gelowe in Rome en Griekeland. Die rede hiervoor

was dat die groot gevestigde gelowe hulle nie die geloofservarings kon bied nie. Die

ingewydes het geestelike vervulling gesoek deur geheimsinnige seremonies, rituele,

geloofsfeeste, danse en aktiwiteite wat onderlinge verbondenheid versterk. So het die

digters Homer en Hesiod hulle weergawes van die Griekse mites ongeveer die agste

eeu BCE verkondig, So het Hesiod ook Theogony verwerk, ‘n digters verhaal van die

skepping van die wêreld en die Goddelike opvolging. Geverfde potte en standbeelde

van die antieke Grieke en Romeine bevestig die weergawes van die oorlewende

verhale.

2

Deur elkeen van die wêreldse Gode of Godinne se besondere sterkpunte en spesialiteit

te erken, is orde geskep, selfs al tree die Gode botsend op. Helde en bomenslike

karakters, meestal sterflikes, het gewoonlik van die Gode self neergedaal. Verhale van

bonatuurlike gebeure, vreesaanjaende drake en Goddelike tussenkoms, soos besoeke

aan Olympus en die onderwêreld, is normaal. Die Gode het dikwels in die lewens van

die helde en mistieke karakters ingemeng maar het nooit direkte verbintenis met die

digters of hulle gehore gehad nie. Toekomstige gebeure (voorspellings) is dikwels deur

die predikers in die mites vertel. Die Gode en die mense sal nie die oordeel kan

ontsnap nie. Die mites gee ons dus insig oor hoe die Grieke en Romeine oor dinge

soos die natuur, gemeenskap, geslag en baie ander aspekte van hulle kultuur gevoel

het.

Alle mites dra in hulle ‘n belangrike beginsel as gevoel van meesterskap. Die stories is

onbevestig maar is ook onbevraagd deur kulture van oorsprong. Die algemene

plattelanders mag hierdie verhale as letterlike bevestiging van plaaslike helde en

voorgeslag van helde aanvaar. Daarenteen mag die geleerde stedeling dit as ‘n ryk

bron van verhale aanvaar, maar geensins as profetiese waarheid nie. Daar mag slegs

filosofiese waarheid of suiwere vermaak in verskuil wees. Die mites bied dus insig aan

alle mense, antieke en moderne op letterlike of diepere gevoel. Die mites help om te

verduidelik, dit wat andersins onverduidelikbaar is soos :

Die skepping van die aarde en heelal, die stand van die natuurlike en sosiale wêrelde.

Die mag van konings en die oorsprong van geloofs rituele. Ongeag of u nou in die

groot ontploffings teorie of die Goddelike skepping glo, kom ons kyk hoe dit uit die

onbekende, die warboel kom.

Die Chaos of wanordelikheid was volgens Hesiod ‘n enorme kloof wat in die donkerte

geskep was. Volgens Ovid weer, was die Chaos vormlose veranderlike materie. Die

verbeelding was dat alles in vorm kan verander.

Ovid se oer Chaos van land, see en lug het dus bestaan en alles was vormloos, in

konstante verandering en in stryd met mekaar. Jy kon nie op die veranderlike grond

staan nie, of in die water swem of die lug inasem nie. Die atome was voortdurend in

botsing met mekaar. Hitte veg koue. Vloeistof veg soliedes. Nat veg droog, hard veg

sag en gewig veg met gewigloos. Dus alle kwaliteite is in botsing. So het Chaos

ontstaan en uit hierdie Chaos verrys Gaia, die aarde. Hierdie twee, Chaos en Gaia was

die eerste en die aarde dien vervolgings as die tuiste van die Gode. Volgens Ovid het

die ontstaan van Gaia, die aarde, samewerking in die Chaos bewerkstellig en die

geboorte het die hemele van die aarde geskei, die water van die land en die lug van die

lugleegtes. Elke ding het sy plek in die ordelike heelal gevind.

Na Chaos en Gaia kom Tartarus, ontdek diep in die aarde. Dit word dan bekend as die

laagste vlak van die onderwêreld. Hierna volg Eros, die beeldskoonste van al die

onsterflikes. Dit is dan eers hierna wat Hesion en Ovid die res van die skepping

verduidelik.

Die dryfkrag van byna alles in die skepping kom vanaf Eros, liefde, die kragtige erotiese

aantrekking. Ja, alles hierna, berge, see en alle bewoners daarvan, kom te voorskyn

deur die skepping van die goeie ou styl seks. Die maagdelike voortplanting word

voortgesit. Chaos skenk geboorte aan Erebus, die ondergrond en Nyx (nag). Alle

3

verdere duistere en negatiewe magte se oorsprong is hier. So het Gaia (aarde) in haar

slaap geboorte geskenk aan Uranus (Hemel en Hemel God) en Pontus (See en God

van die See). Uranus as eerste geborene is dus gelyk magtig aan Gaia. Stralend met

liefde vir sy moeder Gaia (aarde) laat Uranus die hemel vrugbare reën op haar uitstort.

Die gevolg is dat Gaia geboorte skenk aan die res van die wêreld. In Noorse mitologie

is Freya, ‘n moeder Godin sonder ‘n moeder, slegs ‘n vader, Njord, die God van

vrugbaarheid. Dit vergelyk met die skepping van Eva uit die ribbebeen van Adam, in die

Bybel. Dit is ook belangrik om kennis te neem dat sowat 3000 jaar voor Hesiod, het die

Asiatiese immigrante na Griekeland, die Pelasgiane, hulle eie moeder God

saamgebring. Volgens hulle was die skepping slegs vanaf Eurynome, die Godin van

alle dinge.

Ons het reeds voorheen daarop gewys dat die oorsprong van vele mites in

Mesopotamië (Kuwait en Irak vandag) was. Beheer oor Mesopotamië het oor sowat

2500 jaar tussen heelwat volke gewissel voordat die eerste Griekse mite geskryf was.

Die Babiloniërs het hulle eie skeppings verhaal gehad, ene Enuma Elish wat beteken,

wanneer bo. Daar was baie verwantskap tussen die Sumeriese en Babiloniese asook

die Griekse skeppings mites. Dit alles dateer lank voor die Bybel skeppings mites.

Nammu het bestaan, die oer see met water wat deur ‘n magtige wind versteur is.

Nammu gee geboorte aan An en Ki, ‘n lugruim God en aarde Godin, soos Uranus en

Gaia. Die vereniging van broer en suster produseer dan die groot Gode soos Enlil, die

God van plante, diere, landbou gereedskap, kuns en samelewing. Hierna het die Gode

die mensdom geskep en van onderhoud voorsien om hulle in ander maniere te dien.

Die volgende twee mites, lank voor Christendom, hou ook verband met die vloed van

die Bybel. Enlil, heerser oor alle Gode, het die groot vloed geskape, omdat daar te veel

mense was wie te veel lawaai veroorsaak het. Ea was baie lief vir mense en waarsku

Utanapishtim.

Hy bou ‘n ark en red sodoende sy familie en diere, wild en mak. Enlil was baie kwaad

dat daar mense oorleef het, maar Ea oorreed hom. Enlil spaar hulle en gee hulle selfs

die ewige lewe. So ook is die Griekse Gode Deucallion en Pyrrha van die groot vloed

gespaar deur ‘n waarskuwing van Prometheus.

Gilgamesh wou ook ‘n God wees en die ewige lewe bekom. Met sy vertrek gee

Utanapishtim hom ‘n tower plant wat hom ewige jeugdigheid sou gee. Gilgamesh

vertoef by ‘n varswater poel om te verfris. Terwyl hy in die poel is, seil ‘n slang uit en

steel die plant. Met die terugkeer na die poel, gooi die slang sy vel af en vertoon ‘n

pragtige jeugdige voorkoms. Tot vandag nog gooi slange hulle ou velle af vir ‘n nuwe

skoon vel. Gilgamesh aanvaar sy sterflikheid en besluit om die beste te maak met die

tyd tot sy beskikking. Gilgamesh keer terug na Uruk waar hy as ‘n wyse koning, lank

regeer het.

Voor die aankoms van Pandora het mans ‘n pynlose, siektevrye en moeitelose lewe

gelei. Daar was geen geswoeg en swaarkry nie. Pandora was nie lank op aarde

voordat sy nuuskierig geword het omtrent die inhoud van die houer wat God haar gegee

het. Toe sy die houer oopmaak het die inhoud daarvan die aarde oorvloei en algeheel

versprei. Die houer was vol geskenke soos bronne van versoeking, begeertes, arbeid,

ouderdom, kranksinnigheid, siekte en dood. Dus Pandora het slegs leed en swaarkry

vir die mans gebring. Daar is besondere treffende gelykhede met die verhaal van Eva

in die paradys. In beide verhale was die mans voor die vrouens geskape en die

vrouens se optredes bring in beide gevalle vernedering en swaarkry vir almal. Dit is dan

4

algemeen opvallend dat vrouens die blaam dra, in meeste legendes.

Gaia, die grootmoeder van die Gode het veral drie eienskappe gehad, liefde, aardelike

vrugbaarheid en moederskap. In die Middel-ooste was die groot Godin in verskillende

name bekend. Die Sumeriaanse naam was Inanna, Akkadiaanse as Ishtar, Assiriëse as

Mylitta en Egipties as Astarte.

Volgens die Sumeriese verhaal het Inanna ‘n besoek aan die onderwêreld gebring ten

einde gesag daaroor te verkry. Sy moes by sewe hekke afdaal en by elke hek ‘n

kledingstuk of juweliers artikel verwyder. Met haar aankoms by die onderwêreld was sy

kaal toe sy haar suster Ereshkigal, die Heerser, konfronteer. Elke kledingstuk of

juweliersware verwyder was ‘n verlies van mag. Sy was dus magteloos voor haar

suster en is deur haar suster verdoem en haar liggaam is teen ‘n muur opgehang. Dit is

weereens so ‘n bekende daling na die onderwêreld se vlakke, sewe hekke, sewe

hemele soos in Islam. Dan kom weereens die redding uit die onderwêreld soos in

Christendom.

Die Romeinse Amulius wou seker maak daar is nie ‘n opvolger nie en stel Rhea Silvia

(ook bekend as Ilia) aan as eerbare maagd. Sy mag dus nie kinders hê nie. Mars (ook

bekend as Ares), die Romeinse oorlog en landbou God, verlei egter vir Rhea Silvia. Sy

skenk geboorte aan Romulus en Remus. Amulius plaas haar onder arres toe hy die

waarheid verneem. Rhea Silvia was nooit weer gesien nie. Romulus en Remus was

nog suigelinge toe Amulius hulle in ‘n mandjie sit en in die Tiber rivier gooi. Die mandjie

het uitgespoel en hulle pa, Mars het hulle van honger gered. Hy stuur toe twee heilige

diere, die wolf en die houtkappertjie na hulle. Die wolf soog die tweejites en beskerm

hulle in die woud. Nadat hulle gespeen is, het die houtkappertjie hulle versorg.

Faustulus, Amulius se skaapwagter, vind hulle en versorg hulle. Faustulus en sy vrou

het hulle groot gemaak soos hulle eie kinders. Die Lupercalia fees of Valentyns-dag,

word vandag nog gevier, meestal onbewus van die oorsprong. Romulus was dan die

een wat in ‘n lae wolk verdwyn het, vermoedelik verhewe tot ‘n God.

Die Griekse Parthenon (Maagdelike) tempel was beroemd vir sy standbeelde en

kunswerke. Pragtige vroulike figure, sierlik aangetrek. Hierna het die Christen

verbeelding in die kuns oorgeneem maar weereens met die Neo-platoniste,

wedergeboorte beding. Volgens hulle kan Venus (of Aphrodite) verbeeld word as

Venus (liefde) self, of die Maagd Maria as ware heilige liefde. Weereens is die vroulike

naaktheid gekoppel aan die mites, en aanvaarbaar. Ongeag die nabyheid van die

Grieke aan die Middel-ooste, die soortgelykheid in tema, karakter en die storie

daaragter, is dit duidelik dat die mites wel oorge-erf is. Ten spyte van die invloed bly dit

nog steeds ‘n duidelike weerspieëling van die kulture van die tyd in ryke mitologie.

Miskien moet ons as waar aanvaar dat die Babiloniese Genesis, die Enuma Elish,

toegeskryf kan word aan ‘n Gode oorlog. Sodoende is die mensdom geskape om die

Gode te dien en te voed.

Daar is verskeie minder bekende mites wat nogtans belangrik is.

Die Feniks (Phoenix) is ‘n mistieke Arabiese voël wat homself elke 500 jaar uitbrand.

Die eerste weergawe van die verhaal verskyn in Grieke litteratuur sowat 430 BCE.

Wanneer die Feniks se dood nader, bou dit ‘n nes van soet speserye en sing terwyl die

son dit aan die brand steek. ‘n Wurm verskyn dan uit die as en groei tot ‘n nuwe Feniks.

Die nuwe lewe kan dan ook ‘n restorasie of vernuwing na ‘n terugslag wees. Dit was

dikwels deur Christelike skrywers as heropstanding vertolk.

5

Die sewe slapers ven Ephesus is ‘n bekende middel-eeuse Christen en Islam verhaal.

Sewe Christene op vlug weens vervolging deur die heerser Decius (249-51CE), skuil in

‘n grot naby Ephesus en raak vas aan die slaap. Toe hulle wakker word is die Christen

regeerder Theodosius II (408-50 CE) aan bewind. Dit was dan volledige bewys van die

heropstanding van die dooies. Dit was ‘n baie belangrike Christen Pelgrimsbesigtigheid

tot die 15de eeu CE, toe die Moslems die storie en verskeie grafte in Arabiese gebied

ontdek het.

Die “Stigmata” voorkoms van die wond tekens van Jesus se kruisiging was ‘n algemene.

Die eerste profeet wat die wond tekens ontvang het was Sint Francis van Assissi. Die

Roomskatolieke Kerk se standpunt was beskeie. Hierna het sowat 400 gevalle bekend

geword, sommige selfs buite die Katolieke en Christen geloof. Dit is verbasend wat

mense nie alles sal doen ten einde erkenning te geniet nie.

Die “Boek van die dooies” is antieke Egiptiese verse wat riglyne bied vir die siel in die

lewe na die dood. Dit bevat dan betowering, tower spreuke en rituele wat saam met die

dooie in sy graf geplaas word, as hulp met die opstanding. Dit sal help om veilige

deurgang in die onderwêreld te verkry en ewige geluk in die volgende lewe. Die verse

was deur die Priesters vir die Faraos en ander geskryf tussen 2350 en 1580 BCE. Daar

was eenvoudige versies vir die armes en volledige beskrywings vir die gegoedes. Alles

ter voorbereiding vir die onbekende lewe na die dood.

Die alombekende Duiwel met sy bomenslike beliggaming van boosheid en die aarts

vyand van God, ook bekend as Beëlsebub (of bul), Lucifer (Môrester), Old Nick, Satan

en die Prins van die Duisternis. Satan is beskryf as ‘n man met horings, met bok kloue

en ‘n kole vurk, asook ‘n Engel met groot vlermuis vlerke. In die eerste boeke van die

Ou Testament was dit God wat al die straf uitgedeel het, terwyl een van sy helpers, die

Satan, die vervolger was. Die rol van Satan is in die Nuwe Testament met verskrikking

gevul totdat Satan uiteindelik vir alle sonde en boosheid blameer is. So word die storie

van die val van Lucifer in Jesaja vertel. Die geloof in die bestaan van die Duiwel is later

deur die teoloë verwerp weens die invloed van die Illumanati (verligtes).

Meegaande met die Duiwel is die Draak as vuurblasende gedrog, verbeeld in mitologie

as die gevleuelde slang, met glansende oë, flappende neusgate, skerp tande en

swaaiende stert. Die vroeëre Christene het die Draak as die Duiwel aangesien en die

vernietiging van die Draak was ‘n Christen oorwinning oor die Duiwel geag. Baie Sinte

was dan vereer as Draak-vernietigers. In werklikheid simboliseer drake krag en word

hulle in die Chinese mites as goedgunstige gediertes beskou.

Druïdisme (ken die akkerboom) was ‘n voor-Romeise geloof wat dan ook menslike

offerandes gemaak het. Hulle het sterrekunde kennis gehad en ook oor profetiese

magte beskik. Hulle het geglo die siel is onsterflik. Die naam “Druids” hou glo verband

met die rituele wat hulle in die akkerwoude uitgevoer het.

Die Elisium Paradys (Elysium Fields) in Griekse mitologie, is die plek waarheen die siele

na die dood gaan. Dit is die pragtige plek aan die einde van die wêreld. Figuurlik

gesproke is dit ‘n plek of toestand van perfekte vreugde. Terloops, dit is ook die

hoofstraat van Parys “Champs Elysees”.

Feëtjies (Fairies) is die bomenslike wesens wat in vele lande se volksverhale te vinde is.

Ontelbare variasies met verskillende groottes, karakters en magiese vermoëns is

6

eskryf. Hulle was dan baie afgunstig op menslike babas en het gereeld babas gesteel

en vervang met iets wat soos ‘n baba lyk of ‘n hout gesnede beeld. Die Christene het

aanvanklik geglo dat die feëtjies gevalle Engele is, of the siele van babas was, wie

gesterf het voordat hulle gebore was.

Die vleisetende insek, Mantidae, is bekend as die Hotnotsgot om ‘n spesifieke rede. Die

Hotnotsgot is ‘n magtige figuur in die mitologie van die Suidelike San mense. Volgens

die San mense was die Hotnotsgot die Skepper van alles en kon homself hervorm in

verskeie diere vorme, asook die toekoms voorspel. Indien die Hotnotsgot doodgemaak

word, herleef dit eevoudig weer. Dit was ook soms voorgestel as skadelik en gekkig.

Die San het hulle gebede aan die maan gerig, wat dan deur die Hotnotsgot geskape

was. Die biddende voorpote van die Mantidae verduidelik dan ook die Afrikaanse naam

“Hotnotsgot”. Dit is vir my onseker waarom die San mense dit assulks sou interpreter.

Reuse kom as massiewe wesens in vele mites, legendes en volksverhale voor. Die

antieke mense het Dinosaur bene gevind, die groot geboue van die steentydperk, asook

die verwerkte rotse. Dit was volgens hulle voldoende bewys dat die reuse wel bestaan

het. In sommige verhale was hulle stadig van begrip, lomp en maklik oorwinbaar. So

het Zeus die oorlog van die reuse teen hom maklik met die hulp van Hercules oorwin.

In die Skandinawiese mitologie is die reuse onoorwinlik verteenwoordig met die natuur

magte, as bomenslik.

Die Titane was die Griekse Gode van enorme grootte en krag, asook die kinders van die

hemele en aarde. Die jongste Titaan Kronos oorweldig sy vader en word koning van die

Gode. Op sy beurt oorweldig Zeus vir Kronos en hy word heerser van die heelal. Zeus

het op die berg Olympus gewoon en met mag eerder as geregtigheid regeer. Hy het

baie kinders by baie Godinne en sterflike vrouens gehad.

Die aller heilige aand (Halloween) is die Allesinte dag op 31 Oktober. Dit was bekend

as “Samhain Eve” in die Celtiese kalender, wie geglo het dat die dooies daardie nag op

die aarde rondloop en aandring op kos van die lewendes. Die Christene het dit by hulle

kalender ingesluit en dit “Alle Sinte Dag” genoem. Die voor-Christen geloof het bly

steek en die lewende dooies is nou vergesel met Hekse en Duiwels. Vandag is dit in

sommige lande bekend as ‘n vermaak en onthaal deur kinders in komiese drag, wat

aandring op geskenke, met deur tot deur besoeke.

‘n Satir is ‘n Griekse “Bosgod” of mitologiese Duiwel, wat half mens, gedeeltelik ‘n bok

met horings, spits ore en ‘n perdestert. Hulle was plesier liewende, baie lief vir wyn en

wilde danse met Nimfe. Hulle het altyd Dionysus vergesel, die God van wyn en plesier.

Die Eenhoring (Unicorn) is die voorgestelde mitologiese perd met ‘n gedraaide horing

op die voorkop. Volgens die middel eeuse geskrifte sou die horing die evangelie en die

waarheid uitbeeld. Die eenhoring was ‘n wilde perd wat slegs deur ‘n maagdelike

gevang kan word.

Die oorsprong word wel gekoppel aan die eenhoring walvis, Narwhal, van wie die

manlike spesie een enkel gedraaide tand het.

Nostradamus (1503-66 CE) is die Latyn vir Michel de Notredam, ‘n Franse mediese

praktisyn en sterrekundige wat ‘n klomp profetiese rymelary saamgestel het. Die eerste

publikasie was in 1555 CE en het sedertdien die mense se verbeelding aangegryp. So

beweer sommige bewonderaars dat hy die Tweede Wêreldoorlog voorspel het, asook

7

ander gebeure. So is daar derduisende ander belangrike gebeure wat hulle nie van

weet nie of wat hy dan ook nie voorspel het nie.

Siener van Rensburg is dan Suid-Afrika se eie Nostradamus. Volgens bewering kon hy

nie lees of skryf nie (soos Mohammad) en sy suster het al sy visioene aangeteken.

Hiervolgens het hy dan verskeie gebeurtenisse in die Afrikaner-politiek en geskiedenis,

korrek voorspel en selfs sekere Boere-generaals gewaarsku van onheil wat hulle sou

tref. So het hy ook voorspel dat Suid-Afrikaners sal opstaan teen die Swart regering en

met geweld die swartmense in die see sou verdryf om die land weer in die mag van die

Blankes te plaas. ‘n Klomp fanatiese konserwatiewe Suid-Afrikaners, sommige goed

geleerd, het dit so ernstig opgeneem dat hulle ‘n geheime Boeremag gestig het en

wapens versamel en vervaardig het om juis hierdie voorspelling te bewaarheid. Die

meeste van hulle is nog in gevangenis en die verhoor word nog voortgesit. Dit is

skokkend om te weet dat emosie volwasse mense se denke kan oorheers om so

onoordeelkundig op te tree.

Die legende van die verlore Kruger-miljoene is ‘n fortuin wat in goudstawe was. Dit was

na bewering in besit van die Transvaalse President met sy terugval vanaf Pretoria na

Lourenco Marques, vandag Maputo. Die legende het aan die einde van die oorlog

ontstaan en bestaan steeds ten spyte van sowat 50 onsuksesvolle pogings om dit te

vind. Volgens dokumente van die Hooggeregshof, die Kruger Landgoed en argiewes

van die Transvaal, kon sodanige fortuin nie van Kruger of die regering kom nie.

Van Hunks en die Duiwel se rook kompetisie hou verband met die “Tafelkleed” van

wolke op Tafelberg in Kaapstad. Jan van Hunk, ‘n afgetrede seerower, het in die vroeë

agtiende eeu, dae lank op Tafelberg gesit en sy rum-geweekte tabak gerook. ‘n

Vreemdeling het hom eendag vir ‘n rook kompeitisie uitgedaag wat dae lank aangehou

het. Nadat Jan die vreemdeling gewen het, wie terloops die Duiwel was, het beide van

hulle verdwyn. ‘n Wit Wolk (kleed) vloei vandag nog oor die 1000m hoë piek en

sodoende is die piek se naam dan ook Duiwelspiek. In die winter pla Jan van hunk se

rumatiek hom te veel om teen die berg op te klim. Die bekende Kaapse Suid-ooste

wind waai dan gewoonlik nie.

Die Lochness Monster is die groot water monster met die bynaam Nessie, in Scotland.

Die eerste beweerde waarneming was glo in 565 CE deur Sint Columba. In 1933, na ‘n

beweerde koerantberig, het dit in bekendheid toegeneem. In 1934 het ‘n ene R K

Wilson die eerste foto van Nessie se swaanagtige nek-voorkoms geneem, wat dit glo

vergelyk met die uitgewiste see monster, Plesiosaur. Dit was egter ‘n poets deur M

Wetherell, ‘n filmmaker en grootwild jager. Selfs met die hulp van sonar is daar vandag

nog geen bewys van Nessie gevind nie.

Die sterwende en opstanding Gode was algemene mites en rituele in die

Middeterreense wêreld wat dan op baie ander Gode toegepas is, inslutiende die

Christen mite van Jesus. So was Henog die sewende geslag van Adam in Genesis

5:24. “En Henog het met God gewandel en hy was nie meer nie, want God het hom

weggeneem”. So het vele legendes omtrent Henog ontstaan en in vele geskrifte

bevestig. Die term “Son of Man” is ook hier gebruik en vele besoeke aan die sewe

hemele is beskryf. In die Merkabah verse is hy beskryf as ‘n Jood. Daarenteen is hy in

die Koran 19;57 F21:85 as Idris genoem, algemeen deur die Moslems erken as Enoch

(Henog).

Die Parousia (spoedige aankoms) van die koninkryk het nou verband met die Adventiste

8

en die tweede koms van die Christus, ten einde die oordeel te vel oor die lewendes en

die dooies. (I Korinthiërs 15:22 en II Petrus 3:3 tot 10). Die herlewing van die spoedige

herkoms van die oordeelsdag vind gereeld in Christenkringe plaas, gepaardgaande met

die geloof dat Christus dan ‘n millennium (een duisend jaar) op aarde sal regeer. U

moet egter onthou, dat een dag by die Here soos ‘n duisend jaar is en ‘n duisend jaar

soos een dag. Blykbaar is tyd dus nie relevant nie!

Die Adventiste Christene glo dat die tweede koms van Jesus letterlik en ophande is.

Die einde van die wêreld sou in 1843-4 plaasgevind het maar is vertraag omdat die

“Sabbath” nie nagekom was nie. Die volgende koms van Jesus sal dan plaasvind

wanneer die Evangelie reg oor die wêreld verkondig is. Om dit te bespoedig moet

bekering intensief nagestreef word. Die mite van die wederkoms van Jesus word

vandag nog as ‘n waarheid uitgeleef. Baie Christene het dit uitgeleef asof die einde van

die twintigste eeu, die einde van die wêreld, dus oordeelsdag sou wees.

Die Dwalende Jood in Christen legende is ‘n Jood wie Jesus verwerp het, en gevolglik

verdoem is om sonder ‘n verblyf plek, deur die wêreld te dwaal tot die tweede koms van

Jesus (Parousia), of tot sy laaste afstammeling sterf. Wanneer sy laaste afstammeling

sterf kry die dwalende Jood die geluk van die ewige slaap.

Die Christen-vertolker, R Bultman (1884-1976 CE) het voorgestel dat die Nuwe

Testament ontmitologiseer word. Dit sal volgens hom nodig wees om die “voorwetenskap-wêreld-beeld”

van die evangelie te suiwer van mitologie ten einde die ware

boodskap te onttrek.

Die Duitse Protestant en Teoloog, D F Strauss (1808 - 74 CE) se Christen kritiek het sy

loopbaan vernietig. Hy het die moontlikheid van ‘n ewige lewe in die Ou en Nuwe

Testament verwerp. Hy het die onderskeid tussen “denkbeeldig” en “feite” gemaak,

waar “denkbeeldig” die mees bevestigde was. “Gemeenskappe” is dan betekenis of

mite-making. Die bedoeling van mites was nie om volkspraak, dus iets vals te wees nie,

maar eerder om iets nuttig en betekenbisvol te deel. In die Jesus-geval het sy

volgelinge die mitologie in die bybel gebruik om sy belangrikheid te verklaar. Die

verhaal van Jesus is vasgelê in die mitologie, wat daardie tyd die algemene taal van

verduideliking was.

Hermeneutics (interpretasie) is afgelei van Hermes, die Griekse boodskapper van God.

Daar is so baie moontlike geldige betekenisse van ‘n teks in die Bybel dat die vraag

dikwels gestel was : “wie se betekenis is die betekenis van die betekenis?” Kant het die

klem op “verstand” dus “begrip” en “insig” geplaas. Ander het weer aangedring dat alles

baseer was op die voortbring van gesproke en ongesproke taal, gebaseer op die

ondervinding van die persoonlike belewenis. In die Christen tradisie was daar

verskillende style van Bybel-verklarings. In die middel tydperk was daar ‘n viervoudige

betekenis : die letterlike betekenis, dit wat daar staan. Die allegoriese betekenis,

sinnebeeldig in verhouding tot die drama of die redding. Die morele betekenis, in

praktiese verhouding tot gedrag. Die Anagogiese betekenis, as die verhouding tot die

doel van God in ewigheid. Die hervormers het dit as “betekenis in lees” eerder as teks

verklaring beskou. Mites kan dikwels van volksverhale en legendes, word, tot die mate

waarin dit verduidelikings bied, wat dan beide begrip en feite beteken. Dit dui op ‘n

soort van waarheid wat nie op ‘n ander manier verduidelik kan word nie. Die Teoloë

praat gevolglik van “die mite van Goddelike beliggaming” en verbeel hulle gee ‘n

positiewe waardering van Jesus aan die bekende verstand. Mites is vandag

onveranderlik gekoppel aan valsheid, sodanig dat dit die geskiedkundige waarheid

9

ondermyn.

Christen Eksistensialisme (eenvoudige en armoedige bestaan) is wanneer iemand die

keuse maak om ten spyte van ander lewenswyses, soos die natuurlike, morele, die

geloofslewe te ly. Met die sentrale Christengeloof werklik onkenbaar, is dit ‘n

geloofsprong om ‘n lewe van vrees en bewing in jou eie verbond met jou God te lewe.

Daar is vandag weer ‘n poging deur skrywers om na mitevormend (mythopoeia) terug te

keer. Volgens Yeats is die mitevormende optrede ‘n reaksie op die teleurstelling van

Christen Eksistensialisme.

Op die rant van ons kennis van die heelal lê die skemere begrip van mites en legendes.

Dit omvat verhale van Gode en mense in die verre verlede, aardse helde wat die

algemene verbeelding, so ook die tonele en stories, wat deur die geslagte na die

volgende, in die vorm van volksverhale, oorgedra was. In elke kultuur is dit die wêreld

van die menslike verbeelding van verhale en simbole, baie, waarvan die hedendaagse

fundamentele waarhede van die mistieke van die lewe is.

Slegs in die klassieke mitologie is daar sowat sewe honderd en vyftig Gode en Godinne,

terwyl daar werklik duisende meer is.

10

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!